[2 May 2012 | No Comment | ]
Mej Suid-Afrika 2011 is mooi en slim

Duisende trotse graduandi van die Universiteit van Pretoria (UP) is onlangs tydens die Universiteit se Herfspromosieplegtighede vereer.
Onder hulle was Melinda Bam, die huidige Mej Suid-Afrika, wat  haar BCom-graad in Bemarkingsbestuur (cum laude) ontvang het.
“My studies en my werk as skoonheidskoningin en ambassadeur is twee dele van my lewe wat vir my ewe belangrik is. Een deel van my lewe sal nie sonder die ander volledig wees nie – hulle vul mekaar aan.” het Melinda gesê.
Reginah Mhaule, LUR vir Onderwys in Mpumalanga, het ’n meestersgraad in Publieke Administrasie ontvang.
Vier eredoktorsgrade is …

Read the full story »

Editorial »

[2 May 2012 | No Comment | ]

Hoe sê mens dankie?
Moedersdag word hierdie maand gevier en sê ons namens al die kinders dankie aan al die moeders vir die opofferings, geduld en liefde wat hulle so mildelik uitdeel.
Ons hoop alle moeders gaan lekker bederf word van ontbyt in die bed tot ‘n heerlike aandete en rustige samesyn tot slapenstyd. Geniet die dag moeders!
Bespreek vandag nog julle kaartjies vir The Centurion se High Tea partytjie wat op 18 Mei 2012 gehou gaan word. Kyk besonderhede op die Moedersdag fokusbladsye.
It appears that winter is drawing near and it is …

Editorial »

[2 May 2012 | No Comment | ]

Regstelling:
In die berig Unieke Fondsinsamelingsprojek vir kinderwelsynsfonds wat in die April 2012 uitgawe gepubliseer was is daar foutiewelik berig dat Johan Smidt en sy vrou weeskinders is.
Die inligting is foutief aangesien Johan ‘n geskeide man is en dit Deon Bezuidenhout en sy vrou is wat albei weeskinders is.
The Centurion vra om verskoning vir enige ongerief wat die foutiewe beriggewing tot gevolg kon gehad het.
Redakteur

Community »

[2 May 2012 | No Comment | ]
Dr Danny Titus as adviseur by die Verenigde Nasies aangestel

Dr Danny Titus, Uitvoerende Direkteur: Kultuur by die ATKV, is onlangs tot die Verenigde Nasies se “Kundige Meganisme oor die Regte van Inheemse Volkere” aangestel.
Die liggaam adviseer die Menseregteraad in Genéve oor die Regte van Inheemse Volkere wêreldwyd.
Volgens dr Titus is dit ‘n baie groot eer om Suid-Afrika en ook die Afrika kontinent op die liggaam te mag verteenwoordig.
Hy word hierin ondersteun deur die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking. Die Departement het sy kandidatuur ondersteun.
Dr. Titus is ook ‘n deeltydse kommissaris by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie.           Hy hoop om …

Community »

[2 May 2012 | No Comment | ]

All persons receiving a Government Grant i.e., old age pension, child grants, disability grant and any other social grant must re-register with the South African Social Services Agency (SASSA).    
Any person that is a Sekulula account holder should have re-registered before 28 March 2012. Due to the delay in notifications, the re-registration period was extended.
If you are the holder of a Sekulula account and have not yet re-registered, please go to your nearest SASSA office and finalise this process.
To re-register you need only your I.D. and your bank card.
If you have …

Community »

[2 May 2012 | No Comment | ]
Skryf nou in vir Lenteskou se skoonheidstitels

Jong dames en mans tussen 13 en 25 jaar, met selfvertroue, ‘n goeie sin vir humor, wat omgee vir ander en met ‘n belangstelling in die skoonheidswêreld, moet nie die geleentheid mis om vanjaar een van die vier skoonheidskrone by Die Lenteskou te dra nie.
Lourine Wannenburg, organiseerder van die Mnr & Mej Lenteskou kompetisies (voorheen Mnr & Mej Pretoria Skou) en die Mnr & Mej Lenteskou Tiener, sê hierdie kompetisie het die afgelope paar jaar aansienlik in status gegroei.
Die Lenteskou, wat vanjaar vanaf 1 tot 6 September by die Tshwane …