Home » Archive

Articles in the Arts & Culture Category

Arts & Culture »

[20 Apr 2016 | No Comment | ]
Nadine vier 20 jaar

Nadine het op 1 April 2016 haar 20ste jaar op die verhoog met ‘n unieke feeskonsert gevier.
Nadine is ook internasionaal baie bekend en word veral deur die inwoners van België, Nederland en Vlaandere vir haar sangtalent bewonder.
Sy is deur die CBS Brusselse Orkes van België, wat spesiaal vir die geleentheid gekom het, begelei en het sy van haar Afrikaanse en Engelse trefferliedjies van die afgelope 20 jaar gesing.
Van die liedjies is “Krappies en Krefies”, “Kaapse Draai”, “Tyd”, “Rooi Roos”, “Hout op die Vure” en twee liedjies wat deur haar …

Arts & Culture »

[15 Mar 2016 | No Comment | ]
ATKV Centurion kyk terug na ‘n suksesvolle jaar

Die ATKV Centurion se jaarvergadering het op 4 Februarie 2016 in Centurion plaasgevind.
Die voorsitter, Sakkie Kotze het na die vele suksesprojekte asook die Internasionale Fietsrykongres in Pietermaritzburg verwys waarheen die tak genooi is om ‘n program van tradisionele Afrikaanse sang en musiek aan te bied met tradisionele eetgoed soos koeksisters en melktert.
Die tak se unieke Herinneringslied vir Anneke Mostert, ‘n skoolmeisie wat haar eie lewe geneem het weens ‘n spottery by die skool, het gehelp om by haar ouers, boeties, sussies en maats berusting te bring.
Haar ouers se predikant het …

Arts & Culture »

[15 Mar 2016 | No Comment | ]
ATKV Centurion vermaak besoekers by Voortrekkermonument

Die Voortrekkermonument en die ATKV is jarelange kultuurvennote en tree die ATKV Centurionsangers en -musikante gereeld by die Monument op.
Gedurende Februarie 2016 het van hulle by die Monument musiek gemaak terwyl die een na die ander oorsese toergroepe ook met ons taal en kultuur kennis gemaak het.
Die groep Nederlandse toeriste was aangenaam verras toe een van die Forumlede Rommel van der Riet, hulle met tradisionele Afrikaanse sang, saag- en mondfluitjiespel uitgenooi het om “Sarie Marais” saam te sing.
Daarna het hy hulle verder verras deur Dana Winner se liedjie “Seven Regenbogen” …

Arts & Culture »

[15 Mar 2016 | No Comment | ]
Gelukwense aan Toppresteerders in hul Moedertaal

Verskeie Graad 12 Toppresteerders het ATKV Centurion se gelukwensfunksie op 20 Februarie 2016 by die Ou Raadzaal op Kerkplein in Pretoria as viering van Internasional Moederstaaldag bygewoon.
Sakkie Kotze, voorsitter van ATKV Centurion, voormalige skoolhoof en pasuitgetrede onderwysleier en lid van die ATKV Direksie, het die Toppresteerders aangemoedig om hul moedertaal nie net by die huis nie, maar ook op straat en in die openbare lewe met trots te praat en te skryf.
Hy het hulle ook uitgenooi om verdere navorsing oor die herkoms, geskiedenis, uniekheid en trots van hul moedertaal te …

Arts & Culture »

[15 Mar 2016 | No Comment | ]
Local Art Exhibition to enjoy by all

The Members’ Exhibition 2016 by the Centurion Art Association is to be held from 8 to 31 March 2016 at the Centurion Art Gallery, cnr Cantonment Road and Unie Avenue, Lyttelton.
Visitors to the gallery can also enjoy a walk-about and a teagarden on 19 March 2016.
For further enquiries please contact the Centurion Art Gallery on telephone 012 358 3477.

Arts & Culture, Community »

[15 Mar 2016 | No Comment | ]

The administration of the Facebook page, People Who Live in Centurion, invited their members to write a poem for Valentine’s Day.
The response were overwhelming and the top 30 poems were loaded on the page and members invited to vote for the best poems. The number of votes for each poem determined the top three poems.
Although this initiative was just a friendly member’s event, a number of members decided to donate prizes to the winners of the best poems.
The first prize for Poem #3 went to Fritz Schoeman who received a …

Arts & Culture »

[15 Mar 2016 | No Comment | ]
Talentvolle Henno William bied konsert aan

Henno William sing sedert hy ses jaar oud is.
Sy ouers het besef dat hy oor besondere talent beskik en hom op die ouderdom van 10 jaar vir formele opleiding geneem.
Henno het verskeie toekennings in eisteddfods en nasionale kompetisies ontvang en in 2015 het die 12-jarige vir die televisiekompetisie SA’s Got Talent 2015 ingeskryf en as finalis aangewys.
Hy was ook die eerste kunstenaar wat ‘n Golden Buzzer in die kompetisie ontvang het.
Henno gaan op 28 Maart 2016 in‘n spesiale familiedag …

Arts & Culture, Schools »

[13 Feb 2016 | No Comment | ]
ATKV Centurion gee erkenning aan Toppresteerders – Centurion Laerskole 2015

AKADEMIES:
Voor: Vanessa Tebele (L/S Fleur); Koketso Speco (L/S Paratus); Dr Rentia Landman; Elani Smith (L/S Wierdapark) en Thirza Jonkers (L/S Bakenkop)
Agter: Nadia de Lange (L/S Fleur); Marichelle Visagie (L/S Rooihuiskraal) en David Nel (L/S Swartkop)

Arts & Culture, Schools »

[13 Feb 2016 | No Comment | ]
ATKV Centurion Erkenning aan Toppresteerders Centurion Hoërskole 2015

TOPPRESTEERDERS GRAAD 7 (2010) en GRAAD 12 (2015)
Voor: Anneke Beukman (Hoërskool Eldoraigne); Linda van der Walt (Hoërskool Zwartkop); Simoné Botha (Hoërskool Zwartkop) en Lydia de Kock (Hoërskool Zwartkop)
Agter: Wessel van der Walt (Hoërskool Eldoraigne); Maartin du Toit (Hoërskool Eldoraigne); Sakkie Kotze (ATKV Centurion); Ernest Bornman (Sutherland High School) en Edwin Schmit (Hoërskool Zwartkop)

Arts & Culture »

[13 Feb 2016 | No Comment | ]
ATKV Centurion Vrywillige Werker van die Jaar aangewys

Die ATKV Centurion vra elke jaar namens die inwoners en in samewerking met die media, skole, kerke, welsyns- en ander gemeenskapsorganisasies nominasies vir die Centurion Vrywillige Werker van die Jaar.
Die nominant moet in Centurion woon, sy vrywillige werk in Centurion verrig en mag nie vergoeding of betaling daarvoor ontvang nie.
Mnr. Pieter Franken is tydens die ATKV se Toppresteerderfunksie as Centurion se Vrywillige Werker vir 2015 aangewys.
Pieter doen al vir baie jare welsynswerk in Centurion en het veral ‘n sagte plek in sy hart vir persone met Downsindroom en onthaal …