Home » Archive

Articles in the Spiritual Category

Spiritual »

[14 Jul 2011 | No Comment | ]
Pathway to Purpose for Women Conference

To celebrate Women’s Day 2011, a conference is being organized by the Collage Church, Elardus Park to take place on 5 & 6 August 2011.
Dr Katie Brazelton, a Minister from the Willow Creek, California will address the conference with the theme, Pathway to Purpose for Women.
Bookings are essential. Tickets cost R150 and can be booked by contacting Wilmien on 012 345 1181.

Spiritual »

[17 Apr 2011 | No Comment | ]
Hierdie paastyd moet anders wees!

Paasfees herdenk die belangrikste gebeurtenis op die Christen se geestelike kalender.
Elke jaar word Paasfees grootliks onnadenkend deur miljoene Christene gevier terwyl dit ‘n lewensveranderende boodskap bevat.
‘n Navorsingsprojek is in ‘n Metro treinstasie in Washington DC, in die VSA  onderneem.
Die vraag was of mense se ingesteldheid hulle vlak van waardering beinvloed.
Joshua Bell een van die wereld se beste vioolspelers het in die stasie op sy viool gespeel wat hy gekoop het vir R24.5m, terwyl almal oppad werk toe is.
Die uitkoms was verstommend. Net ‘n paar mense het dit in die verbygaan …

Spiritual »

[8 Aug 2010 | No Comment | ]
Trots om vir Blou Bulle Cravenweekspan te speel

Maartin du Toit, Graad 7 Leerlingraadslid van Laerskool Swartkop, het die Blou Bulle Cravenweek-span gedurende die pas afgelope Cravenweek in Graaff Reinett op heelagter verteenwoordig. Die span het uitstekend gevaar en drie van hulle vier wedstryde gewen.

Community, Spiritual »

[10 Apr 2010 | No Comment | ]
NG Kerk Eldoraigne reik uit

Op Saterdag 13 Maart het ‘n kleingroep van NG Kerk Eldoraigne uitgereik na die eensame en verswakte seniors van ons gemeenskap.
Ongeveer 75 seniors van La Vie, Rusoord en Lion’s Haven aftree oorde, is op ‘n Musiek- en Bingo-oggend by Tusker-Restaurant, in die Addo-Tuinsentrum, Von Willichlaan, Centurion getrakteer. Het almal dit nou geniet!
Die musiekmaker was Eldoraigne se eie Gerrit van Wyk en sy musiek was van hoogstaande gehalte.
Veral die ou Afrikaanse kultuur-liedjies waar almal kon saamsing is geniet.
Studente van Tuks se Joolspan, Curlitzia, het die Bingo georganiseer en ook geskenkies uitgedeel.
André Opperman …

Spiritual »

[13 Mar 2010 | No Comment | ]

Sukses domineer ons bestaan.
Van kleins af word ons geprogrammeer deur ons ouers, leiers en samelewing om suksesvol te wees.
Kom ons wees nou maar eenmaal eerlik, ons almal wil wen of ten minste in die wenspan wees.
Vince Lombardi, een van die mees suksesvolle Noord-Amerikaanse voetbalafrigters van alle tye, vat dit mooi raak: “Om te wen is nie alles nie, maar dit is al wat tel!”
Daar is verseker nie fout met die idee van sukses nie, maar wel met die definisie daarvan. Ek is van mening dat wanneer ons ons definisie …

Spiritual »

[7 Feb 2010 | Comments Off | ]

In my hart is ek oortuig dat 2010 die potensiaal dra om ’n buitengewone jaar te wees indien ons ingesteldheid en optrede reg is.
Iemand het iewers aan die einde van die jaar teenoor my opgemerk: “ek hoop die jaar 2010 gaan reg wees vir ons!”
Ek het daarop geantwoord: “ek hoop eerder ons gaan reg wees vir die jaar 2010!” God gee die jaar aan ons, maar ons ingesteldheid en optrede bepaal die uitkoms.
Ons almal benader uitdagings met ’n bepaalde verwagting.
Soms benader ons ’n nuwe …

Spiritual »

[17 Dec 2009 | Comments Off | ]
Die GROOT Geskenk

Ons hoor kersliedere oral in winkelsentrums in die miernes van bedrywigheid van mense wat hulself voorberei vir Kersfees.

Terwyl Kersfees vir my elke jaar ’n wonderlike seisoen is, is daar tog ’n paar goed wat my elke jaar meer hinder oor Kerstyd.
EB White vat dit raak as hy opgemerk: “Om Kersfees te herken deur al die geskenkpapier heen, word elke jaar moeiliker.”
Ons lewe in ʼn wêreld waarin veral die Kersseisoen uitgebuit word vir materiële gewin sodat die ware boodskap van Kersfees verduister word.
‘n Man …

Community, Spiritual »

[8 Nov 2009 | Comments Off | ]
Wat om te doen wanneer iemand sterf

Wanneer daar ‘n afsterwe is kan dit tot verwarring en verhoogde stresvlakke lei. Daarom is dit belangrik om vooraf te weetwatter stappe geneem moet word.
Indien iemand tuis tot sterwe kom moet ‘n dokter ontbied word wat dan ‘n mediese sertifikaat sal voltooi waarin die oorsaak van dood verstrek word.
Wanneer ‘n persoon in ‘n hospital tot sterwe kom word ‘n mediese sertifikaat deur die dokter aan diens uitgereik. In die geval van ‘n onnatuurlike sterfte moet dit aan die polisie gerapporteer word. Die oorledene word dan na die staatslykhuis geneem waar …

Spiritual »

[8 Nov 2009 | Comments Off | ]

Now is our chance to choose the right side. God is holding back to give us that chance. It won’t last forever. We must take it or leave it – CS Lewis (The Case for Christianity)
Onlangs het die opinie en optrede van Prof. George Claassen van Stellenbosch Universiteit (wat ook dien as die voorsitter van Skepties Suid-Afrika, SSA) ‘n groot herrie veroorsaak. Prof. Claassen het ‘n aanslag gemaak teen godsdiensbeoefening binne skole.
Prof. Claassen is kundig op sy terrein as ‘n joernalistieke weteskaplike en het in 2007 die SAASTA toekenning ontvang …

Spiritual »

[11 Oct 2009 | Comments Off | ]
Geloof, Hoop en Liefde raak baie harte

Dit was ‘n wonderlike, inspirerende oggend wat almal se harte geraak het en is R5310.00 met die tee vir Tipuana Tussentuiste ingesamel het.
Bydraes is by die geleentheid ontvang van ASAP (die Poskantoor se welsynsaksie), House of My Glory gemeente, Centurion, die Vroue Landbou Unie, De Wildt asook van die sowat 30 teenwoordigers.
Ds Peet vd Westhuizen het ‘n roerende boodskap oor Geloof, Hoop en Liefde gelewer wat elkeen diep geraak het en van die gaste en pasiënte het ‘n traan weggepink toe die boodskap vastrapplek in die hart gekry het.
Petra van …