Home » Archive

Articles in the World Cup Category

World Cup »

[13 Jun 2010 | No Comment | ]
Bafanagroete deur dowe sokkerspelers

Dowe sokkerspelers van Transoranje Skool vir Dowes tolk die Afrikaanse Bafanaliedjie in gebaretaal terwyl Tiro, een van die ATKV Centurionsangers, die liedjie sing tydens die loslaat van bykans eenduisend ballonne by die Voortrekkermonument met Afrikaanse groeteboodskappe aan Bafana.