Home » Archive

Articles in the Centurion Business Forum Category

Centurion Business Forum »

[14 May 2013 | No Comment | ]
Influence of the 2013 Budget Speech on Small Business Payrolls

This was the topic the guest speaker, Karin Schmikl, discussed at the very informative network function of the Centurion Business Forum during April 2013.
The function was attended by more than 140 people.
New members were introduced and some lucky draw members received the opportunity to present a synopsis of their businesses.
Serious networking, while enjoying a superb lunch in the garden of the Barn at Irene Dairy Farm, was the order of the day.
The next exciting network function will be held on 22 May 2013 and all are invited to book your …

Centurion Business Forum »

[14 May 2013 | No Comment | ]
Nuwe hoof vir AfriSake

Die Afrikaanse sake-organisasie, AfriSake, het Cornelius Jansen van Rensburg met ingang van 1 Mei 2013 as die organisasie se nuwe uitvoerende hoof aangestel.
Cornelius Jansen van Rensburg het ‘n B.Com. Beleggingsbestuur-graad en ook ‘n M.Com Finansiële Bestuur aan die Universiteit van Pretoria verwerf waarna hy in die finansiëlesake-omgewing werksaam was.
Daarna het hy by AfriForum aangesluit met die doel om hierdie organisasie se landwye netwerk van gemeenskapstrukture suksesvol te vestig.
Cornelius is tans ingeskryf vir ‘n MBA aan die Gordan Institute for Business Science.
AfriSake se voorsitter, dr Steve Booysen, het in ‘n verklaring …

Centurion Business Forum »

[16 Apr 2013 | No Comment | ]
Why be a member and attend the network function

This was the topic discussed by the guest speaker, David Wilkinson, at the monthly meeting of the Centurion Business Forum on 20 March 2013.
The meeting was attended by more than 130 business people.
The Business Forum also launched, in conjunction with Urban Genesis Management (Pty) Ltd, an initiative to improve and sustain the urban area of Centurion.
Hans Jooste, from Urban Genesis Management, explained that such an initiative, successful in Johannesburg, will only be possible with the participation of the majority of property owners in the urban area.
New members were introduced and …

Centurion Business Forum »

[16 Apr 2013 | No Comment | ]
Business Forum launched the Centurion City Improvement District (CID) project

The first meeting between the Centurion Business Forum, Tshwane Metro and the Urban Genesis Management for the CID Project to clean up, improve and sustain the urban parts of the Centurion CBD to encourage a more efficient and safe environment to work and live in, was held on 19 March 2013.

Centurion Business Forum »

[16 Apr 2013 | No Comment | ]
Estate Agents meet at Hirsch’s Centurion

Hirsch’s Centurion hosted their Estate Agents morning at the store with local Attorney, Anita Fivaz and Town Planning Professional Abrie Snyman as guest speakers.
Estate Agents throughout Centurion attended this very informative session.

Centurion Business Forum »

[10 Mar 2013 | No Comment | ]
Centurion Sakekamer Netwerkfunksie goed ondersteun

Die Centurion Sakekamer se netwerkfunksie vir Februarie was informeel en is op Valentynsdag gehou.
Almal het in die gees van die jaarlikse “liefdesdag” en getooi in rooi, wit en swart van die geleentheid gebruik gemaak om behoorlik te netwerk.
Die hoogtepunt van die funksie was die oorhandiging van ‘n nuwe voertuig aan die Sakekamer deur Sias van den Berg, handelshoof van McCarthy Toyota Centurion.
Benji van Niekerk het vir ‘n “Noot-vir-Noot” speletjie gesorg en die tafel wat die meeste van die liedjies en sangers kon uitken het ‘n ontbyt vir al die tafel …

Centurion Business Forum »

[9 Feb 2013 | No Comment | ]
Eerste netwerkfunksie van die jaar suksesvol

Die maandelikse netwerkfunksie van die Centurion Sakekamer se sprekers het vir ‘n uitdaging aan die lede om hulle besighede uit te bou gesorg.
Elke lid het ‘n ook geskenkpakkie ontvang terwyl gelukkige wenners ander pryse ontvang het.
Nuwe lede en lede wat hul lidmaatskap hernu het, het ook sertifikate ontvang.
Daar is ook tydens die geleentheid van Megan Lubbe wat as assistent by die Sakekamer gewerk het afskeid geneem.
Die volgende netwerkfunksie vind op 14 Februarie 2013 plaas. Kontak Marlene Schmidt by tel 083 636 0845 of per epos na marlene@centurionsakekamer.co.za om jou plek …

Centurion Business Forum »

[14 Jan 2013 | No Comment | ]
Centurion Sakekamer bederf 20 bejaardes met kersprogram

Op Maandag 10 Desember 2012 het Centurion Sakekamer 20 bejaardes bederf met ‘n vrolike kersprogram.
Koek, tee en geskenke is gegee en saam is Kersliedere gesing en vir die bejaardes was dit ‘n wonderlike oggend en was die jongmense verkwikkend.
Talle bejaardes is Kersfees alleen omdat baie kinders oorsee is en waardeer die Centurion Raad vir Bejaardes die betrokkenheid van Centurion Sakekamer.
“Die meeste wat almal waardeer het was julle gesindheid van liefde, omgee en vreugde wat vir die ouer mense oneindig baie beteken. Dankie daarvoor, want dit is presies waaroor Kersfees gaan …

Centurion Business Forum »

[10 Dec 2012 | No Comment | ]
SACBW Centurion Branch meets and held their AGM

The SACBW Centurion Branch held their last meeting for the year at the Forever Resort Hotel Centurion.
Member of the branch and the national winner of the SACBW Entrepreneur Award 2012, Sally Jessup, addressed the meeting on her experience as a businesswoman and her excitement on winning the award.
The guest speaker was Kamala Ahomed who delivered an inspiring talk on how to be positive in life and in business.
The ladies were spoiled with samples of refreshing HYSON flavoured green tea. They also sponsored a lucky draw sponsoring a gift parcel containing …

Centurion Business Forum »

[10 Dec 2012 | No Comment | ]
Centurion Sakekamer se Algemene Jaarvergadering

Die Centurion Sakekamer het op 22 November 2012 hulle Algemene Jaarvergadeirng gehou.
Daar was ‘n kworum en die voorsitter, Gerhard Marais het die vergadering kortliks oor die jaar se verrigtinge ingelig en is die nuwe konstitusie ook algemeen aanvaar.
Johan Labuschagne, tesourier en nuwe ondervoorsitter, het die finansiële verslag voorgehou en na die bespreking daarvan is die verslag met dank deur die lede aanvaar.
Van die lede het ook hul dienste en produkte vir gebruik deur die sakekamer se kantoor goedgunstig beskikbaar gestel.