Home » Archive

Articles in the General Category

General »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
Professionele Sakepersoon van die Jaar

Hierdie prestige toekenning word jaarliks deur die Centurion se Sakamer toegeken aan ‘n Professionele Sakepersoon van die Jaar wat
uitsonderlik presteer het in sy loopbaan, waarde toegevoeg het tot die Sakewêreld en veral tot die gemeenskap va Centurion en omgewing.
Hierdie jaar is Louis Fivaz Besturende Direkteur van APBCO Makelaars aangewys as die Professionele Sakepersoon van die Jaar.

Op die foto is Dawid Pieterse van Puisano, Johan van der Sandt van Santam se Kommersiële tak, Louis Fivaz die Professionele sakepersoon van die Jaar en Wessel de Wet van Placecol en die vorige jaar …

General »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
Entrepreneur Sakepersoon van die Jaar

Tydens ‘n onlangse glansryke geleentheid, is Alzanna Noome aangewys as die Centurion Sakekamer se Entepreneur Sakepersoon van die Jaar.
Alzanna Noome is in Centurion gebore en getoë en het haar skoolopleiding aan die Hoërskool Centurion voltooi.
Sy het haar Nasionale Diploma in Skoonheidstegnologie aan die Pretoriase Technikon verwerf en die Diploma in Tersiêre Onderrig aan die Universiteit van Pretoria voltooi.
Sy begin haar loopbaan in November 1989 as konsultant vir Revlon daarna ook vir Clinique en Estee Lauder in Centurion. Uiteindelik werk sy ook as grimeerkutenaar vir David Oosthuizen Rolprentproduksies. Sy het …

General »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
The Freedom Park Gallery of Leaders

The Freedom Park Trust recently announced the names of the leaders to be included in the Gallery of Leaders in The Freedom Park.
The Gallery of Leaders pays tribute to the achievements and represents the leadership qualities of those exceptional leaders who brought about qualitative leaps in the struggle for humanity and freedom nationally, continentally and internationally.
To date, twenty-four names of South African, African and international leaders who aredeemed exemplary role models in terms of the above criteria have been researched, verified and selected for inclusion.
These South African leaders are Steve …

General »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
Helen Zille besoek Sakekamer

Helen Zille, die leier van die Demokratiese Alliansie (DA) het onlangs op uitnodiging die Centurion Sakekamer tydens ‘n sakeontbyt by die Zwartkop Buiteklub in Centurion, toegespreek.
Behalwe oor die verkiesingsveldtog, het Me Zille ook vrae uit die gehoor onder andere ten opsigte van aborsie en die doodstraf beantwoord Sy het gesê dat syself – vanweë haar geloofsoortuiging – nooit ‘n aborsie sal oorweeg nie.
“Vanuit my eie posisie wil ek ook nie waag om vir ander vroue te sê hoe om daaroor te besluit nie,” het sy bygevoeg.
Die Centurion Sakekamer het …

General »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
Vroue Landbou-unie Eldoraigne kies nuwe voorsitter

Mev. Santjie Bisschoff (foto hiernaas) is op 12 Februarie 2009 se jaarvergadering as die nuwe voorsitter van die VLU Eldoraignetak verkies.
Die tak vergader die tweede Donderdag van elke maand om 9vm.in die Swartkop Hervormde Kerksaal te Irelandlaan, Eldoraigne.
Interessante sprekers en demonstrasies word aangebied.
Dames word uitgenooi om te kom aansluit by die tak of as gaste teen R20 die oggend saam met ons te kom geniet.
Vir meer besonderhede of bespreking skakel Annemarie Dempers by 012 654 0286 of 072 299 7665.

General, Headline »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
The Gautrain to create 148 000 jobs

Of this, a total of 93 000 direct, indirect and induced employment will be created during the design, construction and commissioning phases of the project, and yearly about 2700 direct, indirect and induced jobs will be created during the maintenance and operation of the project.
To date the Gautrain rapid-rail link project has created 11,700 direct jobs, Gauteng MEC of local government Qedani Dorothy Mahlangu said week. She was briefing the media on the Gautrain’s effect on the province’s economy. She said the project had also created 51,500 indirect and induced …

General »

[10 Mar 2009 | No Comment | ]
‘n Nuwe gemeenskapskoerant sien die lig

Graag word elkeen van julle met hierdie eerste uitgawe van The CENTURION verwelkom.
In tye waar daar oor resessie en politiek gepraat word, het die koerant die lig gesien. Die vraag word bekommerd aan ons gestel: Waarom in hierdie tye ‘n publikasie die lig laat sien?
Ons antwoord is: Het Martin Luther King en president Barack Obama, onder andere nie ‘n voorbeeld gestel nie? ‘n Droom kan mos bewaarheid word.
Die slagspreuk van Obama “Yes, we can” het selfs weerklank hier in ons eie land en in Centurion gevind en is dit die …

General, Headline »

[10 Mar 2009 | No Comment | ]

Shave or spray your hair a multitude of colours at the Cancer Association of South Africa (CANSA) Shavathon at workplaces on Friday 6 March or at your nearest shopping centre on Saturday 7 March 2009.
“Shave or spray in solidarity with a cancer survivor” is the theme of this year’s CANSA Shavathon because hair loss is a common side-effect of cancer treatment, said Sue Janse van Rensburg, National Executive Director of CANSA, who is a cancer survivor.
“Many South Africans take part in the CANSA Shavathon on behalf of a loved one who is living with cancer or who …