Home » Archive

Articles Archive for March 2009

General »

[10 Mar 2009 | No Comment | ]
‘n Nuwe gemeenskapskoerant sien die lig

Graag word elkeen van julle met hierdie eerste uitgawe van The CENTURION verwelkom.
In tye waar daar oor resessie en politiek gepraat word, het die koerant die lig gesien. Die vraag word bekommerd aan ons gestel: Waarom in hierdie tye ‘n publikasie die lig laat sien?
Ons antwoord is: Het Martin Luther King en president Barack Obama, onder andere nie ‘n voorbeeld gestel nie? ‘n Droom kan mos bewaarheid word.
Die slagspreuk van Obama “Yes, we can” het selfs weerklank hier in ons eie land en in Centurion gevind en is dit die …

Community »

[10 Mar 2009 | No Comment | ]
ATKV Centurion gee erkenning

Die ATKV Centurion het, met die oog op Internasionale Moedertaaldag, gelukwense en erkenning verleen aan die Gr. 12 moedertaaltoppresteerders in Noordelike Gauteng.

Dit sluit die gebied van Halfweghuis/Olifantsfontein in die suide tot Hammanskraal in die noorde, Atteridgeville in die weste tot ronkhorstspruit in die ooste in. Vier van die Gauteng-toppresteerders in hul moedertaal het ‘n verdere prestasie behaal deur as blinde of dowe matriek deur medium braille of gebaretaal te skryf nl. Sarel Greyling as blinde van Prinshofskool (Afrikaans), Calvin Botha ook van Prinshof-skool (English) en Sarah Machaba van Philadelphia School …

Health »

[10 Mar 2009 | No Comment | ]

The University of Pretoria’s Dental School opened a new pre-clinical skills laboratory aimed at assisting dental students with practical training.
The Pre-clinical skills laboratory, worth approximately R5-million, will be used to train pre-clinical (3rd year) dental students in Restorative Dentistry (cavity preparation and restoring teeth) on “phantom heads” (i.e. artificial heads and jaws).
The laboratory will also be used to teach students how to perform restorative dentistry procedures before they are allowed to work on real life situations (mainly in their 4th and 5th years of study).
Additionally, the new facility will enable …

Community »

[10 Mar 2009 | No Comment | ]
Met lekkerkry gaan ons swaarkry klaarkry

Centurion Raad vir Bejaardes (CRB), ‘n bekende welsynsorganisasie wat omva-ttende gemeenskapsdienste aan ouer mense lewer, het die afgelope twee jaar met ontsteltenis kennis geneem van groeiende armoede onder sy diensverbruikers.
Bejaardes woonagtig in Centurion en wie dienste soos etes van die Raadse dienssentrums ontvang, leef al moeiliker. Die Raad hanteer ongeveer 2 100 bejaardes waarvan die grootste persentasie tussen R1 500 – R3 000 per maand ontvang.
Dit sluit hulle uit van subsidies op gemeenskapsdienste, opname as gesubsidiëerde persoon in ouetehuise en die moontlikheid om vir staatspensioene aansoek te doen.
Die verarming is …

House & Garden »

[10 Mar 2009 | No Comment | ]
Bespaar tyd en geld met ‘n tuinplan

‘n Pragtige, praktiese tuin kan baie vreugde verskaf maar dieselfde kan nie gesê word as daar oorhaastig en sonder beplanning tuin gemaak word nie!
Mense kla gereeld dat ten spyte van die tyd, moeite en geld wat hulle bestee, hulle nie met hulle tuin tevrede is nie en die prentjie wat hulle in hul verbeelding gesien het, het net dit gebly….verbeelding!
Ontwerp is nodig. Voordat geld spandeer word op onnodige plante of ander tuin items sal ‘n konsultasie met ‘n kundige jou in staat stel om jou behoeftes in jou tuinplan te inkorporeer.
 
Die kundige kan help bepaal watter tuinuitleg prakties vir julle leefstyl is …

Arts & Culture »

[10 Mar 2009 | No Comment | ]
SA art hits record sales

South African artworks fetched record sales at the Bonham South Africa Art sale in London held last month, with some 280 artworks selling for a total of £1.7m (R24.7million).

The top seller at the auction was Maggie Laubser’s Indian girl with poinsettias which more than doubled presale estimates and sold for R4 million.
Two record bids were also achived at the auction including Walter Battiss’ Africans in the autumn, the long yellow grass which sold for R862 290, well above pre-sale estimates of between R170 000 and R250 000.
Anton van Wouw’s sculpture …

Community »

[10 Mar 2009 | No Comment | ]

The water in South Africa might not always be up to standard, but it is safe to drink, the Department of Water Affairs and Forestry said.
The department acknowledged that the water at times did not meet the required technical standard of their management system, but this in no way means the water is not safe to drink.
The department said drinking water quality management was the municipalities’ responsibility and the department had an oversight and regulatory role on the quality of tap water.
“We have implemented a country-wide system to assist with …

Community »

[10 Mar 2009 | No Comment | ]

Die Jakaranda- en Louis Botha kinderhuise bied op 7 Maart 2009 ‘n spoggeleentheid aan om geld in te samel.
Die jaarlikse geleentheid vind weer by Union Caterers in Lynnwoodweg plaas en die tema is Sugar and Spice.
Volgens die bemarker van die twee kinderhuise, insluitende die Berg-en-Dal Swangerskap-krisisentrum, Elize Kerr, sorg die sentrums vir ongeveer 250 weeskinders tussen die ouderdomme van 3 en 18 jaar.
“Die kinderhof plaas die kinders gewoonlik in ons sorg waar hulle in baie gevalle erge trauma voor hul aankoms beleef,” se sy.
“Ons doel is om in die kinders …

Health »

[10 Mar 2009 | No Comment | ]

Tanya de Vente

Almal vrees dit. ‘n Mediese fout. Pasiënte is bang vir operasies. Die Raad op Gesondheidsberoepe (RGB) het in 2007 ongeveer 130 klagtes oor dokters per maand ontvang.

Die klagtes het gewissel van nalatigheid, duur doktersrekenings, korrupsie, vals sieknotas, die gebruik van vuil en kru taal tot seksuele verhoudings met pasiënte.
Of dit nou die verkeerde diagnose of medikasie is – dit is belangrik dat jy as pasiënt seker maak jy bemagtig jouself en weet hoe om die risiko’s te verlaag.
Die Pretoria Oos Hospitaal noem ‘n paar dinge wat jy in …