Home » Archive

Articles Archive for April 2009

Editorial »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
Feeste en vreugde vir die Paastyd

Die eerste koerant het die lig gesien en bedank ons al die lesers vir julle e-posse, oproepe en persoonlike goeie wense.
Ons sal inderdaad ons beste doen om julle nie teleur te stel nie. Ek bedank ook my medewerkers vir al julle ondersteuning en harde werk om van hierdie koerant so ‘n sukses te maak – “YES, WE CAN”!
Looking at the trees, it is clear that autumn is here and soon we will be shivering again. The weather in the month of April will however still be pleasant and with all …

Editorial »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
ONS STEL BEKEND:

Eleanor Bron – vryskut joernalis sien daarna uit om nog baie artikels te skryf en foto’s vir The CENTURION te neem

General »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
The Bread Trust Feeding Scheme bake and donate daily bread

The Aim of the Bread Trust Feeding Scheme from Lenasia, is to bake and distribute bread daily through various non-government and welfare organizations at no cost to these organizations.
They set up bakeries mainly in the densely ‘poverty’ populated areas where they create employment and training opportunities for those interested in this industry.
Members of The Bread Trust also motivate, encourage and introduce individuals who are willing to be trained to earn a livelihood to killstraining programmes.
To raise funds, the Trust is selling fire extinguishers from 0,6kg to 9kg …

General »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]

Die Vryheidsfront Plus verwelkom die groot aantal Suid-Afrikaners wat die Onafhanklik Verkiesingskommissie (OVK) in kennis gestel het dat hul in die eerskomende verkiesing in die buiteland hul stem gaan uitbring.
Die feit dat 80 000 Suid-Afrikaners die OVK reeds in kennis gestel het dat hulle by Suid-Afrikaanse missies in die buiteland op 15 April gaan stem, bewys dat die VF Plus se besluit om die aangeleentheid na die Grond wethof te neem, korrek was”, sê dr. Corné
Mulder, Hoofsweep van die VF Plus.
“Die VF Plus is ‘n party wat nie skroom om …

General »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
Ombud urges consumers to be proactive

As part of complying with the National Credit Act, credit bureaux must compile and submit quarterly statistics reports to the National Credit Regulator (NCR).
The latest report released by the NCR includes figures for the period starting from June 2007 to September 2008.
By end September 2008 a record of 17, 53 million credit active consumers was recorded, showing an increase from 16.78 recorded in June 2007.
Of the recorded credit active consumers 59, 5 percent showed good credit record standing compared to the 63.6 percent recorded in June 2007.
This shows a …

House & Garden »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
Water in die tuin

Die Potpourri Tuinklub van Pretoria Noord het onlangs by Tuskers Restau-rant in Lyttelton hul maandelikse byeenkoms gehad.
Die gebruik van water in die tuin en waterfokusse was die onderwerp van bespre-king en Marthy Hansen, van Vanstone Precast, vervaar-digers van unieke water-ewende praatjie gelewer.
Die klank van water is terapeuties of dit nou die klank van branders is of die sagte klante van ‘n kartelende stroompie. Water verleen die illusie van ruimte in die tuin.Geen tuin hoort daarsonder nie, van piepklein tot yslik groot!
Huidiglik is daar ‘n groot verskeidenheid waterfokusse op die mark. …

General »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
SA to invest billions in wind energy

Irish company Mainstream Renewable Power has signed a €850-million (about R11-billion) joint venture deal with South African firm Genesis Eco-Energy to build wind farms to generate “an initial pipeline” of over 500 MW of energy in the Eastern, Northern and estern Cape provinces by 2014.
The joint venture company plans to have two projects – a 30 MW wind farm at Jeffrey’s Bay near Port Elizabeth, and a 40 MW project at Colesberg in the Northern Cape – ready for construction early in 2010.
The two projects “are both at advanced development …

House & Garden »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
Alles behalwe ‘n vrot pampoen…

Deesdae skrik mense nie meer vir ’n koue pampoen nie.
Hulle skrik ook nie vir groot pampoen nie en is die Goliat van Gat se pampoenfees ‘n goeie bewys hiervan.
Die Goliat van Gat se pampoen kompetisie het in 2004 begin en hierdie jaar het die pampoenfees op 21 Maart 2009 by die Pioniersmuseum in Silverton, Pretoria plaasgevind. Die terrein was propvol stalletjies en vriendelike mense en deurgans het die lug na
pannekoek en worsbroodjies geruik.
Die wenner van Die Goliat van Gat se pampoen hierdie jaar het 156kg geweeg en was deur Lood …

Health »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
Hare waai by Centurion Akademie

Die haarversorgingstudente van die Departement Skoonheidswetenskappe by Centurion Akademie, het op 12 Maart die eerste van twee snymaratonne vir 2009 op hul kampus aangebied.
Die skêre het van vroeg af begin sny, en teen die einde van die dag het ongeveer 100 koppe met nuwe kapsels, kleure of krulle gespog.
Die doel van hierdie inisiatief is eerstens om aan studente die geleentheid te gee om ervaringsleer op te doen, en tweedens om lede van die gemeenskap te bederf met nuwe haarstyle teen spotgoedkoop pryse. ‘n Gedeelte van die opbrengs sal ook later …