Home » Archive

Articles Archive for April 2009

Health »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]

Eleanor Bron
Is dit net nog ‘n elektroniese toestel wat glo jou lewe en gesondheid sal verbeter? Of is daar iets nuuts agter die Quantum SCIO tegnologie, wat moontlik lewens kan verander? Quantum SCIO is ‘n sogenaamde energieke medisyne sisteem.
Die tegnologie werk op grond daarvan dat elke sel, orgaan en emosie sy eie elektromagnetiese kenteken het.
Met die tegnologie kan virusse of bakterieë dan, lank voor die simptome van die virus te voorskyn kom, geidentifiseer word.
Om dit, volgens die kenners eenvoudig te stel, het elke sel sy eie unieke frekwensie en deur …

Health »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
Omraam die vensters van die siel

Watter vrou begeer nie mooi gevormde wenkbroue, lang swart en digte wimpers en korrek aan-gewende grimering nie!!
Hoekom sukkel as jy al die bogenoemde gedoen kan kry in ‘n oggend. Permanente grimering word al jare aangewend met uitstekende resultate.
Jy hoef nie net by swart te bly nie maar kan jou eie kleur kies vir die omraming van jou oë. Die kleursel wat gebruik word is van uitstaande gehalte en die lyne behoort tussen 4 en 7 jaar te hou.
Daar word deesdae baie doeltreffende verdowing gebruik wat die proses minder seer en …

House & Garden »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
Hoe om suikerkuns te maak

Eleanor Bron
Jy hoef nie ‘n wit voorskoot en ‘n Franse van te hê om jou kos smul-lekker te laat lyk nie. Suikerkuns lyk miskien moeilik, maar met ‘n stap-vir-stap resep kan enige een dit in ‘n japtrap onder die knie kry.
Jy benodig wit suiker, botter of margarine, ‘n kastrol, ‘n houtlepel en ‘n vurk.

Stap 1. Skakel die stoofplaat aan op matige hitte. Plaas die kastrol op die stoof en gooi die suiker daarin. Los die suiker op die plaat totdat dit begin smelt.
Stap 2. Roer die suiker. Vewyder …

Easter »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]

Die amptelike datum vir die verkiesing in Suid Afrika is 22 April.
Dit is weer ‘n verkiesingstyd waarin politici swaarde kruis vir potensiële stemme.
Alles dui daarop dat dié verkiesing taai gaan raak. Almal speel dieselfde kaart, die belofte van ’n beter lewe vir alle mense. Politieke partye verskil egter in hulle definisies van beter lewe.
Vir die een party beteken beter lewe, meer behuising, meer werksgeleenthede en vir ander land waarin korrupsie hokgeslaan is. Ek gaan definitief my plig nakom om te stem vir die party wat ek glo verskil kan maak, …

Easter »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
The Story of Easter

In Christian countries Easter is celebrated as the religious holiday commemorating the resurrection of Jesus Christ, the son of God.
But the celebrations of Easter have many customs and legends that are pagan in origin and have nothing to do with Christianity.
Some scholars believe the name Easter is thought to come from the Scandinavian “Ostra” and the Teutonic “Ostern” or “Eastre,” both Goddesses of mythology signifying spring and fertility whose festival was celebrated on the day of the vernal equinox.
The Easter rabbit and Easter Eggs represent a symbol of fertility. …

Easter »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
Get ready for the first Joburg Easter Festival

The Joburg Easter Festival is about to open the doors of the brand new Nasrec Precinct.
Holiday entertainment just got bigger and better.
The MTN Expo Centre has recently announced the launch of the first annual Joburg Easter Festival. The highly anticipated event is expected to be the largest and most broadly appealing exhibition show ever staged in South Africa.
Expo centre chair Andrew Mthembu states, “The Joburg Easter Festival doesn’t stop at holiday fun. It is a festival that will celebrate every aspect of South African living and lifestyle.”
Set to include a …

Easter »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
Elke glimlag tel…

Ten spyte van die finansiële druk en ‘n jaar wat baie vra van alle besighede, het twee besigheidsmanne gereël dat die Paashaas hierdie jaar vroeg reeds ‘n draai by Laerskool Westerlig maak.
Hierdie skool in Danville, aan die weste kant van Pretoria, het ‘n groot persentasie behoeftige kinders.
Op ‘n daaglikse basis sorg ‘n voedingskema dat 60 kinders kos kry.
Op 4 Maart het hierdie kinders, buiten vir die kos, ook elkeen ‘n groot Lindtsjokoladehaas gekry.
Vir sommige kinders was dit die meeste sjokolade wat hulle nog op een slag gekry het. Daar is …

Arts & Culture »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
What to do at the zoo

Eleanor Bron
What to do during the school holidays and all the public holidays in April? You can always pay a visit to the zoo. Pack your picnic basket and a smile for a fun filled day.
A visit to the National Zoological Gardens (the Pretoria Zoo) as well as the Johannesburg Zoo will make this trip worthwhile. The Pretoria Zoo is currently busy upgraing the gardens. Throughout the gardens, renovations and “innovations’ are being made. The zoo also has an extra range of activities such as night tours where you can …

General »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
Centurion van die jaar

Jaarliks vereer die Centurion Sakekamer ‘n persoon wat inwonend of haar/sy besigheid in Centurion bedryf.
Hierdie toekenning is onder andere in die verlede aan Colin Lazarus, Tinus Strydom, Leonie Smit, Lez Cox, Gert Meintjes, Gerhard Lourens en dr Kobie Naudé oorhandig.
Hierdie jaar salueer die Centurion Sakekamer Anique Theron vir die uitsonderlike prestasies wat sy internasionaal en plaaslik bereik het.

Anique Theron is aangewys as die (Centurion Sakekamer se Centurion van die Jaar) en Gerda Potgieter (Bestuurslid)

General »

[3 Apr 2009 | No Comment | ]
Professionele Sakepersoon van die Jaar

Hierdie prestige toekenning word jaarliks deur die Centurion se Sakamer toegeken aan ‘n Professionele Sakepersoon van die Jaar wat
uitsonderlik presteer het in sy loopbaan, waarde toegevoeg het tot die Sakewêreld en veral tot die gemeenskap va Centurion en omgewing.
Hierdie jaar is Louis Fivaz Besturende Direkteur van APBCO Makelaars aangewys as die Professionele Sakepersoon van die Jaar.

Op die foto is Dawid Pieterse van Puisano, Johan van der Sandt van Santam se Kommersiële tak, Louis Fivaz die Professionele sakepersoon van die Jaar en Wessel de Wet van Placecol en die vorige jaar …