Home » Archive

Articles Archive for May 2009

Editorial »

[17 May 2009 | No Comment | ]

Die vakansiedae van April en die verkiesing is nou verby en is daar ‘n versugting onder almal dat hulle nou weer na normale besigheid kan terugkeer.
Meimaand bring egter weer sy eie plesier. Hierdie maand word Moedersdag op 10 Mei 2009 landswyd gevier en het die personeel van The CENTURION besluit om vir een moeder ‘n lekker bederf tyd te reël. Op bladsy 6 kan julle sien hoe heerlik sy bederf is.
Miskien kan julle ook besluit om vir julle moeder dankie te sê vir al haar harde werk, liefde, vertroosting en sommer net vriendin te wees deur die jare en reël vir haar ‘n bederfdag.
Van …

Community »

[17 May 2009 | No Comment | ]

Die VF Plus het gesê dat dringende stappe geneem moet word nadat ‘n opname bevind het dat toerusting op speelgronde vir kinders regoor Gauteng gevaarlike hoë konsentrasies lood bevat.
‘n Verslag oor die bevindings van die opname het voor die Burgemeesterskomitee van die Tshwane-metroraad gedien. Die verslag meld dat die effekte van verhoogde bloedvlakke van lood by kinders ernstige neurologiese effekte soos gehoorverlies, spierverlamming, verlaagde IK en leerprobleme kan insluit.
Volgens dr. Conrad Beyers, VF Plusraadslid in die Tshwane-metroraad, was die opname slegs in Gauteng gedoen en die resultate suggereer sterk dat dieselfde bedreiging in ander munisipaliteite regoor die land mag bestaan.
Die VF Plus het gesê dat dringende aksie …

Community »

[17 May 2009 | No Comment | ]
Ryno hou Centurion Akademiese naam hoog!!

 
Ryno Basson, ‘n 2de jaar student in Toerisme-bestuur by Centurion Akademie, is pas aangewys as Mnr Junior SA.

Hierdie veelsydige jong man het sy eerste voorsmakie van hierdie bedryf gehad, toe hy in 2008 as Mnr Centurion Akademie gekroon is.
Vir Ryno bied hierdie titel ‘n geleentheid om ‘n verskil te maak in die lewe van ander jong mense, en hierdie jong man sien kans vir baie. Hy is boonop ‘n fietsryer van formaat en het al sy sewende Cape Argus wedren voltooi.
Vir oefening trap hy maklik die pad tussen Kempton Park, waar hy woon en Centurion Akademie, kaf. Dis nie ‘n vreemde gesig om hom in sy fietsryklere op kampus te sien nie, want so slaan …

Community »

[17 May 2009 | No Comment | ]
A GEM for Generations to Come

 
The Gunner’s and Engineer’s Memorial Village for Military Veterans is a living memorial housing estab-lishment.
In 1984, through the constant efforts of the Gunners’ and Sappers’ Associations, an assemblage of units for aged veterans was constructed on the farm Doornkloof in Irene. The General Smuts War Veterans Foundation donated the land and the cottages and flats were constructed mainly through funds borrowed from the Government.
Today, GEM Village consists of 42 double and 36 single units, housing 120 veterans, social pensioners, and their dependants. Aged dependants of the young men and women who currently serve in the SANDF qualify to stay in GEM Village.
Because of the high demand …

Health »

[17 May 2009 | No Comment | ]
Bed bug epidemic could hit South Africa

Bed bugs are increasing in numbers at an alarming rate and with most people unaware of the dangers associated with the bug: the problem now threatens to become an epidemic.
Bed bugs are increasing in numbers at an alarming rate and with most people unaware of the dangers associated with the bug: the problem now threatens to become an epidemic.
Globally the hospitality industry, domestic industry and the travelling public were oblivious to the health threat caused by bed bugs.
The Bed bug Seminar, that took place on 31 March in Johannesburg and 2 April in Cape Town, have called industry experts together to discuss this threatening …

Schools »

[17 May 2009 | No Comment | ]
Om “groen” te wees is in die mode

 
Op 17 April 2009 was dit Boomplantdag vir die grade se leerlinge van Laerskool Louis Leipoldt in Lyttelton.

Ek is genooi om met die kinders te gesels oor die belangrikheid van bome en om hulle touwys te maak met die plant daarvan.
Die kinders se entoesiasme en die feit dat hulself die geld vir die bome, Rhus lancea’s (Karee) wat hulle geplant het, ingesamel het, het my beindruk. Verder was ek verstom dat die kinders soveel van die vrae wat ek gevra het, kon beantwoord. Nie net maak hulle ouers hulle bewus van hul rol in die voortbestaan van ons …

Community »

[17 May 2009 | No Comment | ]
Five SA restaurants in global Top 100

 
Five South African restaurants rank among this year’s global best in the 2009 Pellegrino World’s Best Restaurants.

The annual “guide to the best places to eat on earth,” an initiative of the UK’s Restaurant Magazine, is the result of a worldwide poll which canvasses the opinions of the “world’s best travelled and most polished palates.”
The judges are made up of a group of more than 800 restaurant experts, who include critics, commentators, chefs and restaurateurs.
All five South African restaurants featured in the 2009 rankings are based in the Western Cape. At position 37, the Franschoek-based Le Quartier Francais was South Africa’s highest ranking restaurant in the …

Community »

[17 May 2009 | No Comment | ]

Solidariteit se nuutste verslag oor die resultate van sy maandelikse voedselprysopname toon dat Omo-waspoeier, Ricoffykoffie en Clover- volroommelk in die afgelope vier maande dié groot uitskieters was wat prysstygings in dié mandjie betref.
Omo se prys het met ‘n gemiddeld van R10,20 (21,1%) gestyg, terwyl Ricoffy en Clover-melk met ‘n gemiddeld van R6,66 (14,5%) en R3,36 (19,3%) onderskeidelik gestyg het.
Jaco Kleynhans, woordvoerder van Solidariteit, sê dat die gemiddelde prysstyging van Solidariteit se voedselmandjie van 5,5% by Spar, Pick ‘n Pay en Checkers oor die afgelope vier maande grootliks aan dié produkte toegeskryf kan word.
Solidariteit is reeds sedert Januarie vanjaar met ‘n deurlopende prysstudie by spesfieke winkels van …

Community »

[17 May 2009 | No Comment | ]
MIGHTY MEN Konferensie ‘n Reuse Sukses

 
Die langverwagte Mighty Men-konferensie het alle verwagtinge oortref.

Volgens die organiseerders het meer as 200 000 saamgetrek om “men of promise” te wees.
Dit was van meet af duidelik dat die mans nie saamgetrek het vir ’ lekker naweek nie.
Hulle moes primitiewe kampge-riewe en moeilike weersomstandighede trotseer om die naweek mee te maak. Die naweek was ook nie sonder insidente nie.
Na bewering het mnr. Japie van Vuuren CMA motorfietsryer oppad na Mighty Men dood verongeluk. Angus Buchan self het net na die Saterdag se oggenddiens ligte hartaanval gehad.
Net voordat die helikopter op-gestyg het om hom na Pietermaritzburg te neem, het 200 000 manne hulle hande in die lug opgesteek …

Community »

[17 May 2009 | No Comment | ]

SABOV, oftewel die Suid-Afrikaanse Bosoorlog Veterane Vereniging, is ‘n nuwe organisasie gestig deur gewese Suid-Afrikaanse Weermag soldate vir die vergete soldate van die die Bosoorlog.
Die SABOV is ‘n nie-winsgewende, nieparty politieke en nasionale vereniging wat tuiste sal bied vir die vergete soldate van ‘n belangrike deel van Suid-Afrika se geskiedenis. SABOV beywer hulle hoofsaaklik om die behoeftes en belange van die gewese Suid-Afrikaanse Weermag soldate te bevorder en wil graag as platform dien waardeur die unieke identeiteit van die soldate waardeer en erken sal word.
Die SABOV bied ook ‘n unieke kommunikasiekanaal waar soldate die geleentheid gebied word om medesoldate op te spoor, verhale van die …