Home » Archive

Articles Archive for June 2009

Spiritual »

[21 Jun 2009 | No Comment | ]

Daagliks ontmoet ek mense met groot probleme vir wie die lewe te veel geraak het.
Gebroke huwelike, kinder/ouer verhoudings, moeilike omstandighede, werksprobleme om maar net ’ paar te noem. Elke keer voel dit vir my asof dié mense beroof word van lewe en veral van wat God vir hulle begeer.
God wil jou help en daar is niks kleins omtrent Hom nie. Hy is nie gewoon nie, maar buitengewoon, Hy is nie meetbaar nie, maar onmeetbaar en is dié God wat uit niks, iets maak. Geloof gee ons toegang tot dié buitengewone, onmeetbare en wonderlike God. Volgens die Bybel is geloof een van die belangrike aspekte …

Motoring »

[21 Jun 2009 | No Comment | ]
Driving down memory lane

by John Lemmon
“There was a man a lonely man who lost his love through he’s indifference”.
That’s the way the song goes. This man lost his love, not through he’s indifference but rather through he’s ignorance. The 1935 Ford V8 Coupe, still running on six cylinders (refer last month edition) made up its mind to give up the ghost on the way back from the city one night at about midnight and died at Kloofsig, just down the road from Waterkloof Air Force base. I thought, never to go again! At this stage of my life, my knowledge of the internal combustion engine …

Community »

[21 Jun 2009 | No Comment | ]
Jou lewe is ons prioriteit

LIFEMED en CrisisOnCall het onlangs besluit om saam ‘n openbare veiligheidsvoertuig te borg.
Die doel van hierdie voertuig is hoofsaaklik die bevordering van openbare veiligheid. Die voertuig sal na groot ongelukstonele gestuur word om hulp en ondersteuning te bied. CrisisOnCall, ‘n produk wat pasiënte se inligting aan para-medici verskaf, selfs wanneer hulle nie in staat is om te praat nie, sal ook bemark word. Die afdeling sal ook skole en kleuterskole besoek om die belangrikheid van veiligheid onder die kinders se aandag te bring.
Verder sal hulle ook mense wat deur ‘n traumatiese ervaring gegaan het, besoek en ondersteuning bied. Volgens sommige van LIFEMED se personeel bestaan baie sulke dienste in die Johannesburg omgewing, maar daar is ‘n tekort …

Arts & Culture »

[21 Jun 2009 | No Comment | ]

Die ATKV bied ‘n tradisionele Afrikaanse Liedjieskryfkompetisie aan waar daar in vier kategorieë meegeding kan word.
Enige persoon kan vir een of meer van die onderskeie kategorieë inskryf. Slegs een inskrywing per persoon per kategorie sal egter aanvaar word. Die eerste drie kategorieë bestaan uit die skryf van nuwe lirieke vir ‘n ou Afrikaanse tradisionele volkspeleliedjie “Ver in die wêreld Kittie/Daar kom die wa”, nuwe lirieke vir ‘n bestaande Afrikaanse tradisionele boeremusiekmelodie “Laat my los…” (Op Valiant Swart en Ollie Viljoen se Boeremusiek Cd “Vuur en Vlam”) en nuwe lirieke vir ‘n ou Afrikaanse tradisionele christenliedjie “Daar’s ‘n dierb’re ou kruis…!!! Slegs die lirieke vir elke kategorie …

Sport »

[21 Jun 2009 | No Comment | ]
British Lions open sports pitch in Joburg township

The British & Irish Lions lent a hand to their sponsor HSBC as they last week opened a brand new sports pitch in the heart of the Orange Farm Township in Johannesburg.
The pitch has been built at Masibam-bane College which is a school supported by Education Africa – a South African charity which aims to assist disadvantaged South Africans to obtain a quality, relevant education. The multi-purpose pitch was officially opened by Gerald Davies, Tour Manager of the British & Irish Lions and Giles Morgan from HSBC.
The pitch includes some turf from Ellis Park – the venue of the Lions final test match against South …

Schools »

[21 Jun 2009 | No Comment | ]
Mini-Netbal Mallemeuledag ‘n reuse sukses

Laerskool Wierdapark is die enigste Laerskool in die Centurion omgewing wat ‘n Mini-Netbal Mallemeuledag aanbied.
Laerskole vanuit die Centurion, Tshwane, Johannesburg, Kempton Park en Randburg omgewing is uitgenooi om aan die dag deel te neem. Die hele konsep is daar gestel om die liefde vir netbal in die grondslagfase te ontgin. Daar was 700 dogters teenwoordig en elke deelnemer het ‘n spesiale geskenkpakkie en sertifikaat ontvang. Elke afrigter is ook bederf met geskenkpakkies op hierdie dag.
Meer as 1500 besoekers het die dag saam met hulle geniet. Behalwe vir die feit dat positiewe bande op hierdie dag gesmee is bedank juffrou Grené Raath (Mini-Netbal organiseerder) almal wat uit hul eie die …

Sport »

[21 Jun 2009 | No Comment | ]

Die Muller Potgieter gedenkwedloop word op Saterdag, 6 Junie 2009, vir die een-enveertigste agtereenvolgende keer met trots weer deur die Voortrekkermonument Atletiekklub aangebied.
Hierdie wedloop is vir die eerste keer in 1969 aangebied ter herinnering aan Muller Potgieter, ‘n uiters belowende atleet, wat die vorige jaar die Comrades Marathon in die vierde plek voltooi het. Hy het ‘n paar weke voor die Comrades Marathon van 1969 tragies gesterf in ‘n motorongeluk, en die hardlopersgemeenskap het sonder aarseling besluit om hierdie onderwyser van Middelburg in die voormalige Transvaal te vereer deur die aanbied van ‘n gedenkwedloop.
Sodoende is daar ‘n tradisie gevestig wat tot vandag toe nog plaasvind. Die wedloop …

Community »

[21 Jun 2009 | No Comment | ]
The All-New KIA SOUL launched in Centurion

Kia Centurion launched the all-new Kia Soul on 30 May 2009 with the public been treated to music, games and refreshments.
Being an official sponsor for 2010 World Cup Soccer, there were also various soccer related games for the youngsters waiting for their parents that went on test drives in the Kia Soul vehicles. The all-new Kia Soul urban crossover has been awarded a 5-Star safety rating (the maximum score) in the latest Euro NCAP crash test results published recently. The Soul’s safety ratings – with scores of 87% for Adult Occupant Protection, 86% for Child Protection and 86% for Safety Assist equipment – place …