Home » Archive

Articles Archive for September 2010

Editorial »

[5 Sep 2010 | No Comment | ]

SPRING HAS SPRUNG! All around us you can see the trees, shrubs and flowers are waking-up from their winter sleep.
It is also time for the outdoors and what beter way than to visit the exhibitions at the Pretoria Show, which has changed its name to the Tshwane International Show (TShow) to be in line with their corporate name and to incorporate the whole of the municipality area and businesses.
The Junior Art Exhibition organized for September at the ADDO Garden Centre, Centurion had to, due to unforeseen circumstances be postponed until …

Community »

[5 Sep 2010 | No Comment | ]
Dankie!

Dankie vir die geleentheid om op hierdie manier afskeid te neem van iets wat my baie naby aan die hart lê.
Vir baie jare as lid van die Metro Polisie het ek die voorreg gehad om die publiek te kon bedien. Veral die verkeerbeheer by marathons en puntdiens was vir my die lekkerste.
Puntdiens by die kruising Rooihuiskraalweg / Panorama in Rooihuiskraal was my gunsteling waardeur letterlik duisende motoriste beweeg het.
Op hierdie manier wil ek graag baie dankie sê vir die goeie gesindheid en kosbare vriendskappe uit hierdie tydperk.

Community »

[5 Sep 2010 | No Comment | ]
Ete-Subsidiefonds bring verligting

Weens die toenemende verarming onder bejaardes, veral in die ouderdomsgroep 80 jaar en ouer, het die Centurion Raad vir Bejaardes (CRB) meer as ‘n jaar gelede ‘n ete-subsidiefonds vir behoeftige bejaardes begin.
Danksy bydraes uit die gemeenskap kan die fonds noodlydendes volgens behoefte help.
Op 28 Julie 2010 het die CRB Armarille Vermooten-Vorster, bestuurder van die Restaurant by Centurion Gholfbaan vereer vir haar besondere bydrae tot die fonds.
Amarille stel een maal per maand ‘n tafel van 10 persone beskikbaar vir vriende van die Raad waarvan die volle opbrengs aan die ete-subsidiefonds oorbetaal …

Community »

[5 Sep 2010 | No Comment | ]
Studente reël Damesoggend vir Lyttelton Dienssentrum

Op Saterdag 21 Augustus het studente van die Centurion Akademie as deel van hul Bemarking en Skakelkursus, ‘n heerlike oggend-tee ten bate van die Lyttelton Dienssentrum aangebied.
Die hoogtepunt van die program was die optredes deur Kevin Leo en Charlise Bergh.
Die opbrengs van die geleentheid word gebruik om gemeenskapsdienste aan bejaardes in Centurion bekostigbaar te lewer.
Vir die studente was dit ‘n groot uitdaging en Lyttelton Dienssentrum hoop dat hulle hierdeur gemotiveer sal word om van vroeg as vrywilligers by welsynsaktiwiteite betrokke te raak.

Van links op die foto is Mariska Kotzé (student), …

Community »

[5 Sep 2010 | No Comment | ]
“Lag ‘n slag”

Op Vrydag, 3 September 2010 word Loslit Dag gevier.
Elke jaar op die eerste Vrydag van September  word mense gevra om anders aan te trek as wat hulle gewoonlik sou en die Loslit Dag plakker te dra as indikasie dat hulle persone met gestremdhede ondersteun.
Loslit Dag is die grootste fondsinsameling en bewusmakings-projek vir persone met gestremdhede in Suid-Afrika.
Die projek word ten bate van die Nasionale Raad vir Persone met Liggaamlike Gestremdheid in SA, SA Federasie vir Geestesgesondheid, Dowe Federasie van SA (DEAFSA), Disabled People SA (DPSA), Epilepsie SA en SA Nasionale …

Community »

[5 Sep 2010 | No Comment | ]
New Signage for GEM Village

GEM Village, Irene was officially opened on 7 August 1985 as a memorial village for military veterans and celebrated their 25th anniversary on 7 August 2010.
Two of the residents at the village have been there since the opening of the village.
QPS Productions cc, Sign, Design & Print Specialists, also a proud member of the Centurion Business Forum, was honoured to accept the opportunity to give something small back to the community and they sponsored a new entrance sign for GEM Village to celebrate the occasion.
“Through the Centurion Business Forum and …

Community »

[5 Sep 2010 | No Comment | ]

The first annual National Schools Moot Court Competition for senior learners (grade 10 and 11 in 2010) at all secondary schools in South Africa will be held during 2010/11, with the final rounds taking place on 18–21 March 2011.
The Moot will be presented by the Universities of Pretoria, Venda and the Western Cape, in partnership with the Department of Justice and Constitutional Development, the Department of Basic Education and the Foundation for Human Rights.
Support will be given by other law faculties as well as the organised legal profession and the …

Community »

[5 Sep 2010 | No Comment | ]

It’s not only people who should ‘brush up’ for better health.
According to the American Veterinary Dental Society, eight out of ten cats and dogs have oral disease by the age of four and it is the condition most commonly diagnosed by vets.
September is national Hill’s Pet Dental Month and time to remember that pets need dental care too.
Oral disease is caused by a build up of bacteria and debris on the teeth, called plaque.
If not removed, plaque mineralises into tartar which can cause gum irritation and further plaque build-up.
Symptoms include …

Community »

[5 Sep 2010 | No Comment | ]
University honoured top women

Three distinguished women at the University of Pretoria celebrated the Women’s month of August by being the winners of 2010 South African Women in Science Awards (WISA).
Professor Sue Nicolson, received the award in the category of Distinguished Woman Scientist in the Life Sciences.
In the newly established category of Distinguished Woman Scholar in Social Sciences or Humanities in this year’s WISA, Proff Stella Nkomo and Erika de Wet were the winners of the award.
The awards were hosted by the Department of Science and technology as part of the government effort to …

Community »

[4 Sep 2010 | No Comment | ]

Solidariteit Helpende Hand het geskiedenis gemaak met die stigting van die nasionale Afrikaanse vroue-organisasie: Vroue in Aksie.
Die vroue-organisasie Dames Aktueel het ook op Saterdag, 31 Julie 2010 besluit om formeel by Helpende Hand se Vroue in Aksie in te skakel.
“Sedert Helpende Hand die stigting van Vroue in Aksie aangekondig het, is Afrikaanse vroue landswyd opgewonde oor die vooruitsig om deel te wees van oplossings vir die huidige armoedevraagstuk. Die organisasie bied vroue ook die geleentheid om ʼn spreekbuis te wees vir die Afrikaanse vrou in Suid-Afrika,” sê dr. Maryn Botha, …