Home » Archive

Articles Archive for April 2011

Community »

[17 Apr 2011 | No Comment | ]
Centurion Sakekamer

Click here to see Centurion Business Forum related articles

Spiritual »

[17 Apr 2011 | No Comment | ]
Hierdie paastyd moet anders wees!

Paasfees herdenk die belangrikste gebeurtenis op die Christen se geestelike kalender.
Elke jaar word Paasfees grootliks onnadenkend deur miljoene Christene gevier terwyl dit ‘n lewensveranderende boodskap bevat.
‘n Navorsingsprojek is in ‘n Metro treinstasie in Washington DC, in die VSA  onderneem.
Die vraag was of mense se ingesteldheid hulle vlak van waardering beinvloed.
Joshua Bell een van die wereld se beste vioolspelers het in die stasie op sy viool gespeel wat hy gekoop het vir R24.5m, terwyl almal oppad werk toe is.
Die uitkoms was verstommend. Net ‘n paar mense het dit in die verbygaan …

Editorial »

[17 Apr 2011 | No Comment | ]

There is a nip in the air, the days are slowly getting shorter and have you noticed the leaves are turning colour! Yes, autumn is with us. This time of year is as beautiful as the first blossoms of spring. It is the time to meditate and to think about the circle of life and how precious it is to all of us.
The dying leaves tumbling down, is how tender life also is. We should live every day to the fullest. We must love and appreciate every precious moment with …

Community »

[17 Apr 2011 | No Comment | ]

The stretch of Trichardt Road between the Waterkloof Air Force Base and Smuts Avenue, Centurion has for long been a great source of frustration to many hundreds of commuters who use this road daily to travel in an easterly or westerly direction.
A number of tragic road accident deaths have occurred on this stretch of road over the last couple of years.
Councillor Napier has over the years and Councillor Bosch as a frequent user of the road, made representations to the Tshwane Municipality to have the road upgraded.     Only …

Community »

[17 Apr 2011 | No Comment | ]

’n Nuwe kontakpunt word vir die Gemeenskapspolisiëring van Sektor 2, Wierdabrug beplan en benodig hulle vrywilligers wat die kontakpunt 24-uur kan beman om mense in nood situasies te help.
‘n Nommer sal beskikbaar gestel word om die kontakpunt te kontak en die kontakpunt sal in direkte kontak met die polisie en ander nooddienste soos die ambulansdienste en die brandweer wees.
Die areas wat deur die kontakpunt gedek gaan word, is Rooihuiskraal, The Reeds, Randjiesfontein, Thatchfield,  Louwlardia en Brooklands.
Die doel van die kontakpunt is om vinniger reaksietyd te verkry om sodoende te help om misdaad te bekamp en die gemeenskap …

Community »

[17 Apr 2011 | No Comment | ]
Kleintjies leer “gee” is lekker

Die kleuters van Babbel en Krabbel Kleuterskool in Kloofsig, Centurion het die afgelope maand ʼn waardevolle lessie in “gee” geleer.
As deel van die “Ek gee om”-tema wat die kleuterskool in Maart 2011 aangepak het, het Louisa Burger, die eienaar van Babbel en Krabbel, die kleintjies aan ʼn muntlegging laat deelneem.
Nie net was die kleingeld-optel en -neersit goed om hulle klein-motoriese vaardighede op te skerp nie, maar dit het hulle ook geleer dat gee lekker is.
Louisa sê die kleuterskool – wat al 42 jaar oud is – het ʼn lang geskiedenis …

Schools »

[17 Apr 2011 | No Comment | ]
Top bursary for two very active young ladies!

Inga Beyers and Anja Filter are both grade 12 students and they were the recipients of the NEITZ-Bursary at the Deutsche Schule Pretoria.
This honour is bestowed on learners who are not only academically strong, but also get involved in other school activities.
Their input in building a school spirit, in sports and music as well as Inga’s involvement as head girl and in the Student’s Representative Council all contributed to being in the final selection.
Inga will be acquiring an international qualification (Abitur) at the end of 2011 and Anja, who wants …

Community »

[17 Apr 2011 | No Comment | ]
Miss Modern Woman finalists introduced

“Miss Modern Woman” was born after the successful hosting of the “Mrs Modern Woman” pageant for the 5th consecutive year.
Miss Modern Woman is a national pageant event for single women with Christian values between the ages of 21 and 30 years.
The pageant doesn’t focus on the physical appearance of women but is designed for the modern South African woman that acts as a role model with a passion to encourage other women to reach their God given potential and also understand the importance of a balanced lifestyle and to make …

Competions »

[17 Apr 2011 | No Comment | ]
Wen 4 CD’s Rocco de Villiers & Izak Davel

Alles wat hy aanpak doen hy VREESLOOS
Loer – én bloos, want nou is die sexy ritmelyf van Izak Davel vreesloos.
“Vrees is ‘n mensgemaak ding,” sê hy. “Jy kan voluit leef en die lewe geesdriftig aanpak sónder om bang te wees. Ek is nie!”
Daarom noem hy sy jongste album vir EMI bloot Vreesloos.
Vir dié album het hy – in samewerking met Byron Kuntz – die liedjies Baby, Oomblik, Waar is jy?, By jou bly en Asemrowend geskryf.
Tussen die musikale uitdagings is die sorgelose diskosnit Dancefloor baby – ‘n opwindende, …