Home » Archive

Articles Archive for June 2011

Headline »

[14 Jun 2011 | No Comment | ]
Inwoner van Centurion wen nuwe Volkswagen

Die kompetisie waarin een van 50 nuwe Volkswagen voertuie weekliks gewen kan word, word tans tussen die 900 winkels in die landswye SPAR groep geloods.
Hendrik van Loggerenberg van Clubview, Centurion het  Saterdagaand 14 Mei 2011 vinnig by die Clubview Corner SPAR gestop om kouevleis, brood, jogurt en ‘n bottel Oros te koop.
Nie een vir kompetisies, het Hendrik op die ingewing van die oomblik besluit om deel te neem en sy strokie in die inskrywingshouer geplaas.
Maandag, 16 Mei 2011, het SPAR hom gebel om hom geluk te wens dat hy, met …

Editorial »

[14 Jun 2011 | No Comment | ]

A free lunch? No such thing – someone must pay!
Recently a friend commented that too many organizations and businesses are nowadays arranging events to collect money in the name of charity and expect the media to publish such events or their photographs.
Although for charity, by mentioning the organizations or businesses involved, normally their logo and names are used, means free exposure for their business.
The question then comes to mind – who pays for the space used in the media to publish/advertise such an event? Are these organizations not selfishly misusing …

Editorial »

[14 Jun 2011 | No Comment | ]

Share your comments with us / Lewer jou kommentaar: edit@thecenturion.co.za
not cold water for burnsFlour
CT writes:
Some time ago while I was cooking my hand went into boiling water.
A friend of mine stuck my hand in plain flour.  He told me to keep my hand in the flour for 10 minutes.
After the 10 minutes, I pulled it out and did not even have a red mark or a blister and absolutely NO PAIN.  Now, I keep a bag of flour in the fridge and every time I burn myself I use …

Editorial »

[14 Jun 2011 | No Comment | ]

Solidariteit Helpende Hand het op 11 Mei 2011 die eerste omvattende Afrikaanse werksoek- en beroepsleidingsdiens op die internet, WerkNet, bekendgestel.
“Vir elke 400 000 leerders wat jaarliks matriek voltooi, is daar 150 000 nuwe posisies in die arbeidsmark, hoofsaaklik as gevolg van mense wat met pensioen aftree. Ons het daarom besluit om ʼn diens bekend te stel om aktief oplossings vir Afrikaanse gemeenskappe te skep deur werkskepping en ekonomiese vooruitgang te stimuleer,” sê dr Danie Langner.
WerkNet bestaan onder andere uit ʼn gratis Afrikaanse werksoekportaal wat ontwikkel het uit Solidariteit se Groeifonds.
Verder …

Arts & Culture »

[14 Jun 2011 | No Comment | ]
Seafood Extravaganza not to be missed

For an experience of fine seafood, enjoyable background music and just relaxing in the warm atmosphere you should visit the restaurant at Irene Country Lodge.
The staff is friendly and competent and all efforts are made to make your evening a good experience to remember.
 ‘Evening Under the Stars’ is the theme of the seafood extravaganza at Irene Country Lodge restaurant on a Saturday night.
To start with, we enjoyed the curried butternut soup which was hot enough to chase away the cold of the night.
The tasteful seafood starters, including sushi and salads …

Editorial »

[14 Jun 2011 | No Comment | ]
Steve Hofmeyr stig beurs vir behoeftige studente

Steve Hofmeyr is die afgelope maand op Radio Jacaranda FM, vereer met die “Freedom of Jacaranda”.
Tydens “Hofmay” kon hy ʼn organisasie identifiseer wat die luisteraars kon ondersteun deur R10 per SMS te skenk en het hy Afriforum en Helpende Hand aangewys.
As afsluiting van “Hofmay” het Steve aangedui dat hy die goeie werk wil voortsit en sy bydrae meer volhoubaar wil maak.
Hy het gevolglik besluit om die Steve Hofmeyr Beursfonds te stig en het die fonds tydens ʼn regstreekse uitsending van die radiostasie se ontbytprogram, Just Plain Breakfast bekendgestel.
Die beurs sal …

Community »

[14 Jun 2011 | No Comment | ]

Op Dinsdagaand 10 Mei 2011, het die Centurion Raad vir Bejaardes hulle tradisionele Wintermusiekaand terdeë geniet.
Vir baie jare is die Wintermusiekaand jaarliks een van die Raad se groot hoogtepunte en ‘n belangrike fondsinsamelingsprojek.
Dit is ook ‘n geleentheid waar vriende van die Raad saamkuier en aangespoor word tot betrokkenheid by welsynsdienste aan bejaardes.
Hierdie jaar was Kevin Leo en Arina de Witt die gaskunstenaars en het voorwaar gesorg vir ‘n wonderlike program.
Tien bottels wyn is opgeveil en danksy Bobby Lock, getroue ondersteuner en vriend van die Raad se goeie vaardighede het die …

Arts & Culture »

[14 Jun 2011 | No Comment | ]
SACBW Centurion Branch celebrated in style

The SACBW, Centurion Branch celebrated their first birthday on 12 May 2011 at the LemonJack Studio & Theatre, Raslouw.
After the welcoming on the rooftop, all the ladies moved to the theatre where a surprise in the form of sensational new singer, Zaretha entertained them.
The guest speaker, Ms Jacqui Mofokeng, Deputy Chief Whip – Gauteng Legislation and member of the Tshwane Business Forum, congratulated the branch on their achievement.
Ms Mofokeng encouraged the ladies to continue with their good work and wished them all the best for the future. She also encourage …

Arts & Culture »

[14 Jun 2011 | No Comment | ]
LemonJack Studio & Teater ideal vir konferensies

LemonJack Studio & Teater in Poolestraat, Raslouw, bied die ideale konferensie fasiliteite vir jou besigheid!     
Villaggio Sano, oftewel “sound village” in die Italiaanse styl, bied fasiliteite vir groepe van 1 – 90 persone in die Villaggio Sano sitkamer, konferensiekamer of die teater.
Fasiliteite word ten volle toegerus met oorhoofse prjektor, skerm, witbord en blaai kaart.
Daar is drie konferensie pakkette wat verversings, ligte etes asook verblyf kan insluit.
Vir verdere inligting kontak Christel by telefoonnommer 083 512 4241 of epos haar by christel@lemonjack.co.za

Competions »

[14 Jun 2011 | No Comment | ]
WEN een van 5 CD’s Zaretha

Beantwoord die volgende vraag en epos die antwoord met jou kontakbesonderhede na edit@thecenturion.co.za met ZARETHA in die opskrif:
Waar gaan Zaretha op 17 Junie 2011 optree?
Die eerste 5 korrekte inskrywings sal elkeen een CD wen.