Home » Archive

Articles Archive for July 2011

Editorial »

[14 Jul 2011 | No Comment | ]

How time is flying past! It is almost impossible to think that we are in the middle of the year.
Some places are already celebrating Christmas in July, companies have already started booking their year-end functions and soon the schools will be holding their matric farewell functions.
Have you decided what to buy your loved ones for Christmas – in December? Before we know it, we have the Christmas rush.
Spare a thought for all the poor, unemployed people that live on the streets, in backyards, wendy houses, in cars, caravans and in …

Editorial, General »

[14 Jul 2011 | No Comment | ]

Share your comments with us / Lewer jou kommentaar: edit@thecenturion.co.za
The points of view or opinions expressed do not necessarily reflect those of the editorial staff of The Centurion
 AC writes:
I would like to comment on the advice given on flour and burnwounds.
No medical practitioner will give you the advice to put such a wound in flour or toothpaste or whipped egg white or Bicarbinate of soda.
The only way to treat burn wounds is to put it under cold runnig water for as long as possible to stop the skin from cooking, …

Community »

[14 Jul 2011 | No Comment | ]
Centurion Raad vir Bejaardes hou 23ste Algemene Jaarvergadering

Die Centurion Raad vir Bejaardes (CRB) het op 2 Junie 2011 sy 23ste Algemene Jaarvergadering gehou en mnr Syd Eckley het as gasspreker die onderwerp “Die Boomers het gekom!” hanteer.
Die unieke kenmerke van hierdie generasie wat gebore is tussen 1947-1966, is bespreek en hul belangrikste fokus is op maksimale funksionaliteit i.p.v. op kronologiese ouderdom.
By die geleentheid is Bobby Lock vereer as 2011 se Senior Burger van die Jaar vir sy reuse bydrae tot die bevordering van welsyn in die algemeen en in besonder van bejaardes.
Vyf vrywilligers het elkeen ‘n sertifikaat …

Community »

[14 Jul 2011 | No Comment | ]
Ballonne vir fondsinsameling

Milagro Miracles is ‘n nie-winsgewende organisasie wat fondsinsamelings fokus op ondersteuning van families met kinders wie aan terminale siektes ly.
Milagro se eienaars, Johnny en Rholene Gerber organiseer verskeie funksies om fondse in te samel vir die betaling van mediese onkostes aan sulke gesinne.
Huidiglik ondersteun hulle die gesinne van drie kinders, Jed Suckling (6) wie aan breinkanker lei, Kevin Feldtmann (2) het Zellweger sindroom en Caysie (20 maande) lei aan acute myeloid leukemia.
Een so ‘n geleentheid was die verkoop van ballonne teen R10 elk waarop die donateurs boodskappe kon skryf. Honderde …

Community »

[14 Jul 2011 | No Comment | ]
Sesmylspruit se Dameskring help nood verlig

Toenemende verarming onder bejaardes veral in die ouderdomsgroep 80 jaar en ouer, het die Dameskring van Sesmylspruit so aangegryp dat hulle besluit het om Centurion Raad vir Bejaardes daadwerklik te help om die probleem te hanteer.
Maandeliks voorsien die dames in samewerking met die Raad ‘n noodpakkie bestaande uit nie-bederfbare kos en ander lewensmiddele aan 25 hulpbehoewende bejaardes.
Sesmylspruit se Dameskring, ‘n organisasie wat Afrikaanssprekende Christenvroue bemagtig en inspireer om ‘n verskil in die samelewing te maak, sien hierdie projek as ‘n praktiese geleentheid om die gemeenskap te dien en spesifieke nood …

Community, Editorial »

[14 Jul 2011 | No Comment | ]
Fondsinsameling vir Tipuana Tussentuiste

Tipuana is een van 10 tussentuiste van CANSA en bedien hoofsaaklik buitestedelike kankerpasiënte in Noord-Gauteng.
La Gratitude Guest House in Eldoraigne was op 15 Junie 2011 weer die gasheer vir die jaarlikse fondsinsamelingstee vit Tipuana.
Die gasspreker by die geleentheid was Pastoor Peet van der Westhuizen van die House of My Glory Centurion Gemeente.
Die werklikheid van sy toespraak met die tema Vrouwees in die oë van God het trane in al die teenwoordiges se oë gebring.
Gospelsangeres, Vicky-Ann Serfontein het ook by die geleentheid opgetree.
Petra van Wyk, voorsitter: Tipuana Tussentuiste komitee is ‘n …

Community »

[14 Jul 2011 | No Comment | ]
Opedag ‘n feestelike geleentheid

Die Highveld Winkelsentrum op die hoek van Loganstraat en John Vorsterlaan in Highveld, het op 28 Mei 2011 ‘n opedag gehou waar hulle al die besoekers by die sentrum bederf het.
Van die besighede en ander besoekers het hul produkte op die stoepe en sypaadjies uitgestal.
Die kinders het die springkastele geniet terwyl die ouers hul inkopies gedoen en kos by die kosstalletjies gekoop het.
Selfs die karwagte het in die fees gedeel. Annemarie van die grande Capelli Salon het spesiaal vir hulle kostuums gehuur om die dag aan te trek en kon …

Community »

[14 Jul 2011 | No Comment | ]
Fun-Filled Youth Day Cooking Session

Hirsch’s Centurion Branch celebrated Youth Day 2011 with a fun-filled cooking session for children.
Michelle Groenewald from Little Cooks Club sponsored the Youth Day cooking class and 34 children from Ki-Deo, Doringkloof Primary School pupils and Hirsch’s “little” customers that were present, were taught how to make Banoffee Pie.
Should anyone like to assist the Ki-Deo children’s home, please contact Theresa on 012 644-2524 / 083 696 8600 or e-mail theresag@ki-deo.co.za.
“The children got spoilt with lucky packets donated by Barcellos and sweet parcels from Spar, Midstream Estates”, said Linda Levendag, PRO, Hirsch’s Centurion.

Community, Editorial, General »

[14 Jul 2011 | No Comment | ]

AfriForum Jeug het op Jeugdag saam met die musiekgroep Saarkie, die sanger en komediant Thys die Bosveldklong en sowat sewe boereverenigings van Naboomspruit Distrikslandbou-unie (DLU) die wêreldrekord gebreek vir die langste wors wat ooit gebraai is.
Die 514,5 meter boerewors wat by die Windpompfees in Naboomspruit (Mookgophong) gebraai is, het die vorige rekord van 321 meter in die stof laat byt, het Charl Oberholzer, nasionale voorsitter van AfriForum Jeug, gesê.
Die wors het sowat 420kg geweeg en 40 mense het saamgewerk om die wors op die roosters te plaas.
“Alhoewel daar ‘n paar …

Community »

[14 Jul 2011 | No Comment | ]
Suid-Afrika se top mampoerstokers bekroon

Suid-Afrika se top mampoerstokers het onlangs by die Willem Prinsloo Landboumuseum, saamgetrek en weer kopstukke oor die mampoerkultuur in Suid-Afrika gesels.
Hennie Labuschagne van Lydenburg is as die Nasionale Kampioenmampoerstoker aangewys.
Lambert Badenhorst van Caledon in die Kaap, is as die Nasionale Kampioenwitblitsstoker aangewys.