Home » Archive

Articles Archive for December 2011

Arts & Culture, Community »

[6 Dec 2011 | No Comment | ]
Klara vra R200 vir haar beste klein maatjies se skooltassies

Die gewilde aktrise, Angelique Gerber, wat bekendheid verwerf het as Klara
van Boedapest in die TV-sepie, 7de Laan en aanbieder van Boer soek vrou het onlangs met ‘n groep Gr R leerders van die Kleintreetjies Kleuterskool in Booysens Pretoria die liefde gevier.
Die seuntjies het skapies met wol versier en die dogtertjies hartjies uitgeknip en dit onder mekaar uitgeruil Die geleentheid was ook herinnering dat skooltassie aan behoeftige graadeentjie liefdesgeskenk is wat heeljaar hou Hoewel behoeftige ouers van skoolgeld kwytgeskeld word of ten minste net gedeelte moet betaal dra uitgawes soos skooluniforms …

Editorial »

[6 Dec 2011 | No Comment | ]

Merry Christmas and a Happy New Year!
And so we came to the end of another year and we look back at all the ups and downs, the people that came and left our lives and we thank our heavenly Father for the many privileges we enjoyed.
I wish to thank all our advertisers, readers, co-workers, suppliers, comanagement members of the Centurion Business Forum, the ladies of the SACBW Centurion Branch and everyone that support The Centurion for a wonderful year.
Mag almal ‘n baie Geseënde Kersfees ervaar en die ware rede vir …

Editorial »

[6 Dec 2011 | No Comment | ]
CENT-pen

Wierda Brug GPF SEktor 1 en 3
“Die Fondsinsamelingskomitee wil graag langs hierdie weg aan die algemene publiek, inwoners van sektore 1 tot 4, besighede, kerke, skole, CPF struktkure dankie se vir die ondersteuning, skenkings en/of donasies en enige vorm van
hulpverlening tydens die Rommelverkoping wat gehou was op Saterdag, 5 November 2011.”
Baie dankie. Paul Coetzer – Sameroeper

Health »

[6 Dec 2011 | No Comment | ]
The Movember effect

During November each year, Movember is responsible for the sprouting of moustaches on thousands of men’s faces around the world.
The aim of which is to raise vital funds and awareness for men’s health, specifically prostate cancer and other cancers that affect men.
Funds raised by the Movember community are enabling CANSA to develop a number of key programmes that are making a real difference to the lives of men and their families affected by prostate and testical cancer.
This is significant, when you consider one man in this country dies of prostate …

Community »

[6 Dec 2011 | No Comment | ]
VF-Plus Gauteng kies Jeugleier van Centurion

Tydens die onlangse tweejaarlikse verkiesing van jong leiers in die Vryheidfront Plus se jeugstruktuur, is Jean Kriek van Centurion as die nuwe Jeugleier vir Gauteng verkies.
Jean is al die afgelope vier jaar by die Vryheidsfront Plus Jeug betrokke.
“Ons het nie net provinsiale aksies wat ek sal deurgee sodra ons dit afskop nie maar ook talle dorpsprojekte. Opgradering van kinderhuise en tuinwerk by bejaardes se huise gaan ook aandag kry.” het Jean gesê.
Volgens Jean is dit regtig ‘n eer om verkies te word as leier van die jeug uit soveel jong …

Schools »

[6 Dec 2011 | No Comment | ]
‘n Model van ‘n meisie

Letitia van der Neut, ‘n Gr.6 leering van Laerskool Swartkop, het onlangs Provinsiale kleure in modelwerk verwerk.
Sy het in die derdeplek in die afdeling “Pageant” geëindig en he teen goud en vyf silwer medaljes verwerf. Letitia gaan and die nationale kampioenskappe op 9 – 11 Desember 2011 deelneem.

Arts & Culture, Sport »

[6 Dec 2011 | No Comment | ]
MEER AS RUGBY – PIERRE SPIES

“Jy mag dalk nooit weer rugby speel nie.”
Alles wat ek vir die grootste deel van my lewe gedoen het, het om rugby gewentel, so jy kan jou voorstel hoe geskok ek was om dit te hoor. Maar as jy gedink het dit was sleg – daar’s meer. Die dokter het ook gesê dat ek selfs kon sterf. Dit was die werklik verpletterende nuus!
Vanaf die euforie – gekies vir die Springbokgroep om na die Wêreldbeker te gaan – is ek nou deur die absoluut skrikwekkende nuus getref wat meer as genoeg …

Centurion Business Forum »

[6 Dec 2011 | No Comment | ]
UP opens new Carnegie Leadership and Training Centre and Research Commons

The Department of Library Services at the University of Pretoria officially opened the Carnegie Leadership and Training Centre and Research Commons in the Merensky
II Library, situated at the university’s Hatfield Campus.
This is a dedicated advanced research space for postgraduate students at masters and doctoral level as well as for researchers and academic staff at the University of Pretoria.
t has been designed as a research and social space that contributes to social dialogue, scholarly exchange and intellectual development.
This facility enhances the Library’s commitment to supporting postgraduates, academics and researchers in their …

Centurion Business Forum »

[6 Dec 2011 | No Comment | ]
Nuwe Bestuur vir Centurion Sakekamer gekies

Die Centurion Sakekamer het onlangs hul nuwe bestuurslede vir 2012 aangewys.
Die nuwe voorsitter is Gerhard Marais en nuwe ondervoorsitter is Irene van der Schÿf, Liana Janse van Rensburg (sekretaresse), Lappies Labuschagne (tesourier) en die ander lede is Christel Steyn, Disa Smuts, DorothyWye, Martin Claassen, Ferdi Cillié, Philip Ardé, Theuns van Staden en Ammie Aspeling.
Volgens die voorsitter beplan die bestuurspan om die Centurion Sakekamer in die nuwe jaar tot nuwe hoogtes te lei.

Centurion Business Forum »

[6 Dec 2011 | No Comment | ]
Centurion Sakekamer sluit jaar af met glansryke funksie

Die Centurion Sakekamer het die jaar met ‘n glansryke funksie afgesluit.
Die AHI Vise-Presidentstrofee wat verower is is ook ten toongestel en verskeie toekennings is gemaak.
Die Centurion Sakepersoon van die Jaar 2011 se toekenning het aan dr Elma Krüger, Direkteur van die Centurion Raad vir Bejaardes gegaan vir haar onvermoeide werksaamhede om die lewensomstandighede van die bejaardes in Centurion te verbeter.