Home » Archive

Articles Archive for January 2012

Editorial »

[19 Jan 2012 | No Comment | ]

Daar is duisende werksgeleenthede vir jongmense wat hulle matrieksertifikaat beskou as die beginpunt van ʼn tersiêre studieloopbaan in rigtings waarin daar tekorte bestaan, het die vakbond Solidariteit gesê.
Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het in ʼn verslag oor werksvooruitsigte vir matrieks bekend gemaak dat matrieks wat nie die moeite doen om verder te studeer nie, gaan sukkel om werk te kry.
Mense met slegs graad 10 se arbeidsopnamekoers is ongeveer 30%.
Daarteenoor is die arbeidsopnamekoers van mense met matriek 50%, terwyl mense met ʼn tersiêre kwalifikasie se arbeidsopnamekoers tot 80% is.
Volgens Flip Buys, uitvoerende …

Editorial »

[19 Jan 2012 | No Comment | ]

Here we are again at the start of a brand new year!
We wish all our advertisers, readers, co-workers, friends and all a very peaceful, blessed and prosperous 2012. I hope all your New Year’s resolutions will last till the next New Year.  
Some people is not keeping with the old resolutions of stop smoking, getting slimmer but they are talking of working harder, saving the environment and reaching out to the underprivileged in their community.
We underwrite these resolutions not only for 2012 but for all the new years to come.
Baie geluk …

Editorial »

[19 Jan 2012 | No Comment | ]
CENT-PEN – Have you seen our dogs?

Priscilla and Berrie/Lucinda, two female tan and white Jack Russells went missing on the evening of 4 January 2012 from their home in Koos Smal Street, Eldoraigne Centurion.
An armed response company responded to a triggered alarm while the owners weren’t there and left the gate open during the storm.
Both dogs are missing since then and they both are wearing name tags with a contact telephone number on.
If you have seen the dogs or have any information please contact Lee Anne on cell phone number 083 732 4608
Your help is much appreciated …

Editorial »

[19 Jan 2012 | No Comment | ]

N Niklaus supplied these tips for using your old newspapers:  
* Clean and polish your windows. 
Crumpled newspaper dries and polishes windows better than paper towels and it’s a lot cheaper.
* Deodorise luggage and containers. 
Stuff in a few sheets of crumpled newspaper and seal for a few days. The paper will absorb any odours    for a fresh start.

Community »

[19 Jan 2012 | No Comment | ]
Prestigious African Union Award for UP Professor

The African Union recently named Professor Etheresia (Resia) Pretorius from the Department of Physiology of the Faculty of Health Sciences as the Southern Region winner in the category of Basic Science, Technology and Innovation.
The award is part of the African Union Kwame Nkrumah Scientific Awards Programme and was presented to her at the African Union Head Quarters, in Addis Ababa, Ethiopia.
The target was outstanding Women researchers at Regional Level for their great scientific achievement and contribution through science for the socio-economic development of Africa.

Community »

[19 Jan 2012 | No Comment | ]
Kerspartytjie vir Bejaardes verbly baie harte

As deel van die Centurion Sakekamer se sosiale verantwoordelikhede, is daar besluit om weer eens in Desember 2011 ‘n kerspartytjie vir die Centurion Raad vir Bejaardes by die Lyttelton se Dienssentrum aan te bied.
Die bejaardes is met kersliedere, ‘n ligte middagete en sjokolade bederf. Geskenkies, deur VIP Payroll voorsien, is deur Kersvader en sy elfies uitgedeel.
Die bejaardes het weer hul kinderdae beleef en is daar lekker gekuier en baie harte bly gemaak.

Community »

[19 Jan 2012 | No Comment | ]
Celebrating a successful year with a Snoek Braai

Centurion Business Forum thanked the staff of Tshwane Municipality for their efforts during 2011 with a snoek braai at the Business Forum’s Offices.

Centurion Business Forum »

[19 Jan 2012 | No Comment | ]
Sakekamer se nuwe bestuur sit skouer aan die wiel

Die nuwe bestuur van die Centurion Sakekamer het op Saterdag 3 Desember 2011 in alle erns met die beplanning van die sakekamer se werksaamhede vir 2012 begin.
Die modus operandi, datums van die netwerkfunksies en bestuursvergaderings asook die sosiale verantwoordelikheid van die sakekamer is bespreek.
Sakelui wat nog nie lede van die Centurion Sakekamer is nie, word uitgenooi om betrokke te raak veral in die lig daarvan dat die Centurion Sakekamer voortaan nouer by die Afrikaanse Handelsinstituut se werksaamhede betrokke gaan raak. Die doel is om vir die verbetering in die werksplek …

Centurion Business Forum »

[19 Jan 2012 | No Comment | ]
SA Raad vir Sakevroue, Centurion laat die genot van gee herleef

SA Raad vir Sakevroue, Centurion-tak, het besluit om met hulle jaareindfunksie ook aan die kinders van die gemeenskap te dink en hulle te bederf.
Kinders van die Ki-Deo Kinderhuis en kinders in die versorgingsprogram by Centurion Hospice is uitgenooi en is met verversings en geskenkies bederf.
Die tema van die funksie was ‘n bewusmaking van die beloning vir jou besigheid wanneer jyself dienste en liefdadigheid aan die gemeenskap skenk.
Lizbie Botes het verduidelik hoe sy vroue inspireer om hulle kunswerke in haar geskenkwinkel te verkoop en hulle so selfversorgend raak.
Die tema van Johanni …

Community »

[19 Jan 2012 | No Comment | ]
Koerantverkoper is ook ‘n Weldoener

Antoinette Coetzee verkoop sedert 2004 koerante om haar eie inkomste aan te vul.
Sy is ‘n weduwee en ‘n pensioenaris maar sien om na die mense in haar omgewing in Elandspoort waar sy bly.
Sy beheer die uitdeel van kos en klere met ‘n nommerstelsel om seker te maak dat elke gesin in die omgewing ‘n eweredige ontvangsbeurt kry.
Sy help werklose vroue om hulself te help en bied gratis werkswinkels aan in naaldwerk en lapverfwerk.           
In die nuwe jaar gaan sy ook vir werklose mans in die omgewing blik roeswerk aanbied.
ATKV Centurion het …