Home » Archive

Articles Archive for February 2012

Community »

[8 Feb 2012 | No Comment | ]
Leap Year is for the Ladies

A leap year is a year containing one extra day in order to keep the calendar year synchronized with the astronomical or seasonal year.
Because seasons and astronomical events do not repeat in a whole number of days, a calendar that had the same number of days in each year would, over time, drift with respect to the event it was supposed to track.
By occasionally inserting an additional day into the year, the drift can be corrected.
This day is added to the calendar in leap years as a corrective measure, because …

Editorial »

[8 Feb 2012 | No Comment | ]
from the EDITOR

Dit is die maand van liefde. Nie alleen word Valentynsdag gevier, maar ook is dit hierdie jaar skrikkeljaar en die kans van die dames om hul verkose man te vra om te trou.
Dames, maar sorg dat die tyd en die plek reg is. Die atmosfeer moet ook baie romanties wees om die regte oomblik te kan kies.
Maar as die man nee sê, moet hy volgens tradisie betaal – van ‘n soen tot ‘n rok!
This month also see the start of a very busy sporting year with cricket, rugby and then …

Editorial »

[8 Feb 2012 | No Comment | ]

Dear Riaan
I was fortunate enough to win a prize via The Centurion Newspaper from your Restaurant in December 2011, for which I thank you!
Being a pensioner and having been “around the block” I would love to let you know the following :
(a)     Your pizzas are the best in town as is your Restaurant, and ambience!!
(b)     Your waiters (especially Jean Luke)  outstanding as is your friendly receptionist
(c)     Your service … excellent!
Thank you for the wonderful experience …  so much enjoyed and I certainly will highly recommend VivaVita to friends and family …

Editorial »

[8 Feb 2012 | No Comment | ]
Nuwe hoof by Solidariteit Helpende Hand aangestel

Dr Danie Brink is onlangs as die nuwe uitvoerende hoof van Solidariteit Helpende Hand aangestel.
Dr Brink was tot onlangs die hoof van die kultuurorganisasie, die FAK.
Hy is ook ʼn hoogs ervare wiskunde-onderwyser en oudskoolhoof wat sy verdere studies in wiskunde-onderwys aan die Universiteite van Virginia en Georgia voltooi het.
Sy liefde vir onderwys pas by Helpende Hand se beleid van bemagtiging deur opleiding in.
Hy sal veral aandag skenk aan die strategiese uitbou van die organisasie en alle bestaande projekte.
Helpende Hand wil Afrikaanssprekendes reeds van kleuterstadium met die Kosblikkieprojek, in graadeen met …

Arts & Culture »

[8 Feb 2012 | No Comment | ]
Exquisite Chinese Prints exhibition

The South African National Association for the Visual Arts (SANAVA), in collaboration with the Voortrekker Monument and the Embassy of the Peoples’ Republic of China, launched an exhibition of an exquisite Chinese State Collection of visual art, ‘Selected Chinese Prints of the 20th Century’ in Gallery 20.20 at the Voortrekker Monument.
The history of China’s woodblock prints dates back over two thousand years.  
Woodblock prints were widespread during the Tang Dynasty (618 – 907), developed fully during the Song (960 -1207) and Yuan (1206 – 1368) dynasties, and reached its height during …

Community »

[8 Feb 2012 | No Comment | ]
CANSA is after 80 years still committed to help people facing cancer

CANSA was born 80 years ago out of compassion for people whose lives had been touched by cancer.
This is a significant milestone for any company and even more so for a non-profit organisation (NPO).
Today CANSA is successfully positioned as a recognised leader in cancer control through our unique three-tier service offering.
CANSA was rated as South Africa’s third most trusted and admired NGO by the Ask Afrika Trust Barometer in 2011 (having moved up from 4th place the previous year).     
CANSA also received the award for best NGO Annual Report 2011 from …

Schools »

[8 Feb 2012 | No Comment | ]
Eie aanlynrubriek vir Graad ses leerling

‘n Graad 6 leerling van die Laerskool Louis Leipoldt is seker die jongste rubriekskrywer in Centurion met haar gereelde rubriek wat einde verlede jaar die eerste keer verskyn het.
Kiara’s Korner kom uit die pen van Kiara Ferreira en word gepubliseer op die aanlyn weergawe van ‘n plaaslike leefstyltydskrif.
Redakteur van die tydskrif, Mark Beckman, is in sy noppies met die feit dat hierdie die oorspronklike werk van ‘n laerskoolleerling is.
Kiara, aan die ander kant, is begeester deur die gedagte dat ander mense lees wat sy dink.
Die eerste rubriek was oor haar …

Centurion Business Forum »

[8 Feb 2012 | No Comment | ]
Centurion Sakekamer begin die jaar by Irene Farm

Die Centurion Sakekamer het hul eerste netwerkfunksie op 26 Januarie 2012 by die Irene Farm in Irene gehou.
Tydens die funksie is ‘n nuwe Toyota Yaris, geborg deur McCarthy Toyota, Centurion, se sleutels deur Sias van den Berg, Handelaarshoof, aan die voorsitter, Gerhard Marais oorhandig.
Marlene Königk, Bemarkingsbeampte van die Sakekamer het ook ‘n spesiale erkenningsertifikaat vir uitstekende dienste gelewer, van die onder-voorsitter, Irene van der Schyf ontvang.
‘n Heerlike ete is in die tuin genuttig en network gedoen.
Op 14 Februarie 2012 word ‘n spesiale netwerkfunksie by die Sakekamer se kantore gehou.

Schools »

[8 Feb 2012 | No Comment | ]
Uitblinkers in Junior Skaak

Die Laerskool Swartkop se leerlinge het in Desember 2011 aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaaktoernooi deelgeneem en hul goed van hul taak gekwyt.
Anne Krige het die 0/8 A Mid-Gauteng span bord 1 eerste geëindig en is ook genooi om vanjaar Suid-Afrika te verteenwoordig by die World Youth Chess Tournament.
Kate Robberts, 0/8A Mid-Gauteng span bord 5 het vyfde geëindig en is genooi om aan die Suid-Afrikaanse toernooi deel te neem (top 10 medalje).
Jeanne Coetzee het tweede geëiindig en ‘n silwer medalje verwerf.
Pieter Reyneke en Meirin Wasserman het albei hul onderskeie 0/10 bordprys …

Schools »

[8 Feb 2012 | No Comment | ]
CA Spartane wys hul staal

Die Centurion Akademie het hul eerste amptelike atletiekbyeenkoms, wat die begin van ‘n nuwe tradisie is, op 28 Januarie 2012 by die Höerskool Centurion gehou.
André van Heerden, wat in 1970’s SA Kampioen in die 100m en 200m was, het as amptelike afsitter opgetree. 
Die studente staan bekend as Spartane en daar was duidelike kameradie onder al die atlete en toeskouers.
Die unieke krete van die eerstejaarsstudente, die Tarraghoempies, het die lug met kleurvolle klanke gevul en het hulle ook tydens die geleentheid hul amptelike Spartaan-status ontvang.
Die studente was verantwoordelik vir al die …