Home » Archive

Articles Archive for April 2012

Community »

[5 Apr 2012 | No Comment | ]

Solidariteit Helpende Hand versoek alle werksplekke landswyd om op 25 Mei 2012 hulle deure oop te maak sodat hoërskoolleerlinge ʼn besoek daar kan aflê.
Sodoende kan hulle meer leer oor ʼn spesifieke beroep en meer voorbereid wees op die wêreld van werk.
“Helpende Hand volg ʼn beleid van opheffing deur opleiding, wat ʼn langtermynoplossing vir die armoedeprobleem bied,” sê dr. Danie Brink, uitvoerende hoof van Solidariteit Helpende Hand.
Om die regte vakkeuses te maak sal leerlinge in staat stel om goeie beroepe te hê en finansieel onafhanklik te funksioneer.
Die Beroepsleidingdiens van Helpende Hand …

Editorial »

[5 Apr 2012 | No Comment | ]

Het julle agtergekom – die dae word korter! Ja, Herfs is hier en moet daar binnekort weer na warmer klere gegryp word.
Ons doen graag ‘n beroep op diegene  wat meer warm klere en komberse het as wat hulle nodig het, om die ekstra’s by ons kantoor af te laai of ons sal dit by julle kom haal en onder die daagliks groeiende hulpbehoewendes uitdeel.
Congratulations to the Proteas with a very succesful tour to New Zealand.  Also congratulations to the local lads, Titans with your performance sofar.
Be sure you attend the …

Schools »

[5 Apr 2012 | No Comment | ]

Cape Town will in 2014 be the host for the 55th International Mathematical Olympiad (IMO).
It will be the first time the event will take place in Africa, hosting more than 600 young mathematics enthusiasts from about 100 countries.
The IMO is the World Championship Mathematics Competition for High School students and is held annually in a different country. The first competition was held in 1959 in Romania. 
The first South African team took part in the IMO that was held in Moscow in 1992.
John Webb, retired lecturer at the University of Cape …

Community »

[5 Apr 2012 | No Comment | ]
Corporate South Africa urged to support Freedom Park

Twelve years after it was incepted as one of the Presidential Legacy Projects, Freedom Park is nearing full completion with the grand opening of //hapo (the last element to be constructed) scheduled for later this year.
Freedom Park is the product of the many processes engaged in by Government since 1994 to create and foster a national consciousness based on the common legacy that binds the people of South Africa.
Freedom Park is a registered cultural institution and as such, it will engage in fund-raising activity that will enhance its mission in …

Community »

[5 Apr 2012 | No Comment | ]
Entertainment for all at Rand Show 2012

The Rand Show is South Africa’s premier exhibition and the largest consumer launch pad in the country.
The Rand Show held at the Johannesburg Expo Centre, NASREC, opens on Friday 6 April and runs until Monday 15 April 2011. Gates open from 9am till 6pm, although the show will remain open until 8pm.
The Rand Show is firmly focused on families, providing wholesome, fun entertainment for the whole family, with hundreds of square metres of exhibits and shopping relevant to the lifestyle interests.
Highlights at the show include the new Animal Kingdom Experience …

Schools »

[5 Apr 2012 | No Comment | ]
So speel-speel word daar ernstig geleer

Centurion Akademie se hoofkampus maak hul deure nou oop vir ‘n groepie “Studente” van ‘n ander kaliber.
Die kampus se sportgronde wriemel deesdae op met kleuters waar die CA Departement van Kinderkenetika hulle groot motoriese vaardighede evalueer wanneer Kleuterskole by die studente kom “speel”. 
Hierdie sessies word op Vrydae gereël om die Sportbestuur en Kinderkinetika studente van Centurion Akademie meer praktiese ervaring te gee.
Die maatjies verdeel in twee groepies en word om die beurt aan die binne- en buite-aktiwiteite blootgestel.
Studente help die maatjies by elke stasie om sekere aktiwiteite te voltooi waar …

Arts & Culture »

[5 Apr 2012 | No Comment | ]
ATKV Centurionsangers en ATKV Letaba bied ‘n Afrikaanse Musiek- en Kinderteaterprogram aan

Die program “Afrikaanssprekendes is Plesierig” is onlangs by Laerskole Bakenkop, Rooihuiskraal, Constantiapark, Elarduspark, Meyerspark, Pretoria-Oos, Silverton en Wonderboom aangebied. 
Die program is opvoedkundig van aard en ondersteun die inhoud van die vak Lewensvaardighede by die laerskool.
Die terugvoering van personeel en leerlinge was dat die program oorspronklik en ‘n aangename belewenis was.
Die Centurionsangers se Afrikaanse liedjies het die kinders spontaan laat saamsing en deelneem.

Arts & Culture »

[5 Apr 2012 | No Comment | ]
ATKV Centurion vier Menseregtedag 2012

Menseregtedag is op 21 Maart 2012 deur die ATKV Centurion by die Voortrekkermonument gevier.
 Janie Fourie het die program geopen deur uit die Braillebybel te lees en vir vrede, en verdraagsaamheid onder al die inwoners van Suid-Afrika gebid.
Stefan Olivier het namens hom en Janie op die regte van gestremdes gefokus.
Die ATKV Centurionsangers en ‘n musiekensemble van Hoёrskool Waterkloof het tussendeur met voordragte opgetree.
Sakkie Kotze het gesê dat ATKV Centurion met die viering van Menseregtedag in Suid-Afrika op die regte van alle Suid-Afrikaners op verskeie vlakke en situasies van die samelewing wil …

Sport »

[5 Apr 2012 | No Comment | ]
Moves for Life welcome Chess Grant Master Garry Kasparov

Moves for Life and the South African Sport and Arts Hall of Fame (SASAHOF) have partnered to celebrate and welcome GM Garry Kasparov and the Kasparov Chess Foundation to South Africa
Kasparov was in the country to launch the African chapter of the Kasparov Chess Foundation.
The mission of the foundation is to bring educational benefits of chess to children throughout the world.   
Garry Kasparov became the youngest ever Chess World Champion in 1985 at the age of 22 and was the highest ranked chess player for 22 years until he retired …

Schools »

[5 Apr 2012 | No Comment | ]
Laerskool Wierdapark is trots op hul hoofleiers vir 2012

Voor van links is: Sumarie Pretorius (onderhoof dogter), Katrin Henzen (hoofdogter), Mila Vorster (hoofseun), Reinhardt Heymans (onderhoof seun) en Riaan Burger (onderhoof seun)
Agter staan Clarise Rossouw (onderhoofdogter)