Home » Archive

Articles Archive for July 2012

Editorial »

[4 Jul 2012 | No Comment | ]

The season has turned and do not know if it is my imagination, but the days really feels like Spring is closer than we think. Despite the leave-less trees and shrubs, one can see the tips of new growth coming through.
The month of July are full of national and international sporting events, such as the Super Rugby that restarted, the Proteas touring England, Cape Town will host the Inaugural World University Netball Championship and then the Olympics and Paralympics 2012 kicks off as well.
We wish Bafana and the new coaches …

Editorial »

[4 Jul 2012 | No Comment | ]

THANK YOU COUNCILLORS
The Centurion, Heatwave and other businesses the Lyttelton Road, Clubview wish to thank the interventions of Cllr Ina Strydom and Cllr Peter Sutton to restore the continuous powerages that were experienced earlier in June.

Community »

[4 Jul 2012 | No Comment | ]
Water soos wasgoed op die lyn verys

Die foto is deur Frikkie Brits van Silky Trends Flower Rentals, ingestuur. Dit is in Nelmapiusstraat, Irene geneem waar ‘n sproeier deurnag aan gelaat was en die water soos wasgoed teen die heining verys het.

Health »

[4 Jul 2012 | No Comment | ]
Melkprodusente-Organisasie hernu bestuurskontrak

Bertus de Jongh, Hoof Uitvoerende Beampte van die Melkprodusente-Organisasie (MPO), het ’n mosie van vertroue van die MPO se direksie ontvang nadat sy kontrak om die organisasie te bestuur vir ’n verdere periode van vyf jaar herunu is.
De Jongh is een van die mees suksesvolle bestuurders in georganiseerde landbou en was die vernaamste dryfkrag agter die wyse waarop die MPO vandag te werk gaan om die primêre melkprodusent plaaslik te verteenwoordig en te bedien.
Dèan Kleynhans, voorsitter van die MPO, het tydens die onlangse direkteursvergadering van die MPO gesê dat daar …

Community »

[4 Jul 2012 | No Comment | ]
Centurion Raad vir Bejaardes vereer Senior Burger van die Jaar en Vrywilligers

Die Centurion Raad vir Bejaardes (CRB) het op 7 Junie 2012 sy 24ste Algemene Jaarvergadering gehou waartydens Rae Labuschagne as gasspreker oor die onderwerp; “Ageing – In Sickness or in Health?” opgetree het.
Die essensie van haar bydrae was dat elke ouer persoon die verantwoordelikheid het om ‘n gesonde leefstyl te handhaaf.
Ouderdom beteken nie dat kwale soos hoë bloeddruk, suikerprobleme en cholesterol afwesig sal wees nie, maar die kuns is om ten spyte daarvan, verantwoordelik daarmee saam te leef.
Die Senior Burger van die Jaar is Maltus en Shirley Kruger aangewys.
Maltus en …

Community, Schools »

[4 Jul 2012 | No Comment | ]
Winner now able to finish school

Poverty forced Carmi Engelbrecht, a 25-year old resident of Lyttleton Manor, Centurion, to drop out of school in Grade Nine.
For 10 years she never lost hope that one day she would be able to return to school and finish what she started.
She works as a full-time volunteer for a non-profit organisation and one of her roles is to raise funds for student bursaries.
When she heard about an insurance company’s competition offering five people the opportunity to win a share of R300 000 to overcome a Goliath Challenge she said to herself …

Arts & Culture »

[4 Jul 2012 | No Comment | ]
ATKV Centurion Tak word vereer

Die ATKV Suid-Afrika se Algemene Jaarvergadering het onlangs by die ATKV-oord Buffelspoort plaasgevind en is deur verteenwoordigers van 300 ATKV Takke bygewoon.
ATKV Centurion is as die tak met ‘n baie hoё graad van funksionaliteit aangewys en die tak se Moedertaalprojek is ook as baie hoё gehalteprojek in die fokusgroep Onderwys aangewys.

Community »

[4 Jul 2012 | No Comment | ]
Chanel Hoolsema crowned Miss Modern Woman 2012

Chanel Hoolsema was crowned Miss Modern Woman 2012 at a glittering event held at Stone Cradle on 2 June 2012.
Nineteen finalists competed for this prestigious title that recognizes Christian ladies, but it was 23-year-old Chanel Hoolsema that took home the crown.
Viola Naidoo was the first runner-up and Te-Nita Naude the second runner-up.
The nineteen finalists furthermore raised an amount of approximately R50 000 that was donated to the Cancer Association of South Africa.

Community »

[4 Jul 2012 | No Comment | ]

Die Solidariteit Beweging het in die lig van Jeugdag, wat op Saterdag 16 Junie gevier was, ʼn driepuntplan aangekondig om jongmense te bemagtig deur opleiding.
Dit sluit die bou van ʼn kampus van R150 miljoen, die vergroting van die Beweging se beursplatform en omvattende beroepsleidingsdienste in.
Hierdie opleidingsplanne gaan duisende jongmense in staat stel om vir hulself ʼn toekoms te skep.
Volgens Flip Buys, hoof van die Solidariteit Beweging, moet jongmense in staat gestel word om vir hulself ʼn toekoms te skep. “ʼn Mens kan opleidingsgewys nie meer ‘aftree’ op 25 soos voorheen …

Community »

[4 Jul 2012 | No Comment | ]
COACHING – Not Just for Sports

Are you overworked?  Does your support team need better training? Do you need new perspectives to take your own “game” to the next level?
Both sports and business are driven by numbers and statistics. Both are elevated by winners and both attract individuals who love to compete.
By connecting sports and business through coaching, ActionCOACH has helped to guide thousands of business owners to greater success.
Correlations between sports and business coaching include:

Guiding players/teams and business owners to success with winning and proven game strategies for victory and …