Home » Archive

Articles Archive for September 2012

Editorial »

[1 Sep 2012 | No Comment | ]

So kom die Winter – sneeu en al – nou ook tot ‘n einde! Lente is oral te bespeur met struike en plante se nuwe uitloopsels en bloeisels wat reeds pragtig in tuine vertoon.
Op die sportveld hou ons styf duime vas vir die paralympiese atlete en ons weet hulle gaan sakke vol medaljes behaal.
There are numerous charity drives starting this month. The Cansa Corprate Relay, Pink Drive breast cancer awareness projects, Spring Tea’s, flower shows and various basaars. Please support any one or more of these projects that …

Community »

[1 Sep 2012 | No Comment | ]
Mev Afrika Eerste Prinses 2012 se Dankseggings funksie

Weens die aanval onlangs op haar, is Elzien-Lolette van der Merwe se rekenaars en selfoon met al haar kontakte, kliënte se besonderhede en databasis verlore.
Elzien versoek dat alle belangstellendes hulle besonderhede  aan haar per epos na elzienvdm@gmail.com sal stuur.
Verder gaan sy ‘n dankseggings funksie getiteld “ GRATITUDE WITH ATTITUDE” rëel  omdat sy onder die omstandighede met haar sterk geloof en met die genade van Jesus gespaar gebly het.
Met die fondse wat ingesamel word sal sy haar verlore rekenaars en besigheidsmasjien kan vervang en die res sal sy aanwend om haar …

Sport »

[1 Sep 2012 | No Comment | ]
Strategy – Good and Bad

A “good strategy” is not about vision or goals. Simply being ambitious is not a strategy!
Strategizing means identifying pivotal issues within your market and industry and making a plan to focus forceful, results-oriented action on those crucial points.
Thus, good strategy focuses on critical issues and decides how to address them.
Good strategy is built on functional knowledge about what works, what doesn’t and why.
It involves multiple analyses and the painstaking development of thoughtful, expertly implemented policies, which are designed to surmount obstacles and move the business ahead.
Strategic objectives should therefore always …

Health »

[1 Sep 2012 | No Comment | ]
Vista Clinic Facility opens New Wing

Nichelle Steyn
The Vista Clinic was founded by Dr Japie Vermaak who started the facility at his home with 32 beds in 1984.
Dr Vermaak then went into partnership with the Seventh Day Adventist Church that still plays an important role in creating a Christian culture at the clinic.
It has since been a beacon of hope for the Centurion community that provides mental health services to people 16 years and older.
On 23 August 2012, with more than 200 VIP guests attending the opening ceremony, the Executive Mayor, Cllr Kgosientso Ramokgopa officially …

House & Garden »

[1 Sep 2012 | No Comment | ]
Pretoria se Lenteskou bied propvol program as landbouskou

Die Tshwane Events Centre is al die afgelope paar weke in rep en roer in voorbereiding vir Pretoria se eie landbouskou, Die Lenteskou, wat vanaf 1 tot 6 September 2012 aangebied word.
Die Lenteskou, voorheen die Pretoria Skou, word vanaf vanjaar as ‘n landbouskou geherposisioneer en gaan ‘n propvol program aanbied, wat drie nasionale kampioenskappe, verskeie streekskoue, karkaskompetisies, veilings, landbou-uitstallings en ‘n hele paar produkbekendstellings insluit.
Robert Walker, direkteur van Die Lenteskou, sê dat as deel van die skou se landboufokus  is twee sale omskep sodat dit aan die behoeftes van diere …

Centurion Business Forum »

[1 Sep 2012 | No Comment | ]
Flexible workspaces offers a more productive way to work

The Regus business centre at Centurion Lakeview Centre offers workers and businesses flexible workspace and is within walking distance of Gautrain rail station, close to Centurion Mall and easy to reach by road.
Joanne Bushell Vice President for Regus Africa said that stress affects the productivity of businesses and workers therefore it is vital that companies look at their working practices.
Flexible workspaces like Regus Centurion help people work more productively, cut their commute, manage their hours and work-life balance better, relax and enjoy free tea and coffee in the lounge and …

Community »

[1 Sep 2012 | No Comment | ]
Lekkerste tuisgebakte koek by Ganyah Stoep Kombuis

Marissa, oftewel Kimberley van Isidingo, en haar ma het onlangs koek en tee by Ganyah Stoep Kombuis in Clubview geniet. Volgens Marissa is die tuisgebakte koek hier van die lekkerste en geniet hulle dit om in die rustige teetuin te ontspan.

Centurion Business Forum »

[1 Sep 2012 | No Comment | ]
Centurion Sakekamer verskaf sop aan Lofdal Aftreeoord

Die Centurion Sakekamer se verteenwoordigers het onlangs vir warmte gesorg toe hulle sop vir die inwoners van Lofdal Aftreeoord, Lyttelton gekkok en afgelewer het.

Centurion Business Forum »

[1 Sep 2012 | No Comment | ]
Bekende TV-persoonlikheid besoek Centurion Sakekamer

Nichelle Steyn / Dorothy Wye
Lede van die Centurion Sakekamer het op 24 Augustus 2012 die organisasie se maandelikse netwerk geleentheid by die Roses and Rubies Konferensie Fasiliteite in Clubview bymekaar gekom.
Dawie Roodt, een van die land se bekendste ekonome en gewilde TV-aanbieder van KYKNET se Ontbytsake het ‘n praatjie oor die Suid-Afrika se ekonomie tydens die funksie voorgedra.
Volgens Dawie gaan die rentekoers styg. “Die lae rentekoers wat tans ingestel is, kan nie vir lank die ekonomie dra nie,” sê hy.
Hy beveel besighede aan om geld te leen terwyl die rentekoerse …

Community »

[1 Sep 2012 | No Comment | ]
Celebrating Incredible India Day

India Club recently presented their annual festive celebration of Incredible India Day in Randburg to celebrate the 66th anniversary of their freedom from colonial rule.
In honor of this special day in India, the organizing body of the India Club welcomed the public to experience and participate in the festival of celebrating Incredible India Day.
The event featured a medley of Indian exhibit stands with stalls ranging from clothing, home decor, music, ayurvedic and homeopathic treatment products.
The line-up of the entertainment programme included the colourful Bihu dancers from North Eastern India, folk …