Home » Archive

Articles Archive for November 2012

Arts & Culture »

[5 Nov 2012 | No Comment | ]
Bravo aan ATKV Centurionmusikante se puik prestasie

Twee van ATKV Centurion Musiekforum se orkeste het puik prestasies op Nasionale vlak behaal.
Thys Gouws en sy orkes is as Nasionale wenners in die Boeremusiekgilde se
kompetisie vir opkomende orkeste in die Tradisionele Afdeling aangewys.
Neelsie van Rensburg en sy orkes is weer as Nasionale wenners vir opkomende
orkeste in die Moderne Afdeling aangewys.

Community »

[5 Nov 2012 | No Comment | ]
Grow a Mo in November

Nichelle Steyn
November has a new name and thousands of moustaches to go with it.
This is the month in which men can showcase their love for the moustache without repercussions and to show that they support the Movember cause.
The moustache is the equivalent of the pink ribbon that is the sign of support for breast cancer and the aim of this crazy hair-raising campaign is to create awareness especially for prostate cancer and cancers affecting men.
 Men who want a free pass to grow a moustache must register and start with a …

Editorial »

[5 Nov 2012 | No Comment | ]

FD skryf:
Maak seker dat die voertuig se deure is toe voor jy wegstap.
Ek wil graag ander motoriste waarsku om seker te maak al die deure van hul voertuig is behoorlik toe sodat die sensors geaktiveer word, wanneer hulle die voertuig sluit en wegstap.
Ek het nie in die parkeerarea aggeslaan dat die insittendes van ‘n ander voertuig nie net verby my voertuig beweeg maar op dieselfde oomblik wat ek uit my voertuig geklim het, het hulle ongesiens die agterste passasiersdeur effens oopgemaak.
Ek het my besigheid afgehandel en by my terugkoms gevind …

Editorial »

[5 Nov 2012 | No Comment | ]

Dankie …Thank you!
When I started at the newspaper, my idea of an award was that you, the readers, would enjoy the contents of The Centurion. 
Never did I think that after such a relative short time, I would be the recipient of the highest award granted by the Centurion Business Forum annually – that of Centurion of the Year!
Ek wil graag al my lesers, adverteerders, mede-werkers, vriende en almal met wie se paadjie ek in die tyd gekruis het, baie dankie sê.
In besonder wil ek aan John Lemmon wat my nog …

Community, Editorial »

[5 Nov 2012 | No Comment | ]
Shoes anyone?

It is amazing what one can see when you look around you. Such as these pair of shoes hanging on the electric wires in Eldoraigne recently.

Community »

[5 Nov 2012 | No Comment | ]

Die ATKV Centurion wys jaarliks namens die inwoners van Centurion Vrywillige Werkers van die Jaar aan.
Vrywillige Werkers wat deur inwoners genomineer wil word, moet aan die volgende vereistes voldoen:
· Nominante moet in Centurion woonagtig wees;
· Hul vrywillige werk moet in Centurion verrig word;
· Hulle moet nie vergoeding vir hul vrywillige werk in Centurion ontvang nie;
· Volledige bewyse van hul vrywillige werk in Centurion gedurende 2012 moet ingedien word. 
Vrywillige Werkers kan in die kategorieё: Gemeenskapsbeveiliging; Kultuurbevordering; Sportbevordering; Welsynswerk en Jeugwerk genomineer word.
Nominasies sluit Maandag 12 November 2012 en nominasies kan per …

Community »

[5 Nov 2012 | No Comment | ]
Lions Haven se inwoners heerlik bederf

Tydens die Week van Bejaardes wat tradisioneel die eerste week van Oktober is, het Vic en Kay Naidoo, eienaars van ‘n plaaslike restaurant, die inwoners van Lions Haven, een van die behuisingskomplekse van die Centurion Raad vir Bejaarders (CRB), met ‘n aandete bederf.
Hierdie egpaar beleef soveel seëninge dat hulle uit dankbaarheid na kwesbare mense in die gemeenskap uitreik.
Prof John McDonald, een van CRB se bestuurslede, het tydens die geleentheid gesê dat die Naidoo’s as voorbeeld dien vir die gemeenskap want bejaardesorg is baie afhanklik van welwillende mense.
Vic en Kay Naidoo …

Community »

[5 Nov 2012 | No Comment | ]
Voortrekkermonument weer vereer

Die Voortrekkermonument is op Maandag, 15 Oktober 2012 vereer met die Diamond Arrow PMR Afrika-toekenning (eerste plek).
Die toekenning is  vir sy bydrae tot die ekonomiese groei en ontwikkeling van die stad  Tshwane/Pretoria in die Opwindende/ Interressante Erfenis/ Historiese Terreine/ Geboue- afdeling. 
Die PMR Afrika-toekenning word jaarliks toegeken na afloop van ‘n onafhanklike ondersoek in ‘n verskeidenheid kategorieë.
‘n Steekproefgrootte van 105 onafhanklike respondente in die Gauteng Provinsie is gebruik, bestaande uit HUB’s, BD’s, besigheidseienaars, maatskappydirekteure en –bestuurders, asook senior
staatsamptenare.
Dit is die sesde keer sedert 2006 dat die Voortrekkermonument hierdie toekenning ontvang.

Arts & Culture »

[5 Nov 2012 | No Comment | ]

Die ATKV Centurion nooi alle belangstellendes hartlik uit om die volgende jaarlikse toekennings en ander geleenthede by te woon:
*Vrydag 16 November 2012 – 18h00 by Mountain Honey Estate, Rietvlei:     
Erkenning en gelukwense namens die inwoners aan Gr. 7 Toppresteerders van Laerskole en Jeugorganisasies in Centurion:
*Woensdag 21 November 2012 – 18h00 by Mountain Honey Estate, Rietvlei:
Erkenning en gelukwense namens die inwoners aan Gr. 12 Toppresteerders van Hoёrskole en Jeugorganisasies in Centurion.
Die gelukwense aan die Centurion Vrywillige Werkers van die Jaar sal ook tydens hierdie geleentheid plaasvind.
*Sondag 18 November 2012: NG Gemeente Lyttelton-Oos, …