Home » Archive

Articles Archive for January 2013

Editorial »

[14 Jan 2013 | No Comment | ]

En die wêreld bestaan nog – of is ons nie meer deel van die aarde en ons weet dit nie!
2012 Matrikulante het hul uitslae ontvang en wens ons almal wat geslaag het baie geluk met hul prestasie.
Die nuwe skooljaar het ook weer begin en wens ons die nuwe Graad 1’s en Graad 8’s sterkte toe met hul eerste jaar. Geniet die skooltyd want voor jy dink skryf julle ook matriek.
What is a year without sport! The Proteas are doing their best against the Black Caps on local soil and we …

Arts & Culture, Community »

[14 Jan 2013 | No Comment | ]
Cross in the sky!

This cross of clouds was spotted by our Editor on a visit to Standerton on 19 December 2012. There were no aeroplanes to be seen that could have caused this phenomenon.
Maybe it showed God cancelled the predictions of the end of the world on 21 December 2012 – especially using your imagination to see the vague face in the clouds above the cross.

Arts & Culture, Community »

[14 Jan 2013 | No Comment | ]
Verjaarsdagkalender ter viering van die Groot Trek herdenking

Die Voortrekkermonument gee ‘n verjaarsdagkalender uit ter viering van die 175ste herdenking van die Groot Trek.
Hierdie eksklusiewe kalender vorm ook deel van die Groot Trek 175- vieringe, waarby verskeie Afrikanerkultuurorganisasies betrokke is.
Twaalf monumente in Suid-Afrika is vir die insluiting van die kalender gekeur: Franse Hugenote-museum (Franschhoek), Taalmonument (Paarl), Karel Landman-monument (Alexandria), Vrouemonument (Bloemfontein), Vegkop (Heilbron), Vredesmonument (Vereeniging), De la Rey-ruiterstandbeeld (Lichtenburg), Bloedrivier (Dundee / Vryheid), Paardekraal-monument (Krugersdorp), Voortrekkermonument (Pretoria), Kruger-standbeeld (Kerkplein, Pretoria) en Louis Botha-ruiterstandbeeld (Uniegebou, Pretoria).
Fotografieklubs landwyd is genooi om aan ‘n fotokompetisie deel te neem en die …

Community »

[14 Jan 2013 | No Comment | ]
Annual Braai for Tshwane officials

The annual braai by the Centurion Business Forum was held during December 2012 to thank the officials of the Tshwane Municipality for their assistance and co-operation during the year.

Community »

[14 Jan 2013 | No Comment | ]
Christmas Treat for Lions Haven Ladies

Disa Disa, owner of Arbez Home Lodge and Linda Levendag, PRO for Hirsch’s Centurion organised a special Ladies Christmas Morning for the ladies at the Lions Haven Old Age Home.
Sinead Marais played Santa distributing the gifts and Arbez Home Lodge provided platters of eats and refreshments to everyone.

Centurion Business Forum »

[14 Jan 2013 | No Comment | ]
Centurion Sakekamer bederf 20 bejaardes met kersprogram

Op Maandag 10 Desember 2012 het Centurion Sakekamer 20 bejaardes bederf met ‘n vrolike kersprogram.
Koek, tee en geskenke is gegee en saam is Kersliedere gesing en vir die bejaardes was dit ‘n wonderlike oggend en was die jongmense verkwikkend.
Talle bejaardes is Kersfees alleen omdat baie kinders oorsee is en waardeer die Centurion Raad vir Bejaardes die betrokkenheid van Centurion Sakekamer.
“Die meeste wat almal waardeer het was julle gesindheid van liefde, omgee en vreugde wat vir die ouer mense oneindig baie beteken. Dankie daarvoor, want dit is presies waaroor Kersfees gaan …

Community »

[14 Jan 2013 | No Comment | ]
FNB Vrywilligers bederf bejaardes met geskenkpakkies

FNB Vrywilligers van Centurion, het nie-bederfbare voedsel asook donasies gemaak om vir ‘n klompie bejaardes vir Kersfees met ‘n geskenkpakkie te bederf.
Die skenkings is in ontvangs geneem deur Dr Elma Krüger, direkteur van die Centurion Raad van Bejaardes.

Arts & Culture, Community »

[14 Jan 2013 | No Comment | ]
Tradisionele Kultuurgroepe by Vryheidspark en Voortrekkermonument

Verskeie tradisionele kultuurgroepe was op Versoeningsdag by die herdenking van die ingebruikneming van die verbindingspad tussen die Voortrekkermonument en Vryheidspark, teenwoordig.
Na die toesprake van Sonja Lombard (BD van die Voortrekkermonument) en Fana Jiyane (HUB van Vryheidspark), het die ATKV Centurion Kultuurgroep afgesluit met die sing van “Pleidooi vir Afrika” onder leiding van Henry J.
Dieselfde ATKV Centurion Kultuurgroep het vroeёr die dag as gaskunstenaars by die Versoeningsdagvieringe by Vryheidspark opgetree.
‘n Program van tradisionele danse en sang op die maat van bekende Afrikaanse liedjies is aangebied.
Die musiekbegeleiding is met ‘n kitaar, mondfluitjie …

Arts & Culture, Community »

[14 Jan 2013 | No Comment | ]
Duisende woon Geloftediens by

Dr. Danie Langner van die NG Kerk Doornkloof en uitvoerende hoof van die FAK, het die diens in die stampvol monument gelei, terwyl duisende mense ook buite onder tente, sambrele en op kampstoele daarna geluister het.
Terwyl die besoekers om presies 12h00 gekyk het hoe die son op die senotaaf val, het afgevaardiges van die monument en Freedom Park mekaar by die gemeenskaplike toegangshek ontmoet.
Drie klipstene met die woorde van die Gelofte in Nederlands, Afrikaans en Engels is ná die Geloftediens by die Voortrekkermonument onthul.
Van links is Sonja Lombard met dr. …

Arts & Culture, Community »

[14 Jan 2013 | No Comment | ]

AfriForum Jeug het op 25 November 2012 ʼn geskiedenistoer vir jongmense geloods waar gekose leiers van regoor die land die geleentheid gegun word om museums, erfenisgebiede en gebiede waar oorlogveldslae plaasgevind het, te besoek wat relevant tot die Afrikaner se geskiedenis is.
Daar is 26 jong leiers van die Universiteit van Pretoria, Stellenbosch Universiteit, Noordwes Universiteit en die Universiteit van die Vrystaat gekies.
Tydens die toer word daar ondermeer besoek afgelê aan die Voortrekkermonument, die Jan Smuts-huis, die Kruger-huis, die slag van Vegkop, die slag van Majuba, die erfenisgebied van Piet Retief, …