Home » Archive

Articles Archive for March 2013

Community »

[10 Mar 2013 | No Comment | ]

Philip van Staden, Vryheidsfront Plus se Streekleier, Pretoria het ‘n beroep op Pretorianers gedoen om die nuwe waardasierolle, wat op 1 Julie 2013 in werking tree, te inspekteer.
Raadslid Philip Van Staden, het gesê dat die huidige waardasierol aan die einde van Junie 2013 verstryk en die publiek kan van 27 Februarie 2013 – 03 Mei 2013, die nuwe waardasierolle besigtig en beswaar aanteken indien nodig.
Die nuwe waardasierolle is ook op die Tshwane Metro se webwerf www.tshwane.gov.za beskikbaar en kan ook by al die Tshwane Metro se kantore gedurende kantoorure …

Editorial »

[10 Mar 2013 | No Comment | ]

The year is well on its way and although the weather is still steaming, one can see some signs of autumn around the corner.
Die sportseisoene is ook in volle gang met internasionale en plaaslike krieket, rugby, netbal , tennis en skolesport. Met die verskeidenheid hoef niemand verveeld te wees.
Die eerste Tshwane Ope Gholftoernooi was ‘n reuse sukses en wens ons die wenner Dawie van der Walt en die plaaslike naaswenners, Darren Fichardt en Louis de Jager baie geluk – ons is trots op julle.
We also wish to congratulate the volunteer …

Community »

[10 Mar 2013 | No Comment | ]
VF Plus Pretoria verwelkom Jeug Raadslid in Koukus

Die VF Plus Pretoria het Awie Erasmus as ‘n nuwe raadslid verwelkom wat tot 2016 in die Tshwane Metroraad gaan dien.
Die vyf en twintig jarige jeugdige is al van vroeg af in sy lewe aktief in die politiek betrokke en skroom nie om op te staan teen ongeregtigheid nie.
Die streeksleier van die VF Plus in Pretoria, Raadslid Philip Van Staden, het gesê dat Raadslid Erasmus ‘n aanwins vir die VF Plus is en dat Erasmus se uitstaande leierskap nog diep spore in die Suid-Afrikaanse politieke toneel gaan trap.
Raadslid Awie Erasmus …

Community »

[10 Mar 2013 | No Comment | ]
Protea Vrouediens

Die Protea Vrouediens het onlangs ‘n donasie van R6000-00 aan Rusoord Centurion oorhandig. Die fondse sal vir die versorging van verswakte bejaardes aangewend word.

Centurion Business Forum »

[10 Mar 2013 | No Comment | ]
Centurion Sakekamer Netwerkfunksie goed ondersteun

Die Centurion Sakekamer se netwerkfunksie vir Februarie was informeel en is op Valentynsdag gehou.
Almal het in die gees van die jaarlikse “liefdesdag” en getooi in rooi, wit en swart van die geleentheid gebruik gemaak om behoorlik te netwerk.
Die hoogtepunt van die funksie was die oorhandiging van ‘n nuwe voertuig aan die Sakekamer deur Sias van den Berg, handelshoof van McCarthy Toyota Centurion.
Benji van Niekerk het vir ‘n “Noot-vir-Noot” speletjie gesorg en die tafel wat die meeste van die liedjies en sangers kon uitken het ‘n ontbyt vir al die tafel …

Community »

[10 Mar 2013 | No Comment | ]
100 Hour Charity for PinkDrive well supported

After sitting for 100 hours as ‘static pilots,’ the volunteers for the PinkDrive’s awareness for breast cancer campaign emerged from their aircrafts on Saturday, 3 March 2013. Throughout the week celebrities, VIP’s, public figures and cancer survivors also supported the campaign and sat for an hour in a Mirage. The last celebrity was singer, Yvonne Chaka Chaka who said that she is a strong supporter of the campaign as well as the Museum. A big screen, mini airshow and live entertainment by Zandre were all part of the last day …

Community »

[10 Mar 2013 | No Comment | ]
Blood Donating Drive at Hirsch’s Centurion

They say animals are very therapeutic!
At a recent blood donating drive, Ronnie Magic (owner of the Print Factory and the W&G Team) donated blood at Hirsch’s Centurion and brought the smallest, Zee and biggest of her dogs, Darth along.
Darth regularly donated blood at Onderstepoort Veterinary Clinic when blood was needed for operations on other dogs.
Ronnie trained her team of rescued dogs, the W&G Team, to entertain kids and adults at various schools, shows and functions.
Zee then did some tricks to the delight of Hirsch’s staff and customers.
Werner from Virgin Active …

Community »

[10 Mar 2013 | No Comment | ]
Laddles of Love for Ladies at Hirsch’s Centurion

With 47 ladies all dressed in red and white, Hirsch Centurion’s annual Ladies Valentine’s morning took place on 13 February 2013.
Kevin Leak, well-known Chirologist was the speaker and entertained everyone with a talk on relationships, different personalities and what all those lines on the palms of our hands represent and how they can be explained.
The finger- and palm print patterns can provide information on ­hereditary, ­predispositions and temperament while other patterns appearing on the palm can indicate specific talents such as an inherent talent for music or art, learning difficulties …

House & Garden, Schools »

[10 Mar 2013 | No Comment | ]
Die Herberg Sentrum se eerste atletiekdag

Die Herberg Sentrum in Thaba Tshwane bestaan reeds 19 jaar en daar is tans 265 kinders, van babas tot voorskool sowel as ‘n naskoolsentrum wat met liefde en sorg onder leiding van Ina van Schalkwyk vir hul skoolloopbaan gereed gebring word.
Ina het besluit dat ‘n atletiekbyeenkoms vir die Sentrum die ideale geleentheid aan die kinders kan bied om die mededinging in die groter skole te kan ervaar.
Pastoor Ricky Pillay van die Charisma Pinkster Gemeente het die verrigtinge met gebed geopen en ook die gaste verwelkom. Hy was ook die …

Schools »

[10 Mar 2013 | No Comment | ]
Hoërskool Eldoraigne nooi skole om PI-Dag by hulle te vier

Op 14 Maart 2013 gaan Pi-dag wêreldwyd gevier.
Die Hoërskool Eldoraigne se VLR-sportkomitee het die insiatief geneem om al die omliggende laerskole en hoërskole te nooi om dié dag saam met hulle te vier deur ‘n 3,14km wedloop in spanverband te hardloop. (omdat
Elke skool het ‘n uitnodiging en ‘n pastei met die Pi-simbool daarop ontvang.
Verskeie aktiwiteite asook wedlope in die verskillende ouderdomsgroepe gaan die dag plaasvind.