Home » Archive

Articles Archive for October 2013

Schools »

[15 Oct 2013 | No Comment | ]
Twee sussies blink uit in perdry

Twee sussies van Centurion, Melissa en Angelique Petrick het onlangs uitstekend in perdrykompetisies gevaar.
Melissa Petrick, Gr 5 leerling van die Laerskool Swartkop, het aan die Champion Stables se Perdry kompetisie deelgeneem en het twee derde plekke en ‘n vierde plek met haar ponie Cornerstone se “Chocolate Brownie” behaal.
Sy het ook aan die Gymkhana deelgeneem en ‘n eerste plek vir Bending, eerste plek vir Barrels en ‘n derde plek vir die Flags verwerf.
Melissa is as die Reserwe Kampioen vir die Gymkhana (Children Riders) aangewys.
Angelique Petrick, Gr 8 leerling aan …

Schools »

[15 Oct 2013 | No Comment | ]
Nichole is reaching for the Stars

Nichole Sutherland, learner at High School Zwartkop, Centurion, has been invited to form part of selective group of talented young South Africans that will represent the country during the annual AMTC SHINE convention in Orlando, Florida in January 2014.
She received the invitation after taking part during the SATC National Round held at the Vodacom Dome in Midrand during the last week of September 2013.
Nicole received four gold medals and one silver medal for her dance routines which included a modern solo, open solo, jazz small group, open small group and …

Schools »

[15 Oct 2013 | No Comment | ]
Regstelling: Laerskool Wierdapark vier spesiale verjaarsdag

Die Laerskool Wierdapark se hoof mnr Johan Maree (en nie mnr Cronje soos in die vorige uitgawe gepubliseer is) se 60ste verjaarsdag is gevier.
Die redakteur wens apologie aan te teken vir enige ongerief en verleentheid wat deur die gebruik van die verkeerde naam veroorsaak was.

Schools »

[15 Oct 2013 | No Comment | ]
Hoërskool Eldoraigne se nuwe hoofleiers en onderhoofleiers vir 2014

Voor van links is: Chantel de Jager ( voorsitter: sosiaal & bemarking), Paula-Mari Brand (voorsitter: sport), Carla Greyling (hoofmeisie & voorsitter: welwillendheid), Mandelie van der Walt (voorsitter: kultuur) en Thealize Botha (voorsitter: akademie )
Agter van links is: Theo Landman (voorsitter: sosiaal & bemarking), Wynand Botha (voorsitter: sport), Hendrik Grobbelaar (hoofseun & voorsitter: welwillendheid), Martin Maree (voorsitter: kultuur) en Jacques Bam (voorsitter: akademie)

Schools »

[15 Oct 2013 | No Comment | ]
Gewilde skrywer besoek Laerskool Swartkop

Die baie gewilde skrywer Carina Diedericks-Hugo het Laerskool Swartkop op 2 Oktober 2013 besoek.
Sy het onder meer oor haar boeke, die Thomas@ reeks en Permanente Ink gesels en stories vertel.
Die nuuskierige lesers het na die tyd verder met Carina in die mediasentrum gesels, waar sy hul boeke geteken het en is daar ook foto’s saam met hulle geneem.
Daar is steeds ‘n toeloop van lesers by die Swarrie biblioteek en word Juffrou Corné Langenhoven bedank vir al haar moeite met die skrywers, boeke & mediasentrum.

Community »

[14 Oct 2013 | No Comment | ]

With effect from 1 October 2013, the City of Tshwane begins the rollout of the smart prepaid electricity meter programme.
The City is installing new smart pre-paid meters and replacing old electricity meters through its Security of Revenue project which will allow automated meter reading, data management, data processing and analysis.
The City’s large power users (LPUs) will be the first segment targeted in the new smart prepaid solution. LPUs are businesses and industries that consume 100Amps or more of power on a monthly basis.
The installation will move into households from January …

Editorial »

[14 Oct 2013 | No Comment | ]

Summer is here and October also means the start of last semester for learners and students.
It also means that businesses are getting ready for their year-end functions, shops are displaying Christmas decorations and people have started planning their summer holidays.
Daar is dan ook diegene wat minder bevoorreg is en wat nie ‘n vakansie, kos of selfs nuwe klere kan bekostig en versoek ek die lesers om in julle omgewing rond te kyk en sulke behoeftiges in hierdie tyd wat voorlê by te staan met kos, klere en speelgoed vir die …

Community »

[14 Oct 2013 | No Comment | ]
Knuppeldik oorhandig donasies aan SAPD Welsynsfondse

Die Knuppeldik Trust het duer die jare meer as R2m van winste uit die verkope van die Knuppeldik Kookboek aan die SA Polisiediens se fondse vir die gebruik van noodleniging oorhandig.
Op 14 September 2013 het die Knuppeldik Trust weer donasies ten bedrae van R290 000 aan die SAPD se drie fondse naamlik Gestremdesorg, Weduwee- en Wese en Bejaardesorgfonds oorhandig.
Die Engelse en Afrikaanse weergawes van die Knuppeldik Kookboek is ook by Centurion Raad vir Bejaardes, Centurion beskikbaar en is uitstekend vir kersgeskenke. Vir meer inligting kontak die Raad by telefoonnommer 012 664 …

Community »

[14 Oct 2013 | No Comment | ]

Alle stemlokale sal oor die naweek van 9 & 10 November 2013 oop wees vir registrasie vir die verwagte verkiesing in 2014.
Indien u binne die afgelope twee jaar van adres verander het, besoek die webtuiste www.elections.org.za of sms u Identiteitsnommer aan 32810 om uit te vind waar u registreer is, en indien nodig, herregistreer by jou naaste van die stemlokale.
Kinders wat voor Mei 2014 die ouderdom van 18 jaar bereik, kan ook nou registreer om te stem.

Community »

[14 Oct 2013 | No Comment | ]
Health Consultant crowned Mrs South Africa 2013

Chané de Kock, a health consultant and mother of three children from Stellenbosch was crowned Mrs South Africa 2013 at a glittering event held on 5 October 2013.
The finalists were 22 glamorous inspirational married women, dedicated to creating sound environments for their families and devoted to the upliftment of their communities and South Africa.
First runner-up was Chantelle Swart from Pretoria and Kholofelo Chademanah from Bryanston Johannesburg was the second runner-up.