Home » Archive

Articles Archive for November 2013

Schools »

[15 Nov 2013 | No Comment | ]
B-Liga Wenners

Tennisspelers van Laerskool Swartkop is vanjaar se B-Liga wenners in Pretoria nadat hulle die semi-finaal teen Curro en die finaal teen Wonderboom gewen het.

Schools »

[15 Nov 2013 | No Comment | ]
Fietsryers vaar goed

Colby Vermeulen (Graad 3) en sy sussie Miekie Vermeulen (Graad 2), leerlinge van Laerskool Swartkop, het die afgelope paar maande aan vyf verskillende fietsrywedrenne deelgeneem.
Colby het drie 1ste plekke, een 3de plek en een 5de plek behaal terwyl Mieke een 1ste, een 2de, twee 3de en een 9de plek behaal het.

Schools »

[15 Nov 2013 | No Comment | ]
Gebreekte enkel laat haar nie onder kry

Nicola de Bruyn Graad 8 leerling aan die Hoërskool Eldoraigne is ‘n kranige atleet wat in die 0/14 ouderdomsgroep deelneem.
Sy het verlede jaar tydens ‘n byeenkoms in Bloemfontein haar enkel gebreek en kon vir ses maande nie aan enige sport deelneem nie.
Hierdie jaar het sy weer in Bloemfontein en in Naboomspruit deelgeneem en is sy as die dogters naelloper van die byeenkoms by albei byeenkomste aangewys.
Haar tyd in die 100m was 11.8 sekondes.

Schools »

[15 Nov 2013 | No Comment | ]
Laerskool Wierdapark vier spesiale mediadag

Op Donderdag, 17 Oktober 2013 is ‘n spesiale mediadag saam met GROOTfm 90.5 (voorheen Radio Rippel) en Beeld by die Laerskool Wierdapark gehou.
Charlize Bergh was die gaskunstenaar en daar was ook op GROOTfm 90.5 lewendige uitsendings van die oggend se gebeure.
Die tema was “Ons Bou” en al Graad 4 tot Graad 7 leerders hul bouwerk baie geniet en die beste bouwerke het pryse ontvang.

Schools »

[15 Nov 2013 | No Comment | ]
Laerskool Wierdapark samel fondse in vir CMR Valhalla

Die Laerskool Wierdapark het tydens hulle jaarlikse kinderdag wat gehou was fondse ingesamel en gedurende die mediadag op 17 Oktober 2013 is die tjek aan CMR Valhalla oorhandig.

Schools »

[15 Nov 2013 | No Comment | ]
Ratang receives merit reward for bravery

Irene Primary School Grade 4 learner Ratang Bonelwang recently received a PicknPay School Club Hero award for his heroism in the Community Upliftment category.
Special guests at the ceremony included Irene Village Mall PicknPay Store Manager, Andre.
The taxi that transports some of the Irene Primary School learners on a daily basis suffered a puncture and the driver pulled into a petrol station.
He left the vehicle’s keys in the ignition and one youngster managed to start the engine and the vehicle started to move into peak traffic.
Ratang reacted immediately and managed to …

Centurion Business Forum »

[14 Nov 2013 | No Comment | ]
Centurion van die Jaar 2013 aangewys

Die Centurion van die Jaar 2013 is tydens die Centurion Sakekamer se jaareindfunksie op 2 November 2013 aangewys.
Elsabé Rossouw, help haar eggenoot se besighede bestuur, hou haar huishouding aan die gang maar is ook die spil waarom die Wierdabrug se Gemeenskap Polisieforum (GPF) draai.
Sy bestuur die Beheerkamer effektief, werf lede vir die GPF, staan ook in wanneer iemand nie vir diens beskikbaar is en doen selfs ook nagskof.
Daarbenewens lei sy ook personeel vir die beheerkamer op en maak seker dat daar altyd werk rondom die beheerkamer, soos tuinmaak of stofsuig …

Editorial »

[14 Nov 2013 | No Comment | ]

All of a sudden, everybody is getting busy and a frenzy feeling is slowly starting as the year is nearing closure.
Our offices became a statistic as our electronic equipment and other items (even the toilet paper!) were removed with the landlord’s vehicle over the weekend when no-one was around!
lease be careful out there and be on the lookout for suspicious behaviour and report that to the GPF or SA Police.
We wish the matrics all the best with their exams and we are looking forward to see a huge increase in …

Community »

[14 Nov 2013 | No Comment | ]
CCBC -Winner of the AHI President’s Trophy 2013

The Capital Chamber of Commerce (CCBC) was elected as the national winners of the Afrikaanse Handelsinstituut (AHI) President’s Trophy during a gala dinner at the AHI’s National Congress held in Potchefstroom on 19 October 2013.
The Centurion Business Forum came second in this prestigious national competition.

Schools »

[14 Nov 2013 | No Comment | ]
Inauguration Ceremony at the Deutsche Schule Pretoria

The inauguration of a new building of the primary school took place at the Deutsche Schule Pretoria (DSP) recently.
Dr Horst Freitag, Ambassador of the Federal Republic of Germany, honoured the school by officially opening the new building, consisting of six new classrooms.
The DSP, with the aid of the German Foreign Office, pride itself on being at the forefront of investing more than EUR400,000 in energy efficient and regenerative measures that have also been done at the school.
The pilot projects included photovoltaic (PV) panels installed; heating and cooling by means of …