Home » Archive

Articles Archive for May 2014

Community »

[13 May 2014 | No Comment | ]
Dra Tekkies vir Goeie Doel

Tekkie Tax 2013 het alle verwagtings oortref deur R2,4 miljoen in die eerste jaar in te samel.
Meer as 180 plaaslike welsynsorganisasies het daarby gebaat en alle fondse is gedurende November 2013 verdeel.
Hierdie jaar word Tekkie Tax dag op Vrydag 30 Mei 2014 gehou en lede van die publiek word gevra om ‘n Tekkie Tax plakker vir ‘n R10 donasie te koop.
Daar is vyf verskillende plakkers om van te kies, elkeen verteenwoordig ‘n spesifieke afdeling van dienslewering naamlik: Allerande DIERE; Basiese FAMILIE dienste; Cool KINDERS; Dienslewering aan GESTREMDES en Essensiële …

Community »

[13 May 2014 | No Comment | ]

The Heritage Foundation is a company not for gain that was registered in September 2002 as a result of a growing concern amongst members of the Afrikaans speaking community.
Their aim is to conserve worthwhile threatened heritage resources for future generations.
In order to fulfil the mandate of the Heritage Foundation, it is imperative that additional funds be generated.
The annual Heritage Foundation Golf Day is one of many events held to this effect and will be held in Pretoria West on 15 May 2014.
Interested persons are invited to attend the annual Golf …

Arts & Culture »

[13 May 2014 | No Comment | ]
ATKV Centurion Musiekmentor Bobby de Vos word 80 jaar oud

Musikant Bobby de Vos het op 13-jarige ouderdom al in die openbaar begin musiek maak en is nog lank nie koud nie!.
Bobby bespeel dertien verskillende musiekinstrumente en hy het deur die jare 288 jongmense die fynere speelkunsies van een of meer van hierdie musiekinstrumente geleer.
Hy het in 1999 onder die vaandel van ATKV Centurion Musiekforum, met die Voorspoed Junior Boereorkes begin en sy twee kleindogters Mariska en Charne al op vyf- en sesjarige ouderdom, by die orkes betrek.
Die orkes het saam met ander ATKV Centurionsangers en -musikante by verskeie feeste …

Editorial »

[13 May 2014 | No Comment | ]
from the Editor

Tyd om te stem, maar vir watter party? Het julle geluister na die beloftes van die verskillende partye of is daar daadwerklike werkbare planne voorgehou? Maak net seker dat almal wel gaan stem.
Die maand is ook ‘n besige maand op die sportvelde – rugby, IPL krieket met van ons beste mense, gholf, hokkie, sokker en skolesport.
Die beste lugskou word op 10 Mei deur die SA Lugmag Museum by Zwartkop Lugmagbasis aangebied en wat ‘n lugfees gaan dit nie wees met meer as 100 historiese vliegtuie wat hul …

Centurion Business Forum »

[13 May 2014 | No Comment | ]
Centurion Sakekamer bespreek die komende verkiesing

Die lede en gaste by die maandelikse netwerkfunksie van die Centurion Sakekamer, was aangenaam verras toe een van die lede ‘n mimieke vertoning met bekende liedjies aangebied het.
Die gasspreker was Dr Piet Croucamp en hy het ‘n baie insiggewende praatjie met die oog op die nasionale verkiesing op 7 Mei 2014 oor die politiek, politieke partye en ekonomiese stand in die land gelewer.
Nuwe lede het hul lidmaatsertifikate ontvang en elkeen het kortliks hulle besighede bekendgestel.
Onder die ander sprekers was Dr Elna Krüger, direkteur van die Centurion Raad vir Bejaardes wat …

Community »

[13 May 2014 | No Comment | ]
It is time to vote

The time has come for all eligible South Africans to cast their votes on 7 May 2014.
With so many political parties, we trust that you have listened and will decide to vote for the party that you think will take South Africa to a prosperous future for all.
Some people have contacted The Centurion with question about the election and therefore we would like to offer the following basic information based on their questions:
* The 7 May 2014 has been declared a public holiday signed by President Zuma and gazetted on …

Community »

[13 May 2014 | No Comment | ]
Memorandum of Understanding signed

Fana Jiyane (CEO: Freedom Park) Freedom Park and Genl Gert Opperman (Die Erfenisstigting) recently signed a Memorandum of Understanding to consolidate and strengthen the friendly ties and reciprocal understanding between the two institutions and to promote mutual understanding, nation building and reconciliation.
The parties undertook to co-operate and collaborate in various areas that include a joint annual ceremony to commemorate all South Africans, black and white, who have paid the highest price during SA Anglo-Boer War, to be presented at the Wall of Names at Freedom Park.
The parties will also separately …

Arts & Culture »

[13 May 2014 | No Comment | ]
AKTV Centurion vereer Redakteur

Tydens die funksie om The Centurion se vyfde bestaansjaar te vier, het Sakkie Kotze (ATKV Direksielid en Voorsitter van die AKTV Centurion) die redakteur, Dorothy Wye verras met ‘n oorkonde om haar en die koerant namens die inwoners van Centurion geluk te wens en te bedank vir die wye dekking van gemeenskapgebeure.
Die redaksie bedank graag die Ronnie en die W&G Team hondeskou, die ATKV gaskunstenaars en Leon Arnaud, Marlene Bezuidenhout en Gerard asook Renier Joubert wat goedgunstiglik opgetree het.
Vir hulle bydraes bedank ons ook al die borge en in besonder …

Community »

[13 May 2014 | No Comment | ]
Colour Me Green dedicated to excellence Decor

The company Colour Me Green Function Decor is a dynamic, passionate and well sought after decor company situated at 6 Panorama Road, Rooihuiskraal, Centurion.
They specialize in venue styling, draping and table decor for any event such as corporate functions, weddings, theme evenings, gala dinners, marquee draping, matric farewells and birthday parties.
With more than twelve years combined experience in the Decor industry they have handpicked their management and staff.
They all have a great passion for the work they do and always endeavour to exceed their client’s expectations. Their clients include Blue …

Community »

[13 May 2014 | No Comment | ]
Ladies had Cowgirl Style Fun

Recently, ladies from Centurion attended a fun cowgirl morning at Cuppa Volta Café, situated inside the La Volta Dance School in Hennopspark.
After a welcome drink and breakfast the ladies listen to a talk on products from Pure Romance and also received goodie bags filled to the brim.
They also had the opportunity to attend to the numerous exhibition stalls and to have their picture taken by Elize Mare Photography.
As a surprise, the owner of La Volta Dance School, Julie Smit had arranged a free dance lesson by David Lombard, one of …