Home » Archive

Articles Archive for July 2014

Community »

[18 Jul 2014 | No Comment | ]
Ladies Mornings very popular at Hirsch’s Centurion

Hirsch’s Centurion has become synonymous with business meetings and in particular their ladies mornings.
The ladies were spoiled with sponsored eats from Tempting Cakes and Catering and coffee from Hirsch’s.
Carina Nel, owner from Fashion and Style Club as well as the chairperson ofr the SA Council for Business Women, Centurion was selected as the month’s finalist in the Margaret Hirsch’s Business Woman of the Year 2014 competition.
Natascha … from Computer Guyz was the guest speaker.

Schools »

[18 Jul 2014 | No Comment | ]
Curro Thatchfield helps fight the cold

On 18 June 2014, Curro Thatchfield Independent School challenged its learners to come to school without their shoes.
This was in honour of National Barefoot Day where the learners would experience what it is like to be a young underprivileged child with no shoes, in the middle of freezing winter.
The learners each brought a pair of shoes which Curro donated to the Potato Foundation for distribution to worthy causes.
“The support of our parents was fantastic and we collected over a thousand pairs of shoes,” said Executive Head, Marlene Gerber
In addition, Curro …

Schools »

[18 Jul 2014 | No Comment | ]
Die leerders kan praat

Die leerders het deelgeneem aan die jaarlikse Super 12 Redenaars Kompetisie wat by die Laerskool Constantiapark gehou was.
Laerskool Wierdapark is algeheel as die tweede beste redenaarskool aangewys.
Christiaan Roux het ‘n merkwaardige eerste plek uit al die deelnemende skole in die Gr4-5 kategorie behaal.
Anroux du Plessis het in die Gr1-3 kategorie ‘n vyfde plek losgepraat.

Schools »

[18 Jul 2014 | No Comment | ]
Hoërskool Uitsig learners excelled in sport

Two teams of the Hoërskool Uitsig as well as individual learners excelled in sport this year and they achieved provincial colours in their areas.
The First Girls Hockey team won their league. They played in the Northern Bond Hockey Medium 2.
Their coach is Mrs Sanja Bohlman.
The school’s First Boys Hockey team also won their league. They played in the C-bond.
The coaches are Floyd Nyathi and Henno Pretorius and the manager is Ilani Koen. Also featured in this photo to the left is the Head of Sport, Martin Vrey.
Thato …

Schools »

[18 Jul 2014 | No Comment | ]
HOËRSKOOL UITSIG se Kersfees in Mei

Hoërskool Uitsig pak jaarliks ‘n groot liefdadigheidsprojek aan genaamd “Kersfees in Mei”.
Dit is ‘n projek deur die Graad 11 leerders van die skool en hierdie jaar was dit onder leiding van Madeleen Ungerer, Graadhoof vir Graad 11.
New Beginningz in Laudium is die instansie wat die skool hierdie jaar ondersteun het.
Dit is ‘n huis vir behoewende en hawelose babas en kleuters. Tot 30 kleintjies kan hier permanent gehuisves word tot hulle vir aanneming of na pleegsorg gaan.
Die projek was ‘n reuse sukses en is onder andere doeke, wetwipes, wintersnagklere en purity …

Community »

[18 Jul 2014 | No Comment | ]
Weekend Play Park

A new look Weekend Play Park with the objective to create a welcoming environment where families can shop with their kids and still enjoy great entertainment that adds value to the traditional shopping experience opened at the Centurion Mall.
Kids are offered a variety of activities which includes amongst others; jungle gyms, slides, colouring corner, jumping castle and much more.
The Play Park also offers additional entertainment under different themes during school holiday periods.
All proceeds from school holiday activities will be donated to charity.
On 26 June 2014, kids from the Compass Crisis …

Schools »

[18 Jul 2014 | No Comment | ]
Brakkedag by Laerskool Swartkop

Laerskool Swartkop Brakkedag het weer ‘n baie suksesvolle hondeskou aangebied.
Die base en brakke het behoorlik uitgehang en almal het te fraai gelyk en omtrent gepronk. Geen brakke het mekaar die hare ingevlieg nie en almal het elke oomblik geniet!

Schools »

[18 Jul 2014 | No Comment | ]
Jong Voëltjieboer vaar goed

Die jong voëltjieboer, Divan van Rooyen, Graad 2 leerling van Laerskool Swartkop, het op Saterdag 10 Mei 2014 aan die PCBC Pretoria Jong Voëlskou deelgeneem en besonder goed gevaar het.
Hy het algehele derde en sesde plekke met sy Rooi Kanaries behaal en ook drie wisseltrofeë ontvang vir die Beste Agate, Beste Rooi Pastel en Beste Mosiac Donkergrond.
Divan het ook verskeie rosette vir sy lieflike voëltjies ontvang.

Schools »

[18 Jul 2014 | No Comment | ]
Laerskool Wierdapark is algehele Netbal wenners

Die Laerskool Wierdapark het as die algehele Netbal wenners vir die Super 12 Kompetisie
vir die A-afdeling skole geëindig.
Die 0/10A en 0/11A spanne het goue medaljes verower en die 0/13A span het die silwer medalje gewen.
Hulle Netbal afrigters is met reg trots aangesien die gesogte trofee vir die afgelope agt jaar in Wierieland gebly het.
0/10A Goue Medalje Wenners:
Agter van links is:
Suné Muller, Kristi van der Walt, Juf Christa Kruger (afrigter), Marli Harmse en Simoné Heymans
Voor van links is:
Elnette van den Berg, Dominique Steyn, Joné Wildenboer en Amoné Venter
(Afwesig: Rochelle Maree)

Schools »

[18 Jul 2014 | No Comment | ]
Matthys Pretorius

, inwoner van Cenurion en Graad 11 leerling van Hoërskool Waterkloof is tans in Italië.
Hy studeer tjello, saam met sy onderwyseres Bertine van Schoor by ‘n somerskool in Castelnuovo di Garfagnana. Tydens die somerskool sal hulle verskeie kere optree.
Matthys speel ook in die Pretoria Jeug Simfonie Orkes en het vroeër die jaar in Simfonia Juventi gespeel.