Home » Archive

Articles Archive for August 2014

Community »

[16 Aug 2014 | No Comment | ]
The fifth finalist

The fifth finalist in the Margaret Hirsch Business Woman of the Year 2014 is Natascha Aweh, Centurion Office Manager from The Computer Guys.

Schools »

[16 Aug 2014 | No Comment | ]
Dansers presteer op internasionale vlak

Die 2014 European Dance Championships is gedurende April 2014 in Barcelona gehou waarin twaalf lande se dansers deelgeneem het.
Lené Wessels, 13-jarige leerling van Laerskool Swartkop was een van 42 dansers van Suid-Afrika wat deelgeneem het en sy het drie goue medaljes asook ‘n algehele tweede plek in “Fusion” verwerf.
Sy het ook die hoogste prestasie naamlik Internasionale Federasie Kleure in Fusion, Hip-Hop en Contempary Dance verwerf.
Die ander Suid-Afrikaanse dansers wat trofees ontvang het is:
Gemengde styl (oor 16-jaar): Chanel Pretorius (1ste plek) en Chanel Lewis (2de …

Schools »

[16 Aug 2014 | No Comment | ]
Broer en Suster is elkeen ‘n danskampioen

Broer en suster Dylan en Monique Kotze het gedurende Mei 2014 aan danskampioenskappe in Pretoria deelgeneem.
Dylan Kotze (15) is as die algehele Senior wenner en Monique as die algehele Junior wenner aangewys.
Dylan het ook agt spesiale toekennings ontvang en ‘n gemiddeld van 96% in sy ses solo items behaal.
Monique (10) het tien goue medaljes, sewe spesiale toekennings en ‘n gemiddeld van 96% in al haar agt solo items waaraan sy deelgeneem het ontvang.
Beide het ook elk ‘n beurstoekenning ontvang.

Schools »

[16 Aug 2014 | No Comment | ]
Laerskool Swartkop leerlinge presteer by ATKV-Redenaarskompetisie

Links: Pieter Reyneke (Graad 5) verwerf vierde plek in die semi-finale uitdunne
Middel: Caelynne Doyle (Graad 7) verwerf eerste plek en dring deur na die eindrondte by Buffelspoort
Regs: Marise Loots (Graad 4) verwerf ‘n tweede plek

Schools »

[16 Aug 2014 | No Comment | ]
Local Sisters finalists in Mr an Miss Jacaranda Show 2014

Two sisters from Centurion, Tyque and Crystal Nelson, learners at Southdowns College, has gone through to the final round in the Mr & Miss Jacaranda Show 2014 which will be held on the 23 August 2013.
The Pretoria Show has changed their name to The Jacaranda Show and it is the only commercial show that still presents a beauty pageant.

Schools »

[16 Aug 2014 | No Comment | ]
Micarney Janse van Vuuren

Micarney Janse van Vuuren, Gr.4 leerling van Laerskool Swartkop, het aan die Gauteng Interskole Redenaarsliga deelgeneem waar sy ‘n algehele derde plek met ‘n A+ simbool verwerf het.

Community »

[16 Aug 2014 | No Comment | ]
Centurion Akademie vier fees

Die Centurion Akademie het onlangs met trots hulle vyftiende bestaansjaar tydens ‘n luisteryke maskerbal gevier.
Die Centurion Akademie is in 2000 deur die huidige voorsitter en Hoofuitvoerende Beampte, Theo Schoeman met 96 studente gestig.
Studente inskrywings styg egter jaarliks wat die uitbreiding van die Akademie tans op agt kampusse, waarvan daar drie in Centurion, twee in Klerksdorp en een elk in Witbank, Rustenburg en Bellville is, te staan gebring het.
Die Centurion Akademie streef daarna om ‘n leier te wees in ‘n beroepsgerigte onderwys en opleidingsveld in die privaat hoër onderwys sektor om …

Community »

[16 Aug 2014 | No Comment | ]
Celebrating Mandela Day

Handing out food to children and the elderly, cleaning of the area such as the Hennops River and extending the Centurion Hospice Charity Shop and painting walls were some of the generous efforts by the Centurion community in celebration of Mandela Day.
Xpedia & Feed A Child took hands with about 50 companies in Centurion and arranged an unforgettable day for more than 2,500 children at the Centurion Rugby Club.
Not only were they spoiled with food, fruit, cupcakes and cooldrinks, they also learned a new line dance and were entertained by …

Community »

[16 Aug 2014 | No Comment | ]
Directorate Technical Support Services assisted Centurion Hospice

The Directorate Technical Support Services (DTSS) from Air Command at Air Force Headquarters held their 67 minutes programme for Mandela Day at the Centurion Hospice.
The team co-ordinator was WO2 R.P. Madumane.
Hospice manager, Ina Middel was delighted and exited by the love and care they have received from the Directorate.
Hospice Centurion’s main responsibility and concern is the value of life and care to Civilian and military patients covering Centurion, Thaba Tshwane and Laudium areas.
Hospice truly lives up to their motto which is “CARING FOR PEOPLE WHEN CURING IS NO MORE AN …