Home » Archive

Articles Archive for January 2015

Community »

[28 Jan 2015 | No Comment | ]
2014 Matric results welcomed by most

For most of the candidates that sat for the 2014 National Senior Certificates, the results were welcomed with shrieks of joy and sighs of relieve.
However the 2014 National Pass Rate of 75,8% is a drop of 2,4% against the 2013 pass rate of 78,2%.
In the presentation of the results, the Minister of Basic Education, Mrs AM Motshekga, MP, said that the decrease in the overall performance can be explained by the policy changes that were implemented in 2014.
They are very proud of the class of 2014 who were the first …

Editorial »

[28 Jan 2015 | No Comment | ]
Dankie uit Brisbane

Die volgende epos is na aanleiding van die ATKV Centurion se Toppresteeerder toekenning aan Ingrid Potgieter, voormalige leerling by Cornwall Hill College en nou in Australië woonagtig, deur die voorsitter: ATKV Centurion, Sakkie Kotze ontvang.
Die artikel oor haar prestasies is in die Desember uitgawe geplaas en kan ook op die webtuiste www.thecenturion.co.za gelees word.)
Beste Oom Sakkie,
Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om oom en ander kommiteelede te bedank vir ATKV Centurion tak sertifikaat vir my prestasie hier in Australië.
Dit is voorwaar …

Arts & Culture, Editorial »

[28 Jan 2015 | No Comment | ]

And so the New Year begins! We wish all a very blessed and prosperous 2015.
Congratulations to all the matric candidates that passed their examinations and wish to encourage those who failed to not give up but to make sure you re-write your examinations.
To all the little ones who started their school education – all the best, enjoy your school years and learn hard throughout to also one day become one of the top achievers.
Met die nuwe jaar gaan The Centurion op ‘n paar nuwe gemeenskapsprojekte fokus en een daarvan is …

Community »

[28 Jan 2015 | No Comment | ]
Solidariteit loods Akademia as Afrikaanse gemeenskapsuniversiteit

Solidariteit het Akademia onlangs as ‘n Afrikaanse gemeenskapsuniversiteit bekendgestel.
By dié geleentheid is ʼn Akademia-gemeenskapsforum gestig waar Akademia op ʼn jaarlikse basis met die Afrikaanse gemeenskap oorleg sal pleeg.
“Solidariteit het die noodsaaklikheid van ʼn Afrikaanse private universiteit van hoë gehalte besef. Alhoewel Akademia uit Solidariteit gebore is, wil ons graag die instelling vir gebruik aan die totale Afrikaanse gemeenskap beskikbaar stel,” het Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, gesê.
By die bekendstellingsgeleentheid is ook hulde gebring aan Afrikaanse individue wat wêreldklasprestasies behaal het en in Afrikaans gestudeer het.
Dié individue sluit …

Community »

[28 Jan 2015 | No Comment | ]
Finalists: Margaret Hirsch’s Business Woman of The Year 2014

Margaret Hirsch, CEO: Hirsch’s Appliance Store has been the recipient of a various awards to acknowledge her contribution to the business world in South Africa.
“Winning these awards has been wonderful – both for Hirsch’s and for me personally, and I wanted to see this happening to other women in business.” Margaret explained when she decided to launch the Margaret Hirsch Business Woman of the Year Award 2014 in Centurion.
The aim of the competition is to acknowledge women entrepreneurs that are passionate and successful in the running of their businesses …

Community »

[28 Jan 2015 | No Comment | ]
HIRSCH’S Centurion supports SAPS

Sport against Crime, in collaboration with the SAPS and Tshwane Metro Police, recently had a fundraising and visibility project in aid of CANSA in Centurion.
Hirsch’s Centurion assisted and supported the venture by identifying two “victims” who were “arrested and jailed” in a mobile prison cell by the SAPS.
The two “victims” were identified by manager Malcolm Chetty and were duly “charged”, “jailed” and “fined.”
Once the fine had been paid, the “victims” were released and received a certificate of participation.
The nominated Hirsch’s “victims” were Samantha Govender and Shalin Subban and …

Community »

[28 Jan 2015 | No Comment | ]
Special Christmas Market for the ladies

The monthly ladies morning network function for December 2014 at Hirsch’s Centurion turned out to be a very special event.Serious shopping for special gifts followed the normal networking and lucky draws.
Various businesses displayed their products including clothing, jewellery, books, paintings, decorations and food products included biltong, cookies and health products.

Schools »

[28 Jan 2015 | No Comment | ]
Boetie en Sussie blink uit in fietsry

Laerskool Swartkop leerlinge Colby Vermeulen (10 jaar en in Graad 4) en sy sussie Mieke Vermeulen (9 jaar en in Graad 3) het in 2014 weer uitgeblink in fietsry.
Hulle was deel van die Gauteng Noord Jeug fietsryspan en het aan die SA Jeugkampioenskappe in Bloemfontein aan padresies, tyd padresies, kriterium padresies, bergfiets marathon en bergfiets hindernis deelgeneem.
Die fietsryspan het ‘n algehele derde plek behaal.

Schools »

[28 Jan 2015 | No Comment | ]
Dogter Krieketspan Liga naaswenners

Die dogters krieketspan het Laerskool Wierdapark se naam hoog gehou met hulle wedstryde in 2014 teen Laerskool Boerefort, Laerskool Mogale, Laerskool Wonderboom, Laerskool Kgabe, Laerskool Rooihuiskraal en Laerskool Attridgeville.
Die dogterspan moes ongelukkig kniebuig teen Laerskool Rooihuiskraal wat hulle met 7 paaltjies gewen het.
Mnr Gerdouw Kruger en Mnr Quintin Olivier is die afrigters en Mev N Flamengo die organiseerder.

Schools »

[28 Jan 2015 | No Comment | ]
Drie onderwysers by Hoërskool Eldoraigne ontvang ATKV erkenning

Tydens die toekennings aan toppresteerders van Laerskool leerlinge deur die ATKV, is drie onderwysers by Hoërskool Eldoraigne ook deur die ATKV namens die inwoners van Centurion bedank en gelukgewens vir die onderrig van Afrikaans vir meer as 30 jaar.
Annatjie du Toit met 33 jaar diens, was voorheen by Hoërskole Elsburg, Wonderboom en Linden werksaam.
Ella Huysamen met ook 33 jaar diens het voorheen by Hoërskole Roodepoort, Bastion en Voortrekkerhoogte klas gegee.
Die derde onderwyseres, Sanet Bulwan het 32 jaar diens en sy was voorheen by Hoërskool Carltonville, Hoër Volkskool Potchefstroom, Hoërskole Gerrit …