Home » Archive

Articles Archive for February 2015

Schools »

[21 Feb 2015 | No Comment | ]
Laerskool Wierdapark heet nuwe skoolhoofde welkom

Kenneth de Klerk (hoofseun) en Danè van den Berg (hoofmeisie) van Laerskool Wierdapark het die nuwe skoolhoof van Hoërskool Eldoraigne, dr Anton Prinsloo en die nuwe skoolhoof van Laerskool Swartkop, mnr Munnik van der Merwe gaan besoek om hulle te verwelkom .

Schools »

[21 Feb 2015 | No Comment | ]
Laerskool Wierdapark se Graad 1’s word welkom geheet

Mnr Johan Maree, skoolhoof van Laerskool Wierdapark, het elke Graad 1 persoonlik met die hand gegroet en welkom geheet op hulle eerste skooldag.
Dit was sommer ‘n groot geleentheid vir die Graad 1’s om hulle skoolhoof te ontmoet.

Schools »

[21 Feb 2015 | No Comment | ]
Nuwe Skoolhoof vir Laerskool Swartkop

Mnr Munnik van der Merwe is as Laerskool Swartkop se nuwe hoof van 1 Januarie 2015 aangestel.
Vir hom is dit ‘n voorreg om Mnr Carel Cronje, wat einde verlede jaar na 22 jr in die tuig afgetree het, as die derde hoof van hierdie Laerskool op te volg.
Mnr Munnik, soos wat hy alombekend is, sê hy het groot skoene om vol te staan maar dat dit vir hom ‘n eer is.
Sy passie en entoesiasme oor die kinders, onderwysers en skool is aansteeklik en vir hom is dit ‘n droom wat …

Schools »

[21 Feb 2015 | No Comment | ]
Rekord getal tweelinge vir Laerskool Wierdapark

Laerskool Wierdapark spog hierdie jaar met 28 pare tweelinge vanaf Graad R tot en met Graad 7. Dit is die meeste tweelinge wat tot dusver by die skool in een jaar ingeskryf was.

Schools »

[21 Feb 2015 | No Comment | ]
Wieries help nuwe buurskool uit

Die blink-oog Wieries het hulle harte en skoolhek oopgemaak vir die leerlinge van Wierdapark Primary. Terwyl hierdie skool se nuwe skoolgronde nog in die bou proses is word van die leerlinge tans by Laerskool Wierdapark gehuisves.

Schools »

[21 Feb 2015 | No Comment | ]
Consistently good results from the Deutsche Schule Pretoria

2014 proved to be another successful academic year at the Deutsche Schule Pretoria (DSP) when its Grade 12 students achieved a 100% pass rate.
Out of a total of 35 students, 34 qualified to study for a Bachelor’s degree at a Higher Educational Institution, while one student qualified for Diploma studies.
This high degree of correlation between the pass rate and the number of learners that qualify for further studies is remarkable.
The DSP offers two qualifications in Grade 12 – either the NSC (IEB) or the Combined Abitur-NSC.
The latter qualification consists of …

Community »

[21 Feb 2015 | No Comment | ]
Fun day at the Big House Goodwill Country Fair

The Big house Goodwill Country Fair took place in perfect weather on the grounds of the Smuts House Museum, Irene.
Live entertainment included the CH2 Guitar Duo, musicians from the Salvation Army and dancing kids.
Ronnie Magic and her rescue dogs from the W&G Team did their A-Z tricks to the delight of young and old.
The Irene Homes had a number of stalls including pancakes and knitted and crocheted products made by the residents of the Home.
Other stalls were selling bric-a-brag, honey, paintings, various handmade products, clothing and books and even participate …

Schools »

[21 Feb 2015 | No Comment | ]
Hoërskool Eldoraigne se nuwe hoof

Volgens die nuwe skoolhoof vir Hoërskool Eldoraigne, Dr Anton Prinsloo, beskou het sy aanstelling as ‘n voorreg om die leiding van een van die top skole te kan neem.
Dr Prinsloo het sy loopbaan in 1987 by die Hoërskool Vorentoe begin en is in 1989 na die Helpmekaar Hoër Seunsskool verplaas.
Daarna was hy Adjunk-hoof by Hoërskool Riebeekrand tot 1998 waarna hy na Hoërskool Noordheuwel is.
Op 1 April 1989 word hy as Hoof van die Hoërskool Bastion in Krugersdorp aangestel en dien hy daar totdat hy die pos van Hoof by Hoërskool …

Community, Competions »

[21 Feb 2015 | No Comment | ]
The best of Centurion reader’s choice

Select your Best of Centurion and you could be a winner!
Exciting Prizes and Vouchers for breakfasts, flowers, spa treatments, photo shoots and many more to be won.
What to do:
- Complete the entry form with your election of at least six businesses to be eligible for the prize draws.
- Fax or scan the entire entry form and fax it to 086 612 5242 or email to thecenturion548@gmail.com.
- Entries must receive us by not later than 30 April 2015.
- Winners of the various categories as well as the lucky draw winners will …

Community »

[21 Feb 2015 | No Comment | ]
DRIVING DOWN MEMORY LANE

Call me sentimental, call me an old fool, but by the end of this article I think a vote will be called for.
February is, I think in all and sundries’ minds as the month of romance, ie: Valentine.
Now, I could carry on and on regarding the history of Valentine’s, with little cupids and their little upper lip shaped bows and arrows, shooting unsuspecting people to make them involuntarily fall madly in love.
Would that not make this column such a sad place for of the normal people out there who would …