Home » Archive

Articles Archive for February 2015

Community »

[21 Feb 2015 | No Comment | ]
Bejaardes word bederf met musiekkonsert

Ongeveer 140 bejaardes is op 28 Januarie 2015 by die Kiepersolsaal, Eldoraigne heerlik bederf met musiek deur Gerald, Marlene Bezuidenhout, Leon Arnaud en lede van die Jubilante koor.
‘n Plaaslike supermark het ook smaaklike eetgoed geborg wta tot ‘n aangename dag bygedra het.
Volgens die organiseerder, Gerald is dit die tweede jaar wat die funkise aangebied is en gaan dit in die toekoms ‘n gereelde instelling word.

Community »

[21 Feb 2015 | No Comment | ]

Following a request on social media on ideas for a special 30th birthday party for her Down Syndrome daughter, Debra Esterhuyse was overwhelmed by the generous response she received.
Through the Facebook page People who live in Centurion, various companies then offered help and it turned into an event on a grand scale and a huge success.
Debra, her husband Pieter and Vanessa would like to thank everyone that gave so generously.
From pampering and dressing Vanessa like a fairy princess, printing invitations, printing posters and stickers, decorating tables and the garden, …

Community »

[21 Feb 2015 | No Comment | ]
Cleaning of Stymie Bird Sanctuary

Living across a park that is overgrown with weed and has become an eyesore and health hazard could only be accepted to a point.
John-Murdo Maclean and his friend Celeste Sutherland send a request to Clubview residents to assist in cleaning the area.
The residents came with labourers and equipment. Security companies ADT and Monitor Net not only helped with the cleaning but also provided security to the volunteers and their vehicles.
Within seven hours the area was cleared and is it again a pleasure to enjoy.
DA Councillor, Ina Strijdom will insist that …

Arts & Culture »

[21 Feb 2015 | No Comment | ]
Die verlede bepaal die toekoms

Deur Nichelle Steyn
Voordat jy weet waarheen jy op pad is moet jy eers weet waar jy vandaan kom.
Paul Els, ’n skrywer van Valhalla, het reeds elf geskiedkundige titels agter sy naam.
Hy is daarop uit om die verlede te bewaar vir die volgende generasies en hou nooit op soek na stories uit die verlede wat hy kan verwoord nie.
Sy nuutste publikasie is ’n opsomming van Valhalla se geskiedenis, getiteld: Valhalla.
Dit is ’n deeglike opsomming van verskeie aspekte van Valhalla se geskiedenis wat die ontwikkeling van verskillende dele van die woonbuurt beskryf, …

Community »

[21 Feb 2015 | No Comment | ]
New jewellery range launched

Yolandi van der Bijl, hosted the Gauteng launch of the new 2015 collection of Miglio, Mary Jane at Passi Deli in Centurion.
A good response was receive from the ladies attended the launch.
To view or order from this stunning collection or for more information please contact Yolandi on 082 786 2992 or email her at yolandi@migliojewellery.co.za

Competions »

[21 Feb 2015 | No Comment | ]

Pat Swart: R200 Koopbewys van TOIT’s VLEISMARK, Loganstraat Highveld. Tel: 012 6654367
Joseph Sihlangu: 2 x Pizza’s elk ter waarde van R90 van VIVA VITA ITALIAN PIZZERIA & RESTAURANT, 14 Alexander Road & Impala Avenue, Irene Tel: 012 667 3208
Chris van der Walt: PET’s Photo Shoot donated by THE PRINT FACTORY, Unit 7, Lenchen Park, cnr Old Johannesburg & Magiel Roads. TEL: 012 653 1883 / 1838
Sarie Theunissen: Bunch of Flowers donated by LOADS OF FLOWERS, 3 Victor Street, The Reeds TEL: 012 661 4682

Competions »

[21 Feb 2015 | No Comment | ]

* R200 Koopbewys van TOIT’s VLEISMARK, Highveld. Tel: 012 6654367
* 2x Pizza’s ter waarde van R90 elk van VIVA VITA ITALIAN PIZZERIA & RESTAURANT, 14 Alexander Road & Impala Avenue, Irene Tel: 012 667 3208
* PET’s PHOTO SHOOT donated by THE PRINT FACTORY, Unit 7, Lenchen Park, cnr Old Johannesburg & Magiel Roads. TEL: 012 653 1883 / 1838
Om te kwalifiseer vir hierdie pryse:
Epos die korrekte antwoord op die volgende vraag – met u naam, adres en telefoonnommer na info@thecenturion.co.za. (met SA 4×4 Outdoor Show in die onderwerplyn)
VRAAG:
Waar en wanneer …

Sport »

[21 Feb 2015 | No Comment | ]
Notasie se Perspirasie

deur Anton Salverda
Is ons welvoldoende bewus van die feit dat die taak van die junior spelers in die laagste ouderdomsgroepe en met name veral in dié van die onder agt afdeling, eintlik meer veeleisend is as die in die hoër kategorieë?
Verreweg die meeste kompeterende spelers konsentreer tydens die spel vernaamlik op die aspek om deur so goed as moontlik te speel en so ‘n knap as moontlike prestasie te lewer.
Maar die jongste spelers staan nog ‘n ander uitdaging in die gesig: die notasie van die spelle!
Terwyl ervare (junior) spelers hierdie …

Community, Sport »

[21 Feb 2015 | No Comment | ]
Old and Young attended the Wag A Walk

The Wag A Walk fundraising event for the Tshwane SPCA took place on 17 January 2015 at Smuts House Museum in Irene.
About 400 young and old pet owners brought their canine friends ranging from small breeds to big hounds to participate in the walk.
At the end of the walk the dogs received treats and buckets of water were waiting to quench their thirst while their human family enjoyed refreshments under the trees of Ouma Issy’s Restaurant.
Marnus Roothman, artist and pianist of note, donated his service and the use of his …

Sport »

[21 Feb 2015 | No Comment | ]
Riana van Niekerk sien uit na groot wedlope

Riana van Niekerk van Centurion, het op 17 Januarie 2015 die 21km wedloop vir dames in Eersterust met ‘n tyd van 85:03 gewen.
Die mans wedloop is deur Richard Mavuso met ‘n tyd van70:59 gewen.
Riana praat met groot lof van haar nuwe klub en hulle bestuurder, Nick Bester wat haar ondersteun.
Sy oefen tans vir die Om die Dam wedloop wat sy al vyf keer gewen het en tans die verdedigende kampioen en rekordhouer is.
Sy gaan ook weer vanjaar aan die Comrades Marathon deelneem waar sy al vier goue medaljes gewen het.