Home » Community

CRB Wintermusiekaand weer ‘n groot sukses

28 June 2015 No Comment

Die jaarlikse fondsinsameling van die Centurion Raad vir Bejaardes (CRB) het weer susksesvol verloop.
Die wynveiling het ook weer onder die bekwame leiding van Bobby Lock en vrygewigheid van die gaste ‘n stewige bedrag beloop.
Na ete was Pieter Smith die gaskunstenaar wat die gaste heerlik aan ou bekende Afrikaanse liedjies laat saam sing het.
Dr Elma Krüger, direkteur van die CRB, het haar dankbaarheid aan ‘n ieder en elk vir hulle borgskappe en bydraes uitgespreek.
Die fondse wat ingesamel is sal help om die groot leemte van die Raad se fonds wat nie meer ‘n staatssubsidie ontvang nie, aan te vul en sodoende kan die Raad steeds kwaliteit noodsaaklike dienste aan die plaaslike bejaardes bied.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.