Home » Arts & Culture

ATKV Centurion met twee toekennings vereer

28 June 2015 No Comment

Die ATKV Suid-Afrika het hulle Algemene Jaarvergadering (AJV) gedurende Mei 2015 gehou.
ATKV Centurion het weer ATKV-toekennings vir twee dinamiese projekte, naamlik met nasiebou en onderwys as temas wat tydens 2014 aangebied is, ontvang.
Sakkie Kotze en Eben Potgieter was albei verskeie termyne lede van die direksie van die ATKV en albei se termyne het die afgelope jaar verstryk.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.