Home » Centurion Business Forum

Centurion Sakekamer hou netwerkfunksie

13 September 2015 No Comment

Die maandelikse netwerkfunksie vir Julie 2015 het by die Centurion Teater in Lyttelton plaasgevind.
Die gasspreker was Eric Vermeulen en hy het verduidelik dat ‘n besigheid gedurig by veranderde omstandighede moet aanpas om in aanvraag te bly by sy kliente en om nuwe kliente te lok.
Na die voordele van lidmaatskap verduidelik is, is ‘n trekking gehou en die gelukkige wenner was Santie Korf wat ‘n drukker gewen het.
Die gaste het daarna ‘n vingerete in die kelder van die teater geniet en besigheidskaartjies uitgeruil.

(Van links is Gerhard Ferriera (vise-voorsitter), Eric Vermeulen (gasspreker), Maritza du Plessis (bemarking) en Johan Labuschagne (voorsitter))

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.