Home » Community

SACBW Centurion se Broodjie-projek maak ‘n verskil

30 September 2015 No Comment

Tydens die SABCW Centurion se maandelikse netwerkfunksies word fondse deur middel van ‘n lootjie ingesamel.
Elke maand word een skool in die Centurion omgewing geïdentifiseer en word die fondse aan die skool geskenk ter aanvulling van die skool se voedingskema vir behoeftige kinders.
Martie Kruger (SACBW Centurion: Liefdadigheid) het onlangs die fondse aan die skoolhoof van die Laerskool Wierdapark, Johan Maree en Corrie Naude, wie in beheer van die skool se projek is

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.