Home » Editorial

from the Editor

27 November 2015 No Comment

Die mooiste maand van die jaar is met ons met die Jakarandabome wat in volle blom staan! Maar die vraag is of dit die warmste maand ook gaan wees?
Ons raai ons lesers aan om asseblief sorgsaam met water te wees en die waterbeperkings na te kom. Dit is vir ons almal se oorlewing terwyl die El Nino effek die weerpatroon raak.
We are also anxious to see who will win the Webb Ellis trophy. The Springboks have disappointed all (and perhaps also themselves) with their loss against Japan in the Rugby World Cup. Let us hope they get to the final and bring back the cup!
Hierdie tyd van die jaar begin ‘n besige seisoen met eindeksamens, jaareindfunksies en beplanning vir die somervakansie.
Verskeie markte en volop ander funksies word gereel en nooi ons almal uit om die dagboek, Pen-A-Date, op bladsy 11 van hierdie uitgawe asook op ons webtuiste dop te hou om sodoende deel te wees van al die opwinding.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.