Home » Arts & Culture, Competions

Marius Landman verryk met sy gospel albums

1 June 2016 No Comment

Marius Landman is ‘n sanger wat al vir die 23 jaar voltyds internasionaal country gospel sing.
Hy is voorheen van Mosselbaai maar het einde verlede jaar na Centurion verhuis.
Marius tree gereeld by kerke, troues en ander funksies op en is ook by verskeie winkelsentrums te sien waar hy die publiek met sy goue stem vermaak.
Sy CD’s bevat geliefde saamsing liedjies soos Amazing Grace, How great thou Art, Precious Lord take my Hand asook Royal Telephone.
Van sy liedjies kan ook op sosiale media soos sy Facebook bladsy geluister word.
Marius is opgewonde oor sy nuwe lewe in Centurion en hy kan gekontak word om by enige funksie soos besigheidsnetwerke, verjaarsdae en spesiale geleenthede op te tree.
Vir meer inligting of om Marius te bespreek kontak hom by 072 496 1696 of stuur ‘n epos na info@smallbusinessaccounting.co.za.

WEN – WEN – WEN
Vyf gelukkige lesers kan elk een van Marius Landman se CD’s wen.
Om in te skryf epos jou naam, adres en kontaknommer na
info@thecenturin.co.za om ons voor 30 Mei 2016 te bereik.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.