Home » Schools

Skoolhoof tree af

1 August 2016 No Comment

Dr Jan Visagie, Hoof van Hoërskool Uitsig het aan die einde van Junie 2016 na ses jaar in die posisie afgetree.
Dr Visagie het sy doktorsgraad in Afrikaans behaal en is in 2006 as Adjunkhoof van die skool aangestel en in 2011 na die posisie van hoof bevorder.
‘n Stylvolle aftredefunksie vir hierdie waardige skoolhoof is by Hoërskool Uitsig gehou en die funksie is deur verskeie hoofde van die omliggende skole sowel as verteenwoordigers van die Departement van Onderwys, beheerliggaam en personeel bygewoon.
Die personeel beskryf Dr Visagie as ‘n hoof met deernis vir alle leerders sowel as die ouers en personeel van die skool.
Dr Visagie is ‘n ywerige krieketondersteuner en het ook baie jare die sport afgerig.
Hy gaan gemis word vir sy sin vir humor en liefde vir die Afrikaanse taal waarin hy sy doktorsgraad verwerf het.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.