Home » Schools

Zwarries is top Redenaars

1 August 2016 No Comment

Met onlangse Gauteng-Noord ATKV Redenaarskompetisie se semi-finaal, het Emma van der Walt (Graad 9) die junior onvoorbereide redenaarskompetisie gewen met Almé Hugo (Graad 8) in die tweede plek en dring hulle na die landswye finaal deur.
Die nuwe Artisticulta kompetisie het ook ‘n hele paar Zwarrie-wenners in die Gauteng Streekkompetisie opgelewer.
Die wenners word per graad aangewys en wat die voorbereide kompetisie betref, het Marica Oberholzer die Graad 9-kompetisie en Abigail Wagner het die Graad 11-kompetisie gewen.
In die onvoorbereide kompetisie het Almé Hugo (Graad.8), Caelynne Doyle (Graad 9) en Lara Krahtz (Graad12) gewen.
Die Graad 9-onvoorbereide span van Caelynne Doyle, Corne v Wyk, Andria Marais en Karlee de Vries het ook hul afdeling gewen.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.