Home » Arts & Culture

Sangers dringend benodig

22 May 2010 No Comment

Die Jubilate Koor van Lyttelton benodig koorlede vir die aanvulling en versterking van die koor en soek na persone wat kan en wil sing.

Dit is ‘n volwasse koor met gemengde stemme maar jong mense wat ‘n passie vir sang het is ewe welkom. Alle stemme soos Bas & Tenoor, Alt & Sopraan word benodig.

Vorige ondervinding van koorsang is ‘n bonus, maar nie ‘n vereiste nie.

Oefentye is Dindae van 16h00 en 17h30 by Lyttelton Dienssentrum.

Ledegeld van R120-00 per jaar is betaalbaar. Die ledegeld word eerstens vir administratiewe uitgawe gebruik.

Die oorblywende fondse word aan die Lyttelton Raad vir Bejaardes geskenk vir aanwending van die versorging van bejaardes in die Lyttelton omgewing.

Vir meer inligting kontak die koorleidster mev Dollie Pienaar by 079 038 3883 of Gawie Marais by 082 376 2098

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.