Home » Editorial

Feeste en vreugde vir die Paastyd

3 April 2009 No Comment

Die eerste koerant het die lig gesien en bedank ons al die lesers vir julle e-posse, oproepe en persoonlike goeie wense.

Ons sal inderdaad ons beste doen om julle nie teleur te stel nie. Ek bedank ook my medewerkers vir al julle ondersteuning en harde werk om van hierdie koerant so ‘n sukses te maak – “YES, WE CAN”!

Looking at the trees, it is clear that autumn is here and soon we will be shivering again. The weather in the month of April will however still be pleasant and with all the public holidays there will be lots to do outside. Should you be travelling we urge you all to drive careful and wish you a safe journey.

Nie alleen is dit skoolvakansie, maar Paastyd en dan nog die verkiesing. My gryse oorlede moeder se spreekwoord was altyd: stem gereeld en stem reg. Ek hoop dat julle almal sal stem en kruisies op die regte plek sal trek. Ons sien uit na ‘n opwindende nuwe regering wat na elkeen se belange sal omsien.

Moet ook nie vergeet dat die paasnaweek nie net daar is om ‘n langnaweek te kry om by die see of in die bos deur te bring nie. Ons hoop dat almal sal ‘n oomblik stilstaan om oor die werklike rede te besin – Jesus het vir elkeen van ons gely en gesterwe. We wish to invite all our readers to send us your views and comments on any of the articles or just to chat to us. Enjoy this month’s edition and we hope you will look forward to our next edition which will focus on Mother’s Day. Have you got a message for MOM – send it to us and stand a chance to win a nice prize.

TC Groete

dorothyandteam

Tersia Basson, Dorothy Wye en Henning Strauss is tevrede met die eerste uitgawe van The CENTURION.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.