Home » Schools

Dis weer tyd vir skool

26 January 2011 No Comment

Terwyl die matrikulante van 2010 hulle uitslae en die einde van hul skooljare gevier het, het menige kleuters met groot verwagting na hul eerste skooldag uitgesien.

Die winkels het behoorlik gewemel van ouers en kinders wat hulle ten volle moes toerus vir die nuwe skooljaar.

‘n Baie opgewonde Jocelyn Preston (6jaar) vir die eerste keer skool toe gaan en Denichia Lowings (10jaar) wat hierdie jaar in Graad 5 gaan wees, kon nie wag om hulle nuwe klere vir die skooljaar by Laerskool Bakenkop aan te pas nie.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.