Home » Centurion Business Forum, Community

Centurion Sakekamer gereed vir die nuwe jaar

17 April 2011 No Comment

Na afloop van die onlangse algemene jaarvergadering is die voorsitter, Louis Fivaz en die onder-voorsitter, Corné Freysen weer in hul onderskeie ampte herkies. Die sakekamer bestaan nou uit 14 bestuurslede wat ‘n wye spektrum van die sakegemeenskap dek

Verskeie projekte is reeds beplan waarvan die eerste een die Gholfdag op 24 Mei 2011 by die Centurion Buiteklub is. Fondse wat deur die projekte gevorder word sal vir verdienstelike gevalle in die Centurion se gemeenskap aangewend word.

The Centurion sal die gemeenskap deur die jaar van al die projekte op hoogte hou.

Die 2011 bestuur van die sakekamer is van links Gerhard Marais, Marius Viljoen; Dorothy Wye; Len Loeve; Irene van der Schyff; Chris Ebersohn; Christel Steyn; Philip Ardè; Theuns van Staden; Ammie Aspeling; Louis Fivaz (voorsitter) en Lethea Louw. Ingelas is Corne Freysen (onder-voorsitter) en Marieta Kemp

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.