Home » General

‘n Nuwe gemeenskapskoerant sien die lig

10 March 2009 No Comment

Graag word elkeen van julle met hierdie eerste uitgawe van The CENTURION verwelkom.

In tye waar daar oor resessie en politiek gepraat word, het die koerant die lig gesien. Die vraag word bekommerd aan ons gestel: Waarom in hierdie tye ‘n publikasie die lig laat sien?

Ons antwoord is: Het Martin Luther King en president Barack Obama, onder andere nie ‘n voorbeeld gestel nie? ‘n Droom kan mos bewaarheid word.

Die slagspreuk van Obama “Yes, we can” het selfs weerklank hier in ons eie land en in Centurion gevind en is dit die rede waarom hierdie uitgawe nou deur u gelees en geniet kan word.

Met die bykans gesamentlike twintig jaar se ondervinding van die personeel in die koerantbedryf, is ons daarvan oortuig dat die publiek wel ‘n behoefte daaraan het om meer van die gemeenskap rondom hulle te leer ken.

I would like to thank everyone for their encouragement, best wishes and prayers.

A special big thank you goes to all our loved ones, family, friends, acquaintances and coworkers for all your support and assistance in making this publication a reality.

Thank you also to our advertisers, without your support The CENTURION would still only be a ‘Dream’.

Future editions will see editorials on Health & Beauty, Pets, House & Garden, Hobbies, Education and a special corner for our young ones …CENTIES!

The CENTURION is here to stay! May the newspaper bring as much joy, insight and encouragement to you as for us who work hard to put it together.

TC Groete

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.