Home » Centurion Business Forum, Community

Die koopkrag van die verbruiker sterker

17 April 2011 No Comment

Die maandelikse netwerkfunksie van die Centurion Sakekamer het op 30 Maart 2011 by die Hemingway Restaurant by Leriba Lodge, Clubview plaasgevind.

Die gasspreker was Ettienne le Roux, Hoof-ekonoom van Rand Merchant Bank, wat ‘n insiggewende voorlegging oor die stand van die wêreld se ekonomie, volgens statistieke, gelewer het.

Volgens SA Statistieke dui dit daarop dat Amerika nie meer die leier op die gebied is nie maar dat die klem nou na Indië, Sjina en Sentraal Afrika verskuif het. Selfs besighede in Suid-Afrika skuif hulle beleggings na hierdie lande.

Die statistieke het ook verrassend aangetoon dat die koopkrag van die verbruiker ten spyte van die onlangse ressessie en werksafleggings, wel toegeneem het.

Gasspreker, Ettienne le Roux en Corne Freysen

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.