Home » Centurion Business Forum, Community

100e Lid van die Sakekamer verwelkom

17 April 2011 No Comment

Weens die onaktiewe tydperk wat die Sakekamer tot voor 2010 se algemene jaarvergadering voorafgegaan het, was die ledetal in Junie 2010 met die oorname van die nuwe bestuur slegs 4 betalende lede.

Deur die daadwerklike poging van die bestuur, Marlene Königk van die administratiewe kantoor van die Sakekamer en nuwe lede, het die lidmaatskap in Maart 2011 sy 100ste lidmaatskap gewerf.

Die 100ste lid is Lynnette Koerie  wat ‘n spesiale verwelkoming by die Maart 2011 se netwerkfunksie ontvang het.

Lynnette Koerie ontvang ‘n bos blomme van Corne Freysen.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.