Home » Community

Wintermusiekaand ‘n groot sukses

21 June 2009 No Comment

Die jaarlikse Wintermusiekaand van die Centurion Raad vir Bejaardes het op 12 Mei plaasgevind en was voorwaar ‘n wenner.musiekfees

Kevin Leo het as gaskunstenaar opgetree en met sy optrede die gehoor behoorlik betower. Waardevolle wyn is opgeveil en goeie pryse is behaal dansy die positiewe gesindheid van die gehoor teenoor bejaardesorg en moeilike ekonomiese klimaat. Om te verseker dat gemeenskapsdienste bekostigbaar aan bejaardes gelewer word, is funksies soos die Wintermusiekaand van kardinale belang. Bejaardes raak alhoemeer kwesbaar en gaan swaar gebuk onder stygende inflasie en word maklik deur familie en selfs kinders uitgebuit.

Alleenheid raak ‘n groot dreiging onder andere omdat meer kinders hulself in die buiteland vestig. Die Raad kan nie sy oë vir hierdie probleme sluit nie en doen alles in hulle vermoeë om deur middel van omvattende dienste verligting te bring.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.