Home » Editorial

From the Editor

2 May 2012 No Comment

Hoe sê mens dankie?

Moedersdag word hierdie maand gevier en sê ons namens al die kinders dankie aan al die moeders vir die opofferings, geduld en liefde wat hulle so mildelik uitdeel.

Ons hoop alle moeders gaan lekker bederf word van ontbyt in die bed tot ‘n heerlike aandete en rustige samesyn tot slapenstyd. Geniet die dag moeders!

Bespreek vandag nog julle kaartjies vir The Centurion se High Tea partytjie wat op 18 Mei 2012 gehou gaan word. Kyk besonderhede op die Moedersdag fokusbladsye.

It appears that winter is drawing near and it is time to get out the winter woollies and do not forget about the flu injections.

All golfers! Entries for the Centurion Business Forum’s Golf Day on 23 May 2012 are pouring in so those of you, who want to join the best golf day of the year, make sure you enter.

Dan is daar ook die eerste Centurion Wildsfees wat op 4 Augustus 2012 gaan plaasvind.

Daar is nog ‘n paar lapas, wat ongeveer 40 persone kan huisves, beskikbaar maar ons moedig ons lesers aan om so gou as moontlik julle lapas of kaartjies te bespreek.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.