Home » Community

Centurion Akademie Studente maak hul harte en beursies oop

6 June 2012 No Comment

Die Studenteraad van Centurion Akademie het weer eens hulle kant gebring om geld in te samel en het op Vrydag 18 Mei 2012 ‘n tjek van bykans R9000 aan die media en skakelbeampte van die Jakaranda Kinderhuis oorhandig.

Die geleentheid het by die Highveldkampus plaasgevind en “Dr Tertius” van Binneland was by om seker te maak die studene se insameling word vir die doel aangewend om ‘n verskil aan kinders wat dit so nodig het, te maak.

Dis goed om te weet dat vandag se jeug met soveel passie nog vir minderbevoorregtes kan omgee.

Die inisiatief van die Studenteraad is ‘n jaarlikse instelling om ander se las ligter te maak.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.